2024-09-25 03:00 Kokkedoor: Vuur en Vlam Staanrib kry 'n ereplek in die vuurherd, 'n simbool van gasvryheid. Die semi-finaliste vertolk die tradisionele Sondagmaal met 'n nostalgiese familiebraai en daarby iets soets vir die pad. 04:00 Binnelanders Naomi is beïndruk met Conrad, en Tracy is geskok wanneer Binneland Stereo haar geheim verklap. Elise vryf 'n Binneland-suster verkeerd op. 04:30 Suidooster Wade is in sak en as oor die toekoms. Siya is op 'n missie om gewig te verloor, terwyl Riaan wonder of Imelda 'n verskuilde agenda het. 05:00 Diepe Waters Nina is 'n bol senuwees wanneer die Amerikaanse werwer opdaag. Rose se onsekerheid ontstel Wim. Is Karla die antwoord op 'n familie se probleme? 05:30 Skemergrond Ruan probeer Patty se ouers opspoor. Beeno gee vir Gloria 'n nuwe aanbod wat haar laat regop sit. Christine probeer meer inligting oor die Louws uit Manny kry. 06:00 Afgrond Julia ontdek dat Riana iets vir haar en Basson geheim hou. Basson se gedrag teenoor Nadine het lelike gevolge vir haar. 07:00 Vat Jou Goed En Trek Na 'n egskeiding het Dirk besluit dit is tyd om sy eiendom in Irene te verkoop en Kaap toe te trek. Hy roep die hulp van die span in om sy huis op te knap en vir 'n beter prys te verkoop. 07:30 Mal Kamper Ons bly op 'n huisboot op die Breerivier, zipline en geniet 'n klomp wilde avonture teen die Gouritsrivier. Ons verken die Overberg area en kamp teen die see en 4x4 'n duineroete. 08:00 Taktiek Karen help vir Arend om Lisa terug te wen en sweep vir Attie, Mignon en Venter in haar plan in. Goose klop by Willy Brown en Bronwyn aan vir afspraak advies. 08:30 Gee My Krag Abraham en Tertius het die stad verlaat om in die Knysna woud hul 'n besonderse benadering tot terapie te beoefen. Hul woon op die Pachamama Forest Retreat wat die inheemse bos hervestig. 09:00 Super Rugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 10:00 Musiekvideo's Musiekvideo's vir elke smaak. 11:30 GROOTplaas Live. GROOTplaas gesels met dr Rebone Moerane verbonde aan UP oor hul nuwe projek om kleinskaalse boere te bemagtig. 11:50 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Melissa Botma verken ons intimiteit met ons Skepper. 12:00 Die GROOT Ontbyt Live. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 14:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Melissa Botma verken ons intimiteit met ons Skepper. 14:15 Glub Glub Juffrou Vis en haar jolige skool onder water lag plesierig, speel en leer elke dag. Jy sal Karnallie, die garnaalkie, Siebert die seeperdjie, Willie die skilpad en vele meer ontmoet. 14:30 Die GROOT Ontbyt Live. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 16:30 Kokkedoor: Vuur en Vlam Met Mnr Groen in die omtrek moet braaiers op rook, hul sintuie en malvapoeding staatmaak eerder as vleisvaardighede. Die epiese vuurstryd bepaal immers wie gaan deurdring na die semi-finaal. 17:30 Taktiek Karen help vir Arend om Lisa terug te wen en sweep vir Attie, Mignon en Venter in haar plan in. Goose klop by Willy Brown en Bronwyn aan vir afspraak advies. 18:00 Super Rugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 19:00 Moederhart Azime stap in terwyl Mine vir Suna omhels. Cemre pak haar sak en gaan na Ahmet toe. 20:00 Suidooster 20:30 Skemergrond 21:00 Klaskamer 10 21:30 Kokkedoor: Vuur en Vlam 22:30 Vat Jou Goed En Trek 23:00 Mal Kamper 23:30 Binnelanders
2024-09-26 00:00 Diepe Waters 00:30 Suidooster 01:00 eNuus 01:30 Skemergrond 02:00 Moederhart 03:00 Afgrond 04:00 Binnelanders 04:30 Suidooster 05:00 Diepe Waters Wim en Rose is rasend van bekommernis oor Nina. Daan is geskok wanneer hy 'n ontdekking in Arno se kamer maak. Jacques vra Rossouw se hulp met Pam. 05:30 Skemergrond Die Louws sukkel om Jasmine se diagnose te verwerk. Gloria vrees vir haar, Fabian en Kevin se veiligheid. Ruan wonder of Patty iets vir hom wegsteek. 06:00 Leef Jou Reis 06:30 Mal Kamper Ons bly op 'n huisboot op die Breerivier, zipline en geniet 'n klomp wilde avonture teen die Gouritsrivier. Ons verken die Overberg area en kamp teen die see en 4x4 'n duineroete. 07:00 Gee My Krag Abraham en Tertius het die stad verlaat om in die Knysna woud hul 'n besonderse benadering tot terapie te beoefen. Hul woon op die Pachamama Forest Retreat wat die inheemse bos hervestig. 07:30 Super Rugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 08:30 Afgrond Althea se seun daag by Lana se huis op. Ina neem stappe om Etienne te stuit. Nadine verset haar teen Basson en dit het ernstige gevolge. 09:30 Laataand By Rian Rian verwelkom die uitgeworpe ANC-lid Carl Niehaus. Hulle gesels oor sy hoogs kontroversiële outobiografie wat op pad is asook oor die ware toedrag van sake in die land. 10:00 Musiekvideo's Musiekvideo's vir elke smaak. 11:30 GROOTplaas Live. GROOTplaas gesels met dr Ronald Heath van Bosbou Suid-Afrika oor 'n onlangse hofuitspraak wat dié sektor bevoordeel. 11:50 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Tarine de Ridder verken ons tevredenheid met te min. 12:00 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 14:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Tarine de Ridder verken ons tevredenheid met te min. 14:15 Glub Glub Juffrou Vis en haar jolige skool onder water lag plesierig, speel en leer elke dag. Jy sal Karnallie, die garnaalkie, Siebert die seeperdjie, Willie die skilpad en vele meer ontmoet. 14:30 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 16:30 Gee My Krag Abraham en Tertius het die stad verlaat om in die Knysna woud hul 'n besonderse benadering tot terapie te beoefen. Hul woon op die Pachamama Forest Retreat wat die inheemse bos hervestig. 17:00 Poena Coco het haar hande vol met Franko Vogel, na hulle aandjie saam. Poen en Coco betree 'n nuwe vlak in hulle verhouding. Elton help om Poena se liedjies terug te kry op die internet. 17:30 ontbytSAKE Ons ateljeegas is die aktrise en aanbieder, Lee-Ann van Rooi, en in die SAKEfokus wys ons julle 'n verskeidenheid ondernemings in Gauteng en die Wes-Kaap. 19:00 Moederhart Zeynep en Onur probeer saam met die polisie om vir Cemre op te spoor. Kemal ontvoer Nefise. 20:00 Suidooster Riaan ontdek iets vreemds, maar sy bevindinge ontlok gemengde reaksies. Wade se dag is vol teleurstellings, struikelblokke en 'n baie onverwagse kinkel. 20:30 Skemergrond Die Louws sukkel om Jasmine se diagnose te verwerk. Gloria vrees vir haar, Fabian en Kevin se veiligheid. Ruan wonder of Patty iets vir hom wegsteek. 21:00 Klaskamer 10 Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte. 21:30 Leef Jou Reis Die ikoon van wildkyk-ervarings wag op jou in die Serengeti. Ons is opsoek na die bykans 2,5 miljoen blouwildebeeste wat besig is om te migreer van die suide na die noorde. 22:00 Vat Jou Goed En Trek Na 'n egskeiding het Dirk besluit dit is tyd om sy eiendom in Irene te verkoop en Kaap toe te trek. Hy roep die hulp van die span in om sy huis op te knap en vir 'n beter prys te verkoop. 22:30 Kokkedoor: Vuur en Vlam Met Mnr Groen in die omtrek moet braaiers op rook, hul sintuie en malvapoeding staatmaak eerder as vleisvaardighede. Die epiese vuurstryd bepaal immers wie gaan deurdring na die semi-finaal. 23:30 Binnelanders Iemand weier om vir terapie te gaan, en Tracy bieg oor haar ware gevoelens. Naomi besef 'n paartjie is op die verkeerde pad, en Steve besef hy gaan vir At die waarheid moet vertel.
2024-09-27 00:00 Diepe Waters Henry verbaas Lettie, terwyl Karla se terugkeer vir Sanet die verkeerde idee gee. Johan se besoek kry voorwaardes, en Meghan trek 'n lyn in die sand met Pam. 00:30 Suidooster Bridgette trap vir Riaan uit oor sy beskuldigings. Siya kom oral voor versoekings te staan, terwyl Susan vir Zoe stof tot nadenke gee. 01:00 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 01:30 Skemergrond Die familie probeer Jasmine oortuig om voort te gaan met die operasie. Ruan konfronteer Patty oor haar verlede. Brandon en Sylvia voel moedeloos, maar Manny het 'n idee. 02:00 Moederhart Kemal en Nefise is in 'n motorongeluk. Ahmet is op vlug met Cemre. 03:00 Slank Ons Anja vir die laaste keer die dokter terwyl Pulane ondersteuning van haar vriendin kry in die gimnasium. Oud-swaargewig bokskampioen, Jimmy Abbott, kry dan die verrassing van sy lewe. 03:30 Leef Jou Reis Dit was 'n opwindende en propvol reeks gewees met nuwe lande en selfs 'n nuwe kontinent agter die blad. Ons groet met 'n kuier in die Kalahari by Tswalu en Klein Jan. 04:00 Binnelanders Iemand weier om vir terapie te gaan, en Tracy bieg oor haar ware gevoelens. Naomi besef 'n paartjie is op die verkeerde pad, en Steve besef hy gaan vir At die waarheid moet vertel. 04:30 Suidooster Bridgette trap vir Riaan uit oor sy beskuldigings. Siya kom oral voor versoekings te staan, terwyl Susan vir Zoe stof tot nadenke gee. 05:00 Diepe Waters Henry verbaas Lettie, terwyl Karla se terugkeer vir Sanet die verkeerde idee gee. Johan se besoek kry voorwaardes, en Meghan trek 'n lyn in die sand met Pam. 05:30 Skemergrond Die familie probeer Jasmine oortuig om voort te gaan met die operasie. Ruan konfronteer Patty oor haar verlede. Brandon en Sylvia voel moedeloos, maar Manny het 'n idee. 06:00 Gee My Krag Abraham en Tertius het die stad verlaat om in die Knysna woud hul 'n besonderse benadering tot terapie te beoefen. Hul woon op die Pachamama Forest Retreat wat die inheemse bos hervestig. 06:30 Vat Jou Goed En Trek Na 'n egskeiding het Dirk besluit dit is tyd om sy eiendom in Irene te verkoop en Kaap toe te trek. Hy roep die hulp van die span in om sy huis op te knap en vir 'n beter prys te verkoop. 07:00 Poena Coco het haar hande vol met Franko Vogel, na hulle aandjie saam. Poen en Coco betree 'n nuwe vlak in hulle verhouding. Elton help om Poena se liedjies terug te kry op die internet. 07:30 Afgrond Julia ontdek dat Riana iets vir haar en Basson geheim hou. Basson se gedrag teenoor Nadine het lelike gevolge vir haar. 08:30 Kokkedoor: Vuur en Vlam Met Mnr Groen in die omtrek moet braaiers op rook, hul sintuie en malvapoeding staatmaak eerder as vleisvaardighede. Die epiese vuurstryd bepaal immers wie gaan deurdring na die semi-finaal. 09:30 Musiekvideo's Musiekvideo's vir elke smaak. 11:30 GROOTplaas GROOTplaas gesels met Christin Hunter van Pannar Saad oor hoekom 'n gesonde landbousektor altyd as prioriteit beskou moet word. 11:50 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Tarine de Ridder rus jou toe om te bly smag na wat eg is. 12:00 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 14:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Tarine de Ridder rus jou toe om te bly smag na wat eg is. 14:15 Glub Glub Juffrou Vis en haar jolige skool onder water lag plesierig, speel en leer elke dag. Jy sal Karnallie, die garnaalkie, Siebert die seeperdjie, Willie die skilpad en vele meer ontmoet. 14:30 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 16:30 Super Rugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 17:30 Kokkedoor: Vuur en Vlam Met Mnr Groen in die omtrek moet braaiers op rook, hul sintuie en malvapoeding staatmaak eerder as vleisvaardighede. Die epiese vuurstryd bepaal immers wie gaan deurdring na die semi-finaal. 18:30 Leef Jou Reis Dit was 'n opwindende en propvol reeks gewees met nuwe lande en selfs 'n nuwe kontinent agter die blad. Ons groet met 'n kuier in die Kalahari by Tswalu en Klein Jan. 19:00 Moederhart Kemal en Nefise is in 'n motorongeluk. Ahmet is op vlug met Cemre. 20:00 Suidooster Bridgette trap vir Riaan uit oor sy beskuldigings. Siya kom oral voor versoekings te staan, terwyl Susan vir Zoe stof tot nadenke gee. 20:30 Skemergrond Die familie probeer Jasmine oortuig om voort te gaan met die operasie. Ruan konfronteer Patty oor haar verlede. Brandon en Sylvia voel moedeloos, maar Manny het 'n idee. 21:00 Klaskamer 10 Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte. 21:30 Vat Jou Goed En Trek Ons vier die 100ste episode van dié program. Vir die groot geleentheid knap Henck en sy span, Natasha en Hein se slaapkamer op en kyk hulle terug na die hoogtepunte van die afgelope 8 jaar. 22:00 Slank Ons Anja vir die laaste keer die dokter terwyl Pulane ondersteuning van haar vriendin kry in die gimnasium. Oud-swaargewig bokskampioen, Jimmy Abbott, kry dan die verrassing van sy lewe. 22:30 Taktiek Karen help vir Arend om Lisa terug te wen en sweep vir Attie, Mignon en Venter in haar plan in. Goose klop by Willy Brown en Bronwyn aan vir afspraak advies. 23:00 Fiks Of Niks Hierdie week speel Rhona tennis in 'n nuwe rolstoel. Lizahn voltooi haar IVF en kyk uit vir 'n familiemotor terwyl Henck sterk besig is om met moontlike deelnemers onderhoude te voer. 23:30 Binnelanders Nicolette begewe haarself in 'n gevaarlike speletjie, en Thalia kry slegte nuus. Braam se unieke lewe fassineer almal in Binneland.
2024-09-28 00:00 Poena Poen en Vis het planne om hulle eie aanlyn besigheid te begin. Shakira is baie opgewonde oor die kursus by Banana Air, maar Chanel deel nie in haar vreugde nie. 00:30 Suidooster Die Samsodiens en Riaan versoen met Imelda, terwyl Lee-Ann iets oplet tussen Wade en Zoe. Bennie en Carlo beleef iets skokkend. 01:00 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 01:30 Gee My Krag Ons leer by die kenners hoe om beurtkrag effektief te bestuur en 'n dowe-tehuis kry 'n groot geskenk by ACDC Express. Ons kyk ook terug na seisoen een van Gee My Krag. 02:00 Toks & Tjops Hammie en Rika maak beurte agter die kroeg om sport te gesels saam met ons paneel Breyton, Rikus, Jean, Jonathan, Jannie, Chef Vaatjie en Janina. Daar word gekook en heerlik gekuier. 03:00 Laataand By Rian Rian verwelkom die omstede, getatoeëerde musikant vanaf die Moot, Angie Oeh. Rian en Angie praat oor haar stryd met kanker en hoe haar musiek die konserwatiewes ongemaklik maak. 03:30 Vat Jou Goed En Trek Ons vier die 100ste episode van dié program. Vir die groot geleentheid knap Henck en sy span, Natasha en Hein se slaapkamer op en kyk hulle terug na die hoogtepunte van die afgelope 8 jaar. 04:00 Binnelanders Nicolette begewe haarself in 'n gevaarlike speletjie, en Thalia kry slegte nuus. Braam se unieke lewe fassineer almal in Binneland. 04:30 Suidooster Die Samsodiens en Riaan versoen met Imelda, terwyl Lee-Ann iets oplet tussen Wade en Zoe. Bennie en Carlo beleef iets skokkend. 05:00 Mal Kamper Ons bly op 'n huisboot op die Breerivier, zipline en geniet 'n klomp wilde avonture teen die Gouritsrivier. Ons verken die Overberg area en kamp teen die see en 4x4 'n duineroete. 05:30 Afgrond Julia ontdek dat Riana iets vir haar en Basson geheim hou. Basson se gedrag teenoor Nadine het lelike gevolge vir haar. 06:30 Slank Ons Anja vir die laaste keer die dokter terwyl Pulane ondersteuning van haar vriendin kry in die gimnasium. Oud-swaargewig bokskampioen, Jimmy Abbott, kry dan die verrassing van sy lewe. 07:00 Poena Poen en Vis het planne om hulle eie aanlyn besigheid te begin. Shakira is baie opgewonde oor die kursus by Banana Air, maar Chanel deel nie in haar vreugde nie. 07:30 Taktiek Karen help vir Arend om Lisa terug te wen en sweep vir Attie, Mignon en Venter in haar plan in. Goose klop by Willy Brown en Bronwyn aan vir afspraak advies. 08:00 Leef Jou Reis Dit was 'n opwindende en propvol reeks gewees met nuwe lande en selfs 'n nuwe kontinent agter die blad. Ons groet met 'n kuier in die Kalahari by Tswalu en Klein Jan. 08:30 Super Rugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 09:30 Koortjies Met Elwira Standili Ons gesels met die gesoute akteurs David Isaacs en Oscar Peterson van die Joe Barber-faam oor die belangrikheid van gesonde vriendskappe. Dan wys Marcellino Swartz hoe 'n Grabouwer kan sing. 10:30 Musiekvideo's Musiekvideo's vir elke smaak. 12:00 Slank Ons Anja vir die laaste keer die dokter terwyl Pulane ondersteuning van haar vriendin kry in die gimnasium. Oud-swaargewig bokskampioen, Jimmy Abbott, kry dan die verrassing van sy lewe. 12:30 Taktiek Karen help vir Arend om Lisa terug te wen en sweep vir Attie, Mignon en Venter in haar plan in. Goose klop by Willy Brown en Bronwyn aan vir afspraak advies. 13:00 Rat-Tat-Tat Rats, die slimkop-bontebok, en Streep, sy muishondmaat, gaan op 'n reis na die Rooikruis-uile. Langs die pad ontmoet hulle allerlei interessante karakters. 13:20 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Tarine de Ridder verken ons liefde wat wag om voortgeroep te word. 13:30 Koortjies Met Elwira Standili Ons gesels met die gesoute akteurs David Isaacs en Oscar Peterson van die Joe Barber-faam oor die belangrikheid van gesonde vriendskappe. Dan wys Marcellino Swartz hoe 'n Grabouwer kan sing. 14:30 ontbytSAKE Ons ateljeegas is dr Lizelle Grobler, 'n forensiese psigo-fisioloog, profieleerder en mentalis en in die SAKEfokus kyk ons na onderrig- en opleidingsinstansies. 16:00 Moederhart Sommer met die intrapslag in die villa is daar wrywing tussen Tarik en die ander kinders. Ahmet wag vir Cemre buite die villa. 16:45 Moederhart Azime stap in terwyl Mine vir Suna omhels. Cemre pak haar sak en gaan na Ahmet toe. 17:30 Moederhart Zeynep en Onur probeer saam met die polisie om vir Cemre op te spoor. Kemal ontvoer Nefise. 18:30 Moederhart Kemal en Nefise is in 'n motorongeluk. Ahmet is op vlug met Cemre. 19:30 Diepe Waters Is Karla besig om Daan oor te wen? Henry en Kurt wil appels swaai! Rose konfronteer Laura oor die sogenaamde vervalste verslag. 20:00 Diepe Waters Nina is 'n bol senuwees wanneer die Amerikaanse werwer opdaag. Rose se onsekerheid ontstel Wim. Is Karla die antwoord op 'n familie se probleme? 20:30 Diepe Waters Wim en Rose is rasend van bekommernis oor Nina. Daan is geskok wanneer hy 'n ontdekking in Arno se kamer maak. Jacques vra Rossouw se hulp met Pam. 21:00 Diepe Waters Henry verbaas Lettie, terwyl Karla se terugkeer vir Sanet die verkeerde idee gee. Johan se besoek kry voorwaardes, en Meghan trek 'n lyn in die sand met Pam. 21:30 Koortjies Met Elwira Standili Ons gesels met die gesoute akteurs David Isaacs en Oscar Peterson van die Joe Barber-faam oor die belangrikheid van gesonde vriendskappe. Dan wys Marcellino Swartz hoe 'n Grabouwer kan sing. 22:30 Vat Jou Goed En Trek Ons vier die 100ste episode van dié program. Vir die groot geleentheid knap Henck en sy span, Natasha en Hein se slaapkamer op en kyk hulle terug na die hoogtepunte van die afgelope 8 jaar. 23:00 Taktiek Karen help vir Arend om Lisa terug te wen en sweep vir Attie, Mignon en Venter in haar plan in. Goose klop by Willy Brown en Bronwyn aan vir afspraak advies. 23:30 Toks & Tjops Hammie en Rika maak beurte agter die kroeg om sport te gesels saam met ons paneel Breyton, Rikus, Jean, Jonathan, Jannie, Chef Vaatjie en Janina. Daar word gekook en heerlik gekuier.
2024-09-29 00:30 Fiks Of Niks Lizahn voltooi haar IVF proses en moedig Henck aan om meer sosiaal te wees inplaas van slegs op werk en oefen fokus. Nomvula gaan vir haar laaste oefensessie voor haar twee kilometer staproete. 01:00 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 01:30 Kokkedoor: Vuur en Vlam Staanrib kry 'n ereplek in die vuurherd, 'n simbool van gasvryheid. Die semi-finaliste vertolk die tradisionele Sondagmaal met 'n nostalgiese familiebraai en daarby iets soets vir die pad. 02:30 Afgrond Althea se seun daag by Lana se huis op. Ina neem stappe om Etienne te stuit. Nadine verset haar teen Basson en dit het ernstige gevolge. 03:30 Mal Kamper Ons kyk terug na van die reeks se hoogtepunte en kuier saam met vriende teen die see in die Weskus. In Langebaan duik ons saam met robbe, ry jetski en kamp in 'n reservaat. 04:00 Gee My Krag Ons leer by die kenners hoe om beurtkrag effektief te bestuur en 'n dowe-tehuis kry 'n groot geskenk by ACDC Express. Ons kyk ook terug na seisoen een van Gee My Krag. 04:30 Taktiek Karen help vir Arend om Lisa terug te wen en sweep vir Attie, Mignon en Venter in haar plan in. Goose klop by Willy Brown en Bronwyn aan vir afspraak advies. 05:00 Slank Ons Anja vir die laaste keer die dokter terwyl Pulane ondersteuning van haar vriendin kry in die gimnasium. Oud-swaargewig bokskampioen, Jimmy Abbott, kry dan die verrassing van sy lewe. 05:30 Super Rugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 06:30 Laataand By Rian Rian verwelkom die omstede, getatoeëerde musikant vanaf die Moot, Angie Oeh. Rian en Angie praat oor haar stryd met kanker en hoe haar musiek die konserwatiewes ongemaklik maak. 07:01 Leef Jou Reis Dit was 'n opwindende en propvol reeks gewees met nuwe lande en selfs 'n nuwe kontinent agter die blad. Ons groet met 'n kuier in die Kalahari by Tswalu en Klein Jan. 07:30 Poena Poen en Vis het planne om hulle eie aanlyn besigheid te begin. Shakira is baie opgewonde oor die kursus by Banana Air, maar Chanel deel nie in haar vreugde nie. 08:00 Koortjies Met Elwira Standili Ons gesels met die gesoute akteurs David Isaacs en Oscar Peterson van die Joe Barber-faam oor die belangrikheid van gesonde vriendskappe. Dan wys Marcellino Swartz hoe 'n Grabouwer kan sing. 09:00 Toks & Tjops Met dr Rassie wat Libbok ondersteun, sal die TNT-span sy voorbeeld volg? Hierdie naweek is Bok-rugby, en watter beter plek om die reeks af te sluit as in Nelspruit? Kom ons ondersteun die Bokke en die Sharks! 10:00 Musiekvideo's Musiekvideo's vir elke smaak. 12:00 ontbytSAKE Ons ateljeegas is dr Lizelle Grobler, 'n forensiese psigo-fisioloog, profieleerder en mentalis en in die SAKEfokus kyk ons na onderrig- en opleidingsinstansies. 13:30 EGOLI - Plek Van Goud Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet. 14:00 EGOLI - Plek Van Goud Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet. 14:30 EGOLI - Plek Van Goud Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet. 15:00 EGOLI - Plek Van Goud Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet. 15:30 EGOLI - Plek Van Goud Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet. 16:00 Die Boodskap Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Stephan Joubert rus jou toe om Gees vervuld in 'n kunsmatige intelligensie realiteit te leef. 16:30 Binnelanders Karen sukkel om vrede te maak met die feit dat 'n ander 'suster' oom Braam gaan monitor. Bets maak 'n deurbraak met Conrad, en sy is baie eerlik met Nicolette. 17:00 Binnelanders Naomi is beïndruk met Conrad, en Tracy is geskok wanneer Binneland Stereo haar geheim verklap. Elise vryf 'n Binneland-suster verkeerd op. 17:30 Binnelanders Karen ontvang goeie nuus oor Braam se 'kinders'. Tertius begin twyfel oor sy besluit, en At vra Nicolette om vir Conrad te jok. 18:00 Binnelanders Iemand weier om vir terapie te gaan, en Tracy bieg oor haar ware gevoelens. Naomi besef 'n paartjie is op die verkeerde pad, en Steve besef hy gaan vir At die waarheid moet vertel. 18:30 Binnelanders Nicolette begewe haarself in 'n gevaarlike speletjie, en Thalia kry slegte nuus. Braam se unieke lewe fassineer almal in Binneland. 19:00 Suidooster JPD het 'n bou krisis, of kan Imelda die saak oplos? Angie gaan nie net terugsit en toekyk nie, terwyl Kaashifa toenemend desperaat raak om tot Imelda deur te dring. 19:30 Suidooster Wade is in sak en as oor die toekoms. Siya is op 'n missie om gewig te verloor, terwyl Riaan wonder of Imelda 'n verskuilde agenda het. 20:00 Suidooster Riaan ontdek iets vreemds, maar sy bevindinge ontlok gemengde reaksies. Wade se dag is vol teleurstellings, struikelblokke en 'n baie onverwagse kinkel. 20:30 Suidooster Bridgette trap vir Riaan uit oor sy beskuldigings. Siya kom oral voor versoekings te staan, terwyl Susan vir Zoe stof tot nadenke gee. 21:00 Suidooster Die Samsodiens en Riaan versoen met Imelda, terwyl Lee-Ann iets oplet tussen Wade en Zoe. Bennie en Carlo beleef iets skokkend. 21:30 Skemergrond Ruan is reg vir die volgende stap in sy verhouding met Patty. Hazel dring aan om te weet wat met Jasmine aangaan. Gloria is rasend van bekommernis. 22:00 Skemergrond Ruan probeer Patty se ouers opspoor. Beeno gee vir Gloria 'n nuwe aanbod wat haar laat regop sit. Christine probeer meer inligting oor die Louws uit Manny kry. 22:30 Skemergrond Die Louws sukkel om Jasmine se diagnose te verwerk. Gloria vrees vir haar, Fabian en Kevin se veiligheid. Ruan wonder of Patty iets vir hom wegsteek. 23:00 Skemergrond Die familie probeer Jasmine oortuig om voort te gaan met die operasie. Ruan konfronteer Patty oor haar verlede. Brandon en Sylvia voel moedeloos, maar Manny het 'n idee. 23:30 Gee My Krag Ons leer by die kenners hoe om beurtkrag effektief te bestuur en 'n dowe-tehuis kry 'n groot geskenk by ACDC Express. Ons kyk ook terug na seisoen een van Gee My Krag.
2024-09-30 00:00 Taktiek Goose probeer vir Tyron-Tyres vang om Taktiek te red terwyl die res van Arend probeer ontslae raak. Willy Brown gaan betaal vir opgehoopte skuld by die kroeg. 00:30 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 01:00 Koortjies Met Elwira Standili Ons gaste is die twee Suidooster-tienerakteurs Jadon Booysen en Caleb Arnolds wat vertel wat dit verg om in hierdie naelbyt-industrie te werk. Dan bederf Pearl Adams ons met haar musiek. 02:00 Truspieël Wanneer 'n paartjie met dekades se herdenkings agter die rug, uitvind dat hul trouplek binnekort afgebreek word, vat hulle die pad ter wille van die ou tyd. 03:30 Mal Kamper Ons kyk terug na van die reeks se hoogtepunte en kuier saam met vriende teen die see in die Weskus. In Langebaan duik ons saam met robbe, ry jetski en kamp in 'n reservaat. 04:00 Afgrond Althea se seun daag by Lana se huis op. Ina neem stappe om Etienne te stuit. Nadine verset haar teen Basson en dit het ernstige gevolge. 05:00 Kokkedoor: Vuur en Vlam Staanrib kry 'n ereplek in die vuurherd, 'n simbool van gasvryheid. Die semi-finaliste vertolk die tradisionele Sondagmaal met 'n nostalgiese familiebraai en daarby iets soets vir die pad. 06:00 Leef Jou Reis Dit was 'n opwindende en propvol reeks gewees met nuwe lande en selfs 'n nuwe kontinent agter die blad. Ons groet met 'n kuier in die Kalahari by Tswalu en Klein Jan. 06:30 Poena Poen en Vis het planne om hulle eie aanlyn besigheid te begin. Shakira is baie opgewonde oor die kursus by Banana Air, maar Chanel deel nie in haar vreugde nie. 07:00 Gee My Krag Ons leer by die kenners hoe om beurtkrag effektief te bestuur en 'n dowe-tehuis kry 'n groot geskenk by ACDC Express. Ons kyk ook terug na seisoen een van Gee My Krag. 07:30 Fiks Of Niks Lizahn voltooi haar IVF proses en moedig Henck aan om meer sosiaal te wees inplaas van slegs op werk en oefen fokus. Nomvula gaan vir haar laaste oefensessie voor haar twee kilometer staproete. 08:00 Koortjies Met Elwira Standili Ons gaste is die twee Suidooster-tienerakteurs Jadon Booysen en Caleb Arnolds wat vertel wat dit verg om in hierdie naelbyt-industrie te werk. Dan bederf Pearl Adams ons met haar musiek. 09:00 Musiekvideo's Musiekvideo's vir elke smaak. 11:30 GROOTplaas Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke. 11:50 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Stephan Joubert bemagtig jou om digitaal wys te leef. 12:00 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 14:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Stephan Joubert bemagtig jou om digitaal wys te leef. 14:15 Lappies Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats. 14:30 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 16:30 Koortjies Met Elwira Standili Ons gaste is die twee Suidooster-tienerakteurs Jadon Booysen en Caleb Arnolds wat vertel wat dit verg om in hierdie naelbyt-industrie te werk. Dan bederf Pearl Adams ons met haar musiek. 17:30 Taktiek Goose probeer vir Tyron-Tyres vang om Taktiek te red terwyl die res van Arend probeer ontslae raak. Willy Brown gaan betaal vir opgehoopte skuld by die kroeg. 18:00 Gee My Krag Ons leer by die kenners hoe om beurtkrag effektief te bestuur en 'n dowe-tehuis kry 'n groot geskenk by ACDC Express. Ons kyk ook terug na seisoen een van Gee My Krag. 18:30 Poena Poen en Vis het planne om hulle eie aanlyn besigheid te begin. Shakira is baie opgewonde oor die kursus by Banana Air, maar Chanel deel nie in haar vreugde nie. 19:00 Kokkedoor: Vuur en Vlam Staanrib kry 'n ereplek in die vuurherd, 'n simbool van gasvryheid. Die semi-finaliste vertolk die tradisionele Sondagmaal met 'n nostalgiese familiebraai en daarby iets soets vir die pad. 20:00 Suidooster Die Samsodiens en Riaan versoen met Imelda, terwyl Lee-Ann iets oplet tussen Wade en Zoe. Bennie en Carlo beleef iets skokkend. 20:30 Fiks Of Niks Lizahn voltooi haar IVF proses en moedig Henck aan om meer sosiaal te wees inplaas van slegs op werk en oefen fokus. Nomvula gaan vir haar laaste oefensessie voor haar twee kilometer staproete. 21:00 Klaskamer 10 Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte. 21:30 Mal Kamper Ons kyk terug na van die reeks se hoogtepunte en kuier saam met vriende teen die see in die Weskus. In Langebaan duik ons saam met robbe, ry jetski en kamp in 'n reservaat. 22:00 Leef Jou Reis Dit was 'n opwindende en propvol reeks gewees met nuwe lande en selfs 'n nuwe kontinent agter die blad. Ons groet met 'n kuier in die Kalahari by Tswalu en Klein Jan. 22:30 Slank Ons Anja vir die laaste keer die dokter terwyl Pulane ondersteuning van haar vriendin kry in die gimnasium. Oud-swaargewig bokskampioen, Jimmy Abbott, kry dan die verrassing van sy lewe. 23:00 Vat Jou Goed En Trek Ons vier die 100ste episode van dié program. Vir die groot geleentheid knap Henck en sy span, Natasha en Hein se slaapkamer op en kyk hulle terug na die hoogtepunte van die afgelope 8 jaar. 23:30 Binnelanders At oorreed vir Conrad om terug te gaan werk toe. Die nuwe locum stel Uys 'n tweede keer in die verleentheid, en Steve dink sy lyk bekend. Elise en die verpleegsters stamp koppe oor Braam.
2024-10-01 00:00 Diepe Waters Lettie probeer om te red wat daar te redde is, terwyl Sanet en Karla 'n uitval het oor Arno. Die waarheid oor Charity se lewe word deur Johan in twyfel getrek. 00:30 Suidooster Lee-Ann is briesend vir Riaan, terwyl Siya en Aiden hulle lywe ysterman probeer hou. Kaashifa se dag word bederf, terwyl Riaan vir Imelda voor almal aanvat. 01:00 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 01:30 Skemergrond Patty is ontsteld ná haar bakleiery met Ruan. Dominee het 'n briljante idee vir die Cloetes se danskonsert. Sonja probeer uitreik na Christine. Gloria gee vir Beeno 'n finale antwoord. 02:00 Moederhart Cemre glo uiteindelik dat Kartal werklik Ahmet is. Ahmet bel vir Zeynep en sê hy sal vir Cemre laat gaan. 03:00 Super Rugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 04:00 Binnelanders At oorreed vir Conrad om terug te gaan werk toe. Die nuwe locum stel Uys 'n tweede keer in die verleentheid, en Steve dink sy lyk bekend. Elise en die verpleegsters stamp koppe oor Braam. 04:30 Suidooster Lee-Ann is briesend vir Riaan, terwyl Siya en Aiden hulle lywe ysterman probeer hou. Kaashifa se dag word bederf, terwyl Riaan vir Imelda voor almal aanvat. 05:00 Diepe Waters Lettie probeer om te red wat daar te redde is, terwyl Sanet en Karla 'n uitval het oor Arno. Die waarheid oor Charity se lewe word deur Johan in twyfel getrek. 05:30 Skemergrond Patty is ontsteld ná haar bakleiery met Ruan. Dominee het 'n briljante idee vir die Cloetes se danskonsert. Sonja probeer uitreik na Christine. Gloria gee vir Beeno 'n finale antwoord.