2026-01-20 00:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis 00:15 Lappies 00:30 Die GROOT Ontbyt 'S11/E97'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 02:30 Reënboogrant 03:00 Toerbroers: Jou Toekoms 'S1/E7'. Wiaan en Andries neem die joggies deur 'n renoster-onthoring sessie. Hulle leer by dr Rita Piso oor die proses en hoe dit help om renosters teen stropery te beskerm. 03:30 ontbytSAKE 'S12/E42'. ontbytSAKE is terug in die ateljee vir 2026 en ons gaste is Bennie Fourie en Albert Pretorius van Die Kantoor. Ons SAKEfokus is in Kempton Park. 05:02 Dikker As Water 06:00 Suidooster 06:30 Skemergrond 'S2/E117'. Junior se konflik met sy familie bereik kookpunt. Jessie werk hard om Ragel te help. Christine vind 'n nuwe aanvalshoek teen die Louws. 07:00 Klaskamer 10 'S9/E77'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word. 07:30 Top 30 Proteas: In Samewerking Met... 'Top 30 Proteas: In Samewerking Met Rapport. S1/E2'. Wie is Suid-Afrika se beste krieketspelers sedert ons hertoelating in 1991? In die tweede episode kyk ons na spelers 22-11. 08:31 Met 'n Huppel In Die Stap 'S14/E16'. 'n Aantal kundiges gee raad oor verskeie praktiese vrae waarmee seniors dikwels worstel, veral met betrekking tot finansies. 09:04 Reënboogrant 'S1/E6'. Shani worstel met die emosionele skuldgevoelens rondom Johan se hospitalisasie, terwyl Dolf sukkel met sy besluit om die skuld vir die partytjie-voorval te aanvaar. Bongi lei 'n poging tot 'n studenterebellie. 09:33 Binnelanders 10:00 Diepe Waters 'S3/E41'. Alisa vertel Sanet die waarheid. Zelda gee René raad oor Nelius. 10:29 Suidooster 'S11/E210'. Die spanning tussen Kaashifa, Angie en Tristan kook oor, en Frankie word ook betrek. Bridgette neem noodgedwonge 'n besluit oor haar toekoms by Radio Dassie. Die soektog na Liné duur voort. 11:00 eNuus 'S16/E296'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 11:31 Skemergrond 'S2/E118'. Doppies praat onwetend sy mond verby. Erica doen wat sy nie gedink moontlik is nie. Manny en Tillie laat Wayne in op hulle planne. 12:00 Dikker As Water 'S1/E57'. Nursema se lot word amptelik bepaal en 'n kêrel van een van die meisies op Alper-hulle se lys kom maak amok by die skool. 13:00 Lamb Champs: Die Hart & Siel Van... 'S1/E3'. Ons ontbloot die veerkragtigheid van skaapboere. Van droogtes tot innovasie en geloof, ses boere trotseer natuur met onwrikbare toewyding. 14:02 Binnelanders 'S14/E167'. 'n Identiteitsdokument raak 'n bron van groot kommer vir Elise en Annetjie, en Tracy se kombuistee hou verrassings in vir meer as net die amper-bruid. 14:30 Suidooster 'S11/E210'. Die spanning tussen Kaashifa, Angie en Tristan kook oor, en Frankie word ook betrek. Bridgette neem noodgedwonge 'n besluit oor haar toekoms by Radio Dassie. Die soektog na Liné duur voort. 15:00 Diepe Waters 15:30 Skemergrond 'S2/E118'. Doppies praat onwetend sy mond verby. Erica doen wat sy nie gedink moontlik is nie. Manny en Tillie laat Wayne in op hulle planne. 16:00 Juffrou X 'S1/E2'. Die polisie ondervra vir Inge en Archie, maar die Matchbox Boys is ook op haar spoor. 'n Onwettige vuurwapen lei tot 'n onverwagse alliansie, en 'n aand van poësie eindig met pistole. 17:00 Safari Roetes 'S3/E3'. Die reën in die Kagga Kamma eis sy tol en die verspoelde paaie toets die span se vernuf om die waens regop te hou. Hulle trek voort in die rigting van die Katbakkiespas opsoek na 'n 'dodo'. 17:30 Lekker & Goed 'S1/E11'. Andriette Norman vertel ons alles van spysverterings-gesondheid en Carmen is agter die potte besig om 'n smaaklike dhal en geposjeerde eier voor te berei. 18:00 Mince Jou Hare 'S1/E3'. 'n Onverwagse intern daag op. Frieda gaan op soektog vir eiendom. Vincent wys hulle wie die oopkop in die huis is. Julia stel Bertie teleur. 18:30 Bewonder & Bewaar Met Bonné De Bod 'S2/E3'. Bonné stap saam met die Yellowstone Wolf Project se hoofbioloog Kira Cassidy deur die ruigtes van Amerika se gunsteling Nasionale Park, in die hoop om die ikoniese Yellowstone-wolwe te sien. 19:00 Top 30 Proteas: In Samewerking Met... 'Top 30 Proteas: In Samewerking Met Rapport. S1/E2'. Wie is Suid-Afrika se beste krieketspelers sedert ons hertoelating in 1991? In die tweede episode kyk ons na spelers 22-11. 20:00 Musiekvideo's 'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak. 21:30 GROOTplaas 'S11/E96'. GROOTplaas gesels met Danie Jordaan oor 'n risiko-ontleding van Suid-Afrika se rooivleisbedryf. 21:50 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis 'S6/E254'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. 'n Lewe van geloofspraktyke. Saam met Jay Bezuidenhout. 22:00 Die GROOT Ontbyt 'S11/E98'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
2026-01-21 00:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis 'S6/E254'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. 'n Lewe van geloofspraktyke. Saam met Jay Bezuidenhout. 00:15 Lappies 'S1/E97'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats. 00:30 Die GROOT Ontbyt 'S11/E98'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 02:30 Lamb Champs: Die Hart & Siel Van... 'S1/E3'. Ons ontbloot die veerkragtigheid van skaapboere. Van droogtes tot innovasie en geloof, ses boere trotseer natuur met onwrikbare toewyding. 03:30 Mince Jou Hare 'S1/E3'. 'n Onverwagse intern daag op. Frieda gaan op soektog vir eiendom. Vincent wys hulle wie die oopkop in die huis is. Julia stel Bertie teleur. 04:00 Top 30 Proteas: In Samewerking Met... 'Top 30 Proteas: In Samewerking Met Rapport. S1/E2'. Wie is Suid-Afrika se beste krieketspelers sedert ons hertoelating in 1991? In die tweede episode kyk ons na spelers 22-11. 05:00 Dikker As Water 'S1/E57'. Nursema se lot word amptelik bepaal en 'n kêrel van een van die meisies op Alper-hulle se lys kom maak amok by die skool. 06:00 Suidooster 'S11/E210'. Die spanning tussen Kaashifa, Angie en Tristan kook oor, en Frankie word ook betrek. Bridgette neem noodgedwonge 'n besluit oor haar toekoms by Radio Dassie. Die soektog na Liné duur voort. 06:30 Skemergrond 'S2/E118'. Doppies praat onwetend sy mond verby. Erica doen wat sy nie gedink moontlik is nie. Manny en Tillie laat Wayne in op hulle planne. 07:00 Klaskamer 10 'S9/E78'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word. 07:30 Lamb Champs: Die Hart & Siel Van... 'S1/E3'. Ons ontbloot die veerkragtigheid van skaapboere. Van droogtes tot innovasie en geloof, ses boere trotseer natuur met onwrikbare toewyding. 08:30 Safari Roetes 'S3/E3'. Die reën in die Kagga Kamma eis sy tol en die verspoelde paaie toets die span se vernuf om die waens regop te hou. Hulle trek voort in die rigting van die Katbakkiespas opsoek na 'n 'dodo'. 09:00 Toerbroers: Jou Toekoms 'S1/E7'. Wiaan en Andries neem die joggies deur 'n renoster-onthoring sessie. Hulle leer by dr Rita Piso oor die proses en hoe dit help om renosters teen stropery te beskerm. 09:30 Binnelanders 'S14/E168'. Cecile deel haar vermoedens oor Louis met Uys. Gaby is ontsteld oor 'n siener se voorspellings en Lukas vind uit wie Elise se Italiaanse man regtig is. 10:00 Diepe Waters 'S3/E42'. Rossouw het 'n moeilike keuse om te maak. Lucas ontmoet vir Nelius. Zelda bevraagteken haar verhouding met Gys. 10:30 Suidooster 'S11/E211'. Bridgette groet die Thuli's en gaan hulle meer mis as wat sy gedink het. Liné vat dit dag vir dag, terwyl Tristan 'n verrassing vir Angie het. 11:00 eNuus 'S16/E297'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 11:30 Skemergrond 'S2/E119'. Louis ontdek 'n anti-Wolf-webwerf. Jessie se geheim vreet aan haar. Junior blameer Hazel wraaksugtig omdat sy nie sy hartseer korrek hanteer het nie. 12:00 Dikker As Water 'S1/E58'. Abdullah betrap Mustafa waar hy in die middel van die nag koek bak, tot Abdullah se ontsteltenis. Omer vra vir Kivilcim om te trou. 13:00 Juffrou X 'S1/E3'. Inge vind spore van haar broer by 'n geheimsinnige oord in die woud. Sy beplan 'n gevaarlike strategie om vir Shanice uit Hennie se kloue te kry, met dramatiese gevolge. 14:00 Binnelanders 'S14/E168'. Cecile deel haar vermoedens oor Louis met Uys. Gaby is ontsteld oor 'n siener se voorspellings en Lukas vind uit wie Elise se Italiaanse man regtig is. 14:30 Suidooster 'S11/E211'. Bridgette groet die Thuli's en gaan hulle meer mis as wat sy gedink het. Liné vat dit dag vir dag, terwyl Tristan 'n verrassing vir Angie het. 15:00 Diepe Waters 'S3/E42'. Rossouw het 'n moeilike keuse om te maak. Lucas ontmoet vir Nelius. Zelda bevraagteken haar verhouding met Gys. 15:30 Skemergrond 'S2/E119'. Louis ontdek 'n anti-Wolf-webwerf. Jessie se geheim vreet aan haar. Junior blameer Hazel wraaksugtig omdat sy nie sy hartseer korrek hanteer het nie. 16:00 Met 'n Huppel In Die Stap 'S14/E16 of 26'. 'n Aantal kundiges gee raad oor verskeie praktiese vrae waarmee seniors dikwels worstel, veral met betrekking tot finansies. 16:30 Toerbroers: Jou Toekoms 'S1/E7 of 13'. Wiaan en Andries neem die joggies deur 'n renoster-onthoring sessie. Hulle leer by dr Rita Piso oor die proses en hoe dit help om renosters teen stropery te beskerm. 17:00 Bewonder & Bewaar Met Bonné De Bod 'S2/E3 of 13'. Bonné stap saam met die Yellowstone Wolf Project se hoofbioloog Kira Cassidy deur die ruigtes van Amerika se gunsteling Nasionale Park, in die hoop om die ikoniese Yellowstone-wolwe te sien. 17:30 Top 30 Proteas: In Samewerking Met... 'Top 30 Proteas: In Samewerking Met Rapport. S1/E2 of 3'. Wie is Suid-Afrika se beste krieketspelers sedert ons hertoelating in 1991? In die tweede episode kyk ons na spelers 22-11. 18:30 Juffrou X 'S1/E3 of 8'. Inge vind spore van haar broer by 'n geheimsinnige oord in die woud. Sy beplan 'n gevaarlike strategie om vir Shanice uit Hennie se kloue te kry, met dramatiese gevolge. 19:30 Lekker & Goed 'S1/E11 of 13'. Andriette Norman vertel ons alles van spysverterings-gesondheid en Carmen is agter die potte besig om 'n smaaklike dhal en geposjeerde eier voor te berei. 20:00 Musiekvideo's 'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak. 21:29 GROOTplaas 'S11/E97 of 146'. Gerrie Ludick vertel meer oor lesse uit 'n nat rygewas seisoen en vooruitsigte vir die nuwe seisoen. 21:50 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis 'S6/E255'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Yolandi Kok bemoedig ons om bewus te wees van God as manier van leef. 22:00 Die GROOT Ontbyt 'S11/E99'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
2026-01-22 00:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis 'S6/E255'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Yolandi Kok bemoedig ons om bewus te wees van God as manier van leef. 00:15 Lappies 'S1/E98'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats. 00:30 Die GROOT Ontbyt 'S11/E99'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 02:30 Bewonder & Bewaar Met Bonné De Bod 'S2/E3'. Bonné stap saam met die Yellowstone Wolf Project se hoofbioloog Kira Cassidy deur die ruigtes van Amerika se gunsteling Nasionale Park, in die hoop om die ikoniese Yellowstone-wolwe te sien. 03:00 Hannes Aan Huis 'S8/E13'. Ons kuier by dokter en voormalige Springbok rugbyspeler, Jannie du Plessis. 03:30 ontbytSAKE 'S12/E42'. ontbytSAKE is terug in die ateljee vir 2026 en ons gaste is Bennie Fourie en Albert Pretorius van Die Kantoor. Ons SAKEfokus is in Kempton Park. 05:00 Dikker As Water 'S1/E58'. Abdullah betrap Mustafa waar hy in die middel van die nag koek bak, tot Abdullah se ontsteltenis. Omer vra vir Kivilcim om te trou. 06:00 Suidooster 'S11/E211'. Bridgette groet die Thuli's en gaan hulle meer mis as wat sy gedink het. Liné vat dit dag vir dag, terwyl Tristan 'n verrassing vir Angie het. 06:30 Skemergrond 'S2/E119'. Louis ontdek 'n anti-Wolf-webwerf. Jessie se geheim vreet aan haar. Junior blameer Hazel wraaksugtig omdat sy nie sy hartseer korrek hanteer het nie. 07:00 Klaskamer 10 'S9/E79'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte. 07:30 Met 'n Huppel In Die Stap 'S14/E16'. 'n Aantal kundiges gee raad oor verskeie praktiese vrae waarmee seniors dikwels worstel, veral met betrekking tot finansies. 08:00 Safari Roetes 'S3/E3'. Die reën in die Kagga Kamma eis sy tol en die verspoelde paaie toets die span se vernuf om die waens regop te hou. Hulle trek voort in die rigting van die Katbakkiespas opsoek na 'n 'dodo'. 08:30 Lamb Champs: Die Hart & Siel Van... 'S1/E3'. Ons ontbloot die veerkragtigheid van skaapboere. Van droogtes tot innovasie en geloof, ses boere trotseer natuur met onwrikbare toewyding. 09:30 Binnelanders 'S14/E169'. Elise sukkel om haar front voor Marco te hou, maar nooi hom vir ete. Uys konfronteer Louis oor sy vreemde gedrag rondom Cecile, en Louis voel genoop om die waarheid te vertel. 10:00 Diepe Waters 'S3/E43'. Theresa vind nuwe moed op vreemde plekke. Zelda is vasbeslote om uit Gys se huis te trek. 10:30 Suidooster 'S11/E212'. Aiden maak planne vir die toekoms, maar dit is makliker gesê as gedaan. Susan kom af op 'n nuuswaardige storie by die hof. Frankie probeer vir Angie oortuig om die saamblyery met Tristan te heroorweeg. 11:00 eNuus 'S16/E298'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 11:30 Skemergrond 'S2/E120'. Darren se houding teenoor Doppies ruk hand uit. 'n Swak en beseerde Kevin smeek Jessie vir die waarheid. Hazel konfronteer Willem-Wolf persoonlik. 12:00 Dikker As Water 'S1/E59'. 'n Hartseer Nursema trou met Ibrahim, en Alev vertroos vir Umut. In 'n poging om weg te kom van Ibrahim, dreig Nursema om by die venster uit te spring maar dan stamp Ibrahim haar uit. 13:00 Waar Daar 'n Wil Is 'S1/E1'. Lee-Ann van Rooi gesels met krieketlegende Fanie de Villiers in die ateljee, en ons maak ook 'n draai by sy huis om uit te vind hoe sy rol as pa sy hele lewe verander het. 13:30 Met 'n Huppel In Die Stap 'S14/E17'. Ons kuier by die aftreeoord Huis Vergenoeg in Pretoria, met sy interessante geskiedenis. 14:00 Binnelanders 'S14/E169'. Elise sukkel om haar front voor Marco te hou, maar nooi hom vir ete. Uys konfronteer Louis oor sy vreemde gedrag rondom Cecile, en Louis voel genoop om die waarheid te vertel. 14:30 Suidooster 'S11/E212'. Aiden maak planne vir die toekoms, maar dit is makliker gesê as gedaan. Susan kom af op 'n nuuswaardige storie by die hof. Frankie probeer vir Angie oortuig om die saamblyery met Tristan te heroorweeg. 15:00 Diepe Waters 'S3/E43'. Theresa vind nuwe moed op vreemde plekke. Zelda is vasbeslote om uit Gys se huis te trek. 15:30 Skemergrond 'S2/E120'. Darren se houding teenoor Doppies ruk hand uit. 'n Swak en beseerde Kevin smeek Jessie vir die waarheid. Hazel konfronteer Willem-Wolf persoonlik. 16:00 Bewonder & Bewaar Met Bonné De Bod 'S2/E3'. Bonné stap saam met die Yellowstone Wolf Project se hoofbioloog Kira Cassidy deur die ruigtes van Amerika se gunsteling Nasionale Park, in die hoop om die ikoniese Yellowstone-wolwe te sien. 16:30 Safari Roetes 'S3/E3'. Die reën in die Kagga Kamma eis sy tol en die verspoelde paaie toets die span se vernuf om die waens regop te hou. Hulle trek voort in die rigting van die Katbakkiespas opsoek na 'n 'dodo'. 17:00 Met 'n Huppel In Die Stap 'S14/E16'. 'n Aantal kundiges gee raad oor verskeie praktiese vrae waarmee seniors dikwels worstel, veral met betrekking tot finansies. 17:30 Juffrou X 'S1/E3'. Inge vind spore van haar broer by 'n geheimsinnige oord in die woud. Sy beplan 'n gevaarlike strategie om vir Shanice uit Hennie se kloue te kry, met dramatiese gevolge. 18:30 Lamb Champs: Die Hart & Siel Van... 'S1/E3'. Ons ontbloot die veerkragtigheid van skaapboere. Van droogtes tot innovasie en geloof, ses boere trotseer natuur met onwrikbare toewyding. 19:30 Musiekvideo's 'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak. 21:30 GROOTplaas 'S11/E98'. Edmund Terblanche kuier saam met Doepie en gesels oor die 2026 wyn-oesseisoen. 21:50 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis 'S6/E256'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Yolandi Kok kyk na 'onder konstruksie' as 'n manier van lewe. 22:00 Die GROOT Ontbyt 'S11/E100'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
2026-01-23 00:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis 'S6/E256'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Yolandi Kok kyk na 'onder konstruksie' as 'n manier van lewe. 00:15 Lappies 'S1/E99'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats. 00:30 Die GROOT Ontbyt 'S11/E100'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 02:30 Top 30 Proteas: In Samewerking Met... 'Top 30 Proteas: In Samewerking Met Rapport. S1/E2'. Wie is Suid-Afrika se beste krieketspelers sedert ons hertoelating in 1991? In die tweede episode kyk ons na spelers 22-11. 03:30 Lamb Champs: Die Hart & Siel Van... 'S1/E3'. Ons ontbloot die veerkragtigheid van skaapboere. Van droogtes tot innovasie en geloof, ses boere trotseer natuur met onwrikbare toewyding. 04:30 Met 'n Huppel In Die Stap 'S14/E17'. Ons kuier by die aftreeoord Huis Vergenoeg in Pretoria, met sy interessante geskiedenis. 05:00 Dikker As Water 'S1/E59'. 'n Hartseer Nursema trou met Ibrahim, en Alev vertroos vir Umut. In 'n poging om weg te kom van Ibrahim, dreig Nursema om by die venster uit te spring maar dan stamp Ibrahim haar uit. 06:00 Suidooster 'S11/E212'. Aiden maak planne vir die toekoms, maar dit is makliker gesê as gedaan. Susan kom af op 'n nuuswaardige storie by die hof. Frankie probeer vir Angie oortuig om die saamblyery met Tristan te heroorweeg. 06:30 Skemergrond 'S2/E120'. Darren se houding teenoor Doppies ruk hand uit. 'n Swak en beseerde Kevin smeek Jessie vir die waarheid. Hazel konfronteer Willem-Wolf persoonlik. 07:00 Klaskamer 10 'S9/E80'. Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte. 07:30 Safari Roetes 'S3/E3'. Die reën in die Kagga Kamma eis sy tol en die verspoelde paaie toets die span se vernuf om die waens regop te hou. Hulle trek voort in die rigting van die Katbakkiespas opsoek na 'n 'dodo'. 08:00 Waar Daar 'n Wil Is 'S1/E1'. Lee-Ann van Rooi gesels met krieketlegende Fanie de Villiers in die ateljee, en ons maak ook 'n draai by sy huis om uit te vind hoe sy rol as pa sy hele lewe verander het. 08:30 Mince Jou Hare 'S1/E3'. 'n Onverwagse intern daag op. Frieda gaan op soektog vir eiendom. Vincent wys hulle wie die oopkop in die huis is. Julia stel Bertie teleur. 09:00 Toerbroers: Jou Toekoms 'S1/E7'. Wiaan en Andries neem die joggies deur 'n renoster-onthoring sessie. Hulle leer by dr Rita Piso oor die proses en hoe dit help om renosters teen stropery te beskerm. 09:30 Binnelanders 'S14/E170'. Tracy en Gaby besef hulle het moontlik met iets 'donkerder' te doen as wat hulle gedink het. 'n Nóg meer gespanne Louis lig Joe subtiel in dat hulle selfs nie by die huis veilig is nie. 10:00 Reënboogrant 'S1/E7'. Sunette se emosies loop hoog oor gerugte van Pierre en Rachelle. Shani worstel met haar gevoelens vir Jacques te midde van die onrus wat Johan se toestand veroorsaak. 10:30 Suidooster 'S11/E213'. Siya hoor van nóg verbeterings wat by die aftreeoord beplan word, terwyl Susan aangevuur is om geregtigheid te laat seëvier. Aiden isoleer homself van almal. 11:00 eNuus 'S16/E299'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 11:30 Bewonder & Bewaar Met Bonné De Bod 'S2/E4'. Bonné sluit aan by dr Francois Deacon, 'n dinamiese wetenskaplike aan die Universiteit van die Vrystaat, vir 'n wêreld-eerste waar kameelperde gevang en met klanktoestelle toegerus word. 12:00 Toks & Tjops 'S15/E31'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby. 13:00 Lekker & Goed 'S1/E12'. Die talentvolle redakteur van Sarie-tydskrif, Herman Lensing, maak 'n draai by Carmen vandag. 'n 'High Tea' is aan die orde van die dag. 13:30 Safari Roetes 'S3/E4'. Die Sederberg is uiters ryk aan rotskuns en ons ry vanaf die Katbakkiespas, kamp by Mount Ceder en ry die Grootrivierpas na Eselbank. Die pas raak vreeslik nou en vereis spesiale vaardighede. 14:00 Binnelanders 'S14/E170'. Tracy en Gaby besef hulle het moontlik met iets 'donkerder' te doen as wat hulle gedink het. 'n Nóg meer gespanne Louis lig Joe subtiel in dat hulle selfs nie by die huis veilig is nie. 14:30 Suidooster 'S11/E213'. Siya hoor van nóg verbeterings wat by die aftreeoord beplan word, terwyl Susan aangevuur is om geregtigheid te laat seëvier. Aiden isoleer homself van almal. 15:00 Toerbroers: Jou Toekoms 'S1/E7'. Wiaan en Andries neem die joggies deur 'n renoster-onthoring sessie. Hulle leer by dr Rita Piso oor die proses en hoe dit help om renosters teen stropery te beskerm. 15:30 Juffrou X 'S1/E3'. Inge vind spore van haar broer by 'n geheimsinnige oord in die woud. Sy beplan 'n gevaarlike strategie om vir Shanice uit Hennie se kloue te kry, met dramatiese gevolge. 16:30 Waar Daar 'n Wil Is 'S1/E1 of 13'. Lee-Ann van Rooi gesels met krieketlegende Fanie de Villiers in die ateljee, en ons maak ook 'n draai by sy huis om uit te vind hoe sy rol as pa sy hele lewe verander het. 17:00 Reënboogrant 'S1/E7 of 45'. Sunette se emosies loop hoog oor gerugte van Pierre en Rachelle. Shani worstel met haar gevoelens vir Jacques te midde van die onrus wat Johan se toestand veroorsaak. 17:30 Mince Jou Hare 'S1/E3 of 13'. 'n Onverwagse intern daag op. Frieda gaan op soektog vir eiendom. Vincent wys hulle wie die oopkop in die huis is. Julia stel Bertie teleur. 18:00 Met 'n Huppel In Die Stap 'S14/E17 of 26'. Ons kuier by die aftreeoord Huis Vergenoeg in Pretoria, met sy interessante geskiedenis. 18:30 Koortjies Met Elwira Standili 'S3/E12 of 24'. Vanaand se tema is dimensie. 'n Verteenwoordiger van DimenstiaSA en 'n kundige in dimensiesorg kom gee raad. Dan sorg die Gospelgroep, Undivided Purpose, vir onverbeterlike musiek. 19:30 Top 30 Proteas: In Samewerking Met... 'Top 30 Proteas: In Samewerking Met Rapport. S1/E2 of 3'. Wie is Suid-Afrika se beste krieketspelers sedert ons hertoelating in 1991? In die tweede episode kyk ons na spelers 22-11. 20:30 Musiekvideo's 'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak. 22:00 Waar Daar 'n Wil Is 'S1/E1'. Lee-Ann van Rooi gesels met krieketlegende Fanie de Villiers in die ateljee, en ons maak ook 'n draai by sy huis om uit te vind hoe sy rol as pa sy hele lewe verander het. 22:30 Mince Jou Hare 'S1/E3'. 'n Onverwagse intern daag op. Frieda gaan op soektog vir eiendom. Vincent wys hulle wie die oopkop in die huis is. Julia stel Bertie teleur. 23:00 Hopla 'S1/E55'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel saam met die maatjies by die huis die Hopla-wêreld ontdek. Saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies. 23:15 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis 'S6/E257'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat sou Jesus doen, is meer as 'n slagspreuk. Saam met Yolandi Kok. 23:30 Koortjies Met Elwira Standili 'S3/E12'. Vanaand se tema is dimensie. 'n Verteenwoordiger van DimenstiaSA en 'n kundige in dimensiesorg kom gee raad. Dan sorg die Gospelgroep, Undivided Purpose, vir onverbeterlike musiek.
2026-01-24 00:30 ontbytSAKE 'S12/E43'. ontbytSAKE se ateljeegas is die aanbieder en vervaardiger, Rian van Heerden. Ons SAKEfokus is in Ermelo, Piet Retief en Pongola. 02:00 Dikker As Water 'S1/E56'. Nilay kan dit eenvoudig nie weerstaan om in te meng sover dit Doga betref nie. Alev moet noodgedwonge erken dat haar plan vir Nursema nie gaan werk nie. Omer nooi vir Doga en Fatih vir ete. 03:00 Dikker As Water 'S1/E57'. Nursema se lot word amptelik bepaal en 'n kêrel van een van die meisies op Alper-hulle se lys kom maak amok by die skool. 04:00 Dikker As Water 'S1/E58'. Abdullah betrap Mustafa waar hy in die middel van die nag koek bak, tot Abdullah se ontsteltenis. Omer vra vir Kivilcim om te trou. 05:00 Dikker As Water 'S1/E59'. 'n Hartseer Nursema trou met Ibrahim, en Alev vertroos vir Umut. In 'n poging om weg te kom van Ibrahim, dreig Nursema om by die venster uit te spring maar dan stamp Ibrahim haar uit. 06:00 Diepe Waters 'S3/E40'. Gys breek Zelda se hart. Theresa vind troos waar sy dit nie verwag nie. Rossouw se geduld raak op. 06:30 Diepe Waters 'S3/E41'. Alisa vertel Sanet die waarheid. Zelda gee René raad oor Nelius. 07:00 Diepe Waters 'S3/E42'. Rossouw het 'n moeilike keuse om te maak. Lucas ontmoet vir Nelius. Zelda bevraagteken haar verhouding met Gys. 07:30 Diepe Waters 'S3/E43'. Theresa vind nuwe moed op vreemde plekke. Zelda is vasbeslote om uit Gys se huis te trek. 08:00 Koortjies Met Elwira Standili 'S3/E12'. Vanaand se tema is dimensie. 'n Verteenwoordiger van DimenstiaSA en 'n kundige in dimensiesorg kom gee raad. Dan sorg die Gospelgroep, Undivided Purpose, vir onverbeterlike musiek. 09:00 Mince Jou Hare 'S1/E3'. 'n Onverwagse intern daag op. Frieda gaan op soektog vir eiendom. Vincent wys hulle wie die oopkop in die huis is. Julia stel Bertie teleur. 09:30 Toks & Tjops 'S15/E31'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby. 10:30 Waar Daar 'n Wil Is 'S1/E1'. Lee-Ann van Rooi gesels met krieketlegende Fanie de Villiers in die ateljee, en ons maak ook 'n draai by sy huis om uit te vind hoe sy rol as pa sy hele lewe verander het. 11:00 eNuus 'S16/E300'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 11:30 Lamb Champs: Die Hart & Siel Van... 'S1/E3'. Ons ontbloot die veerkragtigheid van skaapboere. Van droogtes tot innovasie en geloof, ses boere trotseer natuur met onwrikbare toewyding. 12:30 Juffrou X 'S1/E3'. Inge vind spore van haar broer by 'n geheimsinnige oord in die woud. Sy beplan 'n gevaarlike strategie om vir Shanice uit Hennie se kloue te kry, met dramatiese gevolge. 13:30 Toerbroers: Jou Toekoms 'S1/E8'. Andries en Wiaan leer van wildrehabilitasie en sosiale media, en besoek die Moholoholo Rehabilitasie Sentrum waar die joggies by veldwerk betrokke raak. 14:00 Bewonder & Bewaar Met Bonné De Bod 'S2/E4'. Bonné sluit aan by dr Francois Deacon, 'n dinamiese wetenskaplike aan die Universiteit van die Vrystaat, vir 'n wêreld-eerste waar kameelperde gevang en met klanktoestelle toegerus word. 14:30 Mince Jou Hare 'S1/E3'. 'n Onverwagse intern daag op. Frieda gaan op soektog vir eiendom. Vincent wys hulle wie die oopkop in die huis is. Julia stel Bertie teleur. 15:00 Waar Daar 'n Wil Is 'S1/E1'. Lee-Ann van Rooi gesels met krieketlegende Fanie de Villiers in die ateljee, en ons maak ook 'n draai by sy huis om uit te vind hoe sy rol as pa sy hele lewe verander het. 15:30 Top 30 Proteas: In Samewerking Met... 'Top 30 Proteas: In Samewerking Met Rapport. S1/E2'. Wie is Suid-Afrika se beste krieketspelers sedert ons hertoelating in 1991? In die tweede episode kyk ons na spelers 22-11.