2025-02-04 00:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jay Bezuidenhout verken ons hoe om onsself tuis te maak deur gewortel te wees. 00:15 Lappies Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats. 00:30 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 02:30 Ysters Op Die Landgoed 03:00 Vrystaatbewoners Langs die R700, tussen Soutpan en Bloemfontein, ontmoet ons Joseph Potsane. Ons eindig in Hoopstad met Abraham van Biljon, 'n versamelaar en ouetehuisbewoner, wat meer as hoop bied. 03:30 ontbytSAKE Hierdie week kuier die ikoniese Afrikaanse sangeres Sonja Heroldt by ons en in die SAKEfokus kyk ons na 'n verskeidenheid besighede oor die hele land. 05:00 My Naam Is Farah Rahsan verhoed dat Farah en Behnam onmiddellik trou. Gönül en Bekir deel 'n oomblik wat hul albei verbaas.Tahir kry reg om homself te bevry van die martelaar wat Behnam gehuur het. 06:00 Suidooster Wade is seker sy probleme met die polisie is verby, of misgis hy hom dalk? Riaan is bereid om vir Hanli 'n finale kans te gee. Kaashifa raak toenemend angstig oor haar en die baba se veiligheid. 06:30 Skemergrond 07:00 Klaskamer 10 In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word. 07:30 SuperRugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 08:30 Met 'n Huppel In Die Stap 'n Aantal bekende argeoloë vertel van interessante opgrawings, beide in Suid-Afrika, onder andere in die Doringbult Konsentrasiekamp, maar ook in Bybellande. 09:00 Lottoland Help 'n Dorp 09:30 Binnelanders Dr Butler het nuus vir Tracy. Steve vind uit wie heel moontlik Naomi se skenker was, en wanneer Karen 'n pasiënt inbring Ongevalle toe, besef Liam sy bestuur 'n taxi. 10:00 Diepe Waters Die Swartse maak reg vir Kersdagvieringe. Johan neem 'n groot besluit oor sy swemtoekoms. Die waarheid oor Theresa se probleme raak duidelik. 10:30 Suidooster 11:00 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 11:30 Skemergrond Gloria plaas druk op Beeno rakende Fabian. Manny maak oop teenoor Tillie oor sy plaas wat hy verloor het. Christine konkel met Regardt, en Tanne het 'n ontmoeting met die lot. 12:00 My Naam Is Farah Vera en Perihan probeer hulle geheim vir Mehmet wegsteek. Farah dreig vir Rahsan, Behnam probeer vir Farah uitvang en Tahir neem sake in eie hande. 13:00 In Die Sop Hierdie week pak die span twee besighede aan in Velddrif se bekende Bokkomlaan, maar gelukkig was Bertus en Misi nog nooit bang vir 'n uitdaging nie. 14:00 Binnelanders Dr Butler het nuus vir Tracy. Steve vind uit wie heel moontlik Naomi se skenker was, en wanneer Karen 'n pasiënt inbring Ongevalle toe, besef Liam sy bestuur 'n taxi. 14:30 Suidooster Riaan moet 'n besluit neem. Kaashifa begin al meer uithaak, terwyl speurder Malherbe se ondersoek begin vrugte afwerp. 15:00 Diepe Waters Die Swartse maak reg vir Kersdagvieringe. Johan neem 'n groot besluit oor sy swemtoekoms. Die waarheid oor Theresa se probleme raak duidelik. 15:30 Skemergrond Gloria plaas druk op Beeno rakende Fabian. Manny maak oop teenoor Tillie oor sy plaas wat hy verloor het. Christine konkel met Regardt, en Tanne het 'n ontmoeting met die lot. 16:00 Spinners A compelling, thrilling premiere. Ethan, a 17-year-old driver for a gang, reconsiders his path when a raid sparks potential gang warfare. While on a job, he meets Shane, who introduces him to spinning. 17:00 Safari Roetes Vandag se roete sluit 'n water kruising in by Matjiesvlei en die span ry ook die Seweweekspoort-pad wat gesien word as een van die mooiste poorte in Suid Afrika. 17:30 Jan Braai Vir Erfenis Jan Braai lê besoek af by die Dusk restaurant om te kyk watter kulinêre lesse hy by sjef Darren Badenhorst kan leer en hoe ons daardie kennis kan toepas op die braaivuur. 18:00 Magda Louw Magda herinner vir Erhard aan 'n baie groot fout wat hy in die verlede begaan het. Giel moet geopereer word. 18:30 OppieStoep Ds André Boezak kuier saam met sanger Christo Snyman en die jongman Vernon Raas van Kimberley op die Stoep. Schalk Joubert maak heerlike musiek saam met Nielen Prinsloo. 19:00 SuperRugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 20:00 Musiekvideo's Musiekvideo's vir elke smaak. 21:30 GROOTplaas GROOTplaas gesels met Andre Hoffman, 'n akwatiese spesialis, oor sy bekommernis rakende varswaterkrewe in Suid-Afrika. 21:50 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jay Bezuidenhout verken ons hoe om onsself tuis te maak deur produksie. 22:00 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
2025-02-05 00:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jay Bezuidenhout verken ons hoe om onsself tuis te maak deur produksie. 00:15 Lappies Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats. 00:30 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 02:30 In Die Sop Hierdie week pak die span twee besighede aan in Velddrif se bekende Bokkomlaan, maar gelukkig was Bertus en Misi nog nooit bang vir 'n uitdaging nie. 03:30 Magda Louw Magda herinner vir Erhard aan 'n baie groot fout wat hy in die verlede begaan het. Giel moet geopereer word. 04:00 SuperRugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 05:00 My Naam Is Farah Vera en Perihan probeer hulle geheim vir Mehmet wegsteek. Farah dreig vir Rahsan, Behnam probeer vir Farah uitvang en Tahir neem sake in eie hande. 06:00 Suidooster Riaan moet 'n besluit neem. Kaashifa begin al meer uithaak, terwyl speurder Malherbe se ondersoek begin vrugte afwerp. 06:30 Skemergrond Gloria plaas druk op Beeno rakende Fabian. Manny maak oop teenoor Tillie oor sy plaas wat hy verloor het. Christine konkel met Regardt, en Tanne het 'n ontmoeting met die lot. 07:00 Klaskamer 10 In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word. 07:30 In Die Sop Hierdie week pak die span twee besighede aan in Velddrif se bekende Bokkomlaan, maar gelukkig was Bertus en Misi nog nooit bang vir 'n uitdaging nie. 08:30 Safari Roetes Vandag se roete sluit 'n water kruising in by Matjiesvlei en die span ry ook die Seweweekspoort-pad wat gesien word as een van die mooiste poorte in Suid Afrika. 09:00 Jan Braai Vir Erfenis Jan Braai lê besoek af by die Dusk restaurant om te kyk watter kulinêre lesse hy by sjef Darren Badenhorst kan leer en hoe ons daardie kennis kan toepas op die braaivuur. 09:30 Binnelanders Liam en Uys sit vas oor Karen. Nicolette raak toenemend agterdogtig en Conrad speel oop kaarte met haar. Steve kry DNS-uitslae, en Naomi maak 'n aankondiging. 10:00 Diepe Waters Johan en Jacques maak hulle terugkeer na die swembad, maar Johan se gedagtes bly by Theresa. Farooq en Emily is op pad huis toe, of so dink hulle. 10:30 Suidooster Elana is stomgeslaan oor Kaashifa se gedrag. Bridgette ontdek iets wat haar snuf in die neus gee en veroorsaak dat Wade se dag tot 'n onverwagse einde kom. 11:00 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 11:30 Skemergrond Tanne manipuleer Dominee met gemak. Ronnie wil sy troubeloftes met Hazel hernu. Intussen beraam Christine 'n nuwe plan teen die Louws. 12:00 My Naam Is Farah Gönül veroorsaak 'n opskudding wanneer sy haar aandele aan Farah bemaak. Tahir daag op tot Behnam se ontsteltenis, veral wanneer Mahmut hom by Tahir skaar. 13:00 Spinners A body surfaces, putting Damien's gang in Detective Nazeem's sight. Hercules conceals their deeds. Ethan seeks a new life with Shane's crew, aiming to be their driver. 14:00 Binnelanders Liam en Uys sit vas oor Karen. Nicolette raak toenemend agterdogtig en Conrad speel oop kaarte met haar. Steve kry DNS-uitslae, en Naomi maak 'n aankondiging. 14:30 Suidooster Elana is stomgeslaan oor Kaashifa se gedrag. Bridgette ontdek iets wat haar snuf in die neus gee en veroorsaak dat Wade se dag tot 'n onverwagse einde kom. 15:00 Diepe Waters Johan en Jacques maak hulle terugkeer na die swembad, maar Johan se gedagtes bly by Theresa. Farooq en Emily is op pad huis toe, of so dink hulle. 15:30 Skemergrond Tanne manipuleer Dominee met gemak. Ronnie wil sy troubeloftes met Hazel hernu. Intussen beraam Christine 'n nuwe plan teen die Louws. 16:00 Met 'n Huppel In Die Stap 16:30 Jan Braai Vir Erfenis 17:00 OppieStoep 17:30 SuperRugby 18:30 Spinners 19:30 Vrystaatbewoners 20:00 Musiekvideo's 21:30 GROOTplaas 21:50 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis 22:00 Die GROOT Ontbyt
2025-02-06 00:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis 00:15 Lappies 00:30 Die GROOT Ontbyt 02:30 OppieStoep 03:00 Lottoland Help 'n Dorp 03:30 ontbytSAKE 05:00 My Naam Is Farah 06:00 Suidooster Elana is stomgeslaan oor Kaashifa se gedrag. Bridgette ontdek iets wat haar snuf in die neus gee en veroorsaak dat Wade se dag tot 'n onverwagse einde kom. 06:30 Skemergrond Tanne manipuleer Dominee met gemak. Ronnie wil sy troubeloftes met Hazel hernu. Intussen beraam Christine 'n nuwe plan teen die Louws. 07:00 Klaskamer 10 Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte. 07:30 Met 'n Huppel In Die Stap 'n Aantal bekende argeoloë vertel van interessante opgrawings, beide in Suid-Afrika, onder andere in die Doringbult Konsentrasiekamp, maar ook in Bybellande. 08:00 Ysters Op Die Landgoed De Zalze Winelands Estate, Wes-Kaap, geleë in die pragtige wynlande van Stellenbosch. Alwyn proe 'n paar bekroonde wyne en speel gholf saam met voormalige Springbok losskakel, Tiaan Strauss. 08:30 In Die Sop Hierdie week pak die span twee besighede aan in Velddrif se bekende Bokkomlaan, maar gelukkig was Bertus en Misi nog nooit bang vir 'n uitdaging nie. 09:30 Binnelanders Nicolette raak ongeduldig met Conrad en konfronteer vir Tracy. Louis is oorgehaal om Naomi terug te wen, en Uys is moeg daarvoor om die middelman tussen Liam en Karen te wees. 10:00 Diepe Waters 'n Storie oor 'n moord in die parkie ontstel Anja. Johan se goeie daad lei tot 'n potensiële groter probleem. Arno het 'n nuwe idee vir sy musiek. 10:30 Suidooster Bridgette gee vir Lee-Ann raad, terwyl Mymoena moederlik met die nuwe ouers praat. Stella is uit haar vel om weer vir Riaan te sien. 11:00 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 11:30 Skemergrond Hazel gee vir Ronnie haar antwoord oor die troubeloftes. Tanne se manne begin dwelms verkoop. Haylee kry die inligting wat Christine benodig. Beeno en Gloria word aangeval. 12:00 My Naam Is Farah Mahmut is vreesbevange vir Tahir se onheilspellende teenwoordigheid en dreigemente en besluit om vir Tahir 'n geskenk te gee wat hom sal tevrede stel, en die familie in vrede sal laat. 13:00 Vreemder As Fiksie Hoe leer jy om skielik vir jou sussie ma te sê wanneer jy uitvind jou sussie is jou ma, en jou ma jou ouma? Megan verwerk nou nog die familiegeheim waarvan sy eers as 11-jarige gehoor het. 13:30 Met 'n Huppel In Die Stap Bekendes soos dr. Angelique Coetzee, en sielkundige, dr. Philip van Rensburg, vertel van die simptome en sielkundige reaksies by mense met Lang COVID. 14:00 Binnelanders Nicolette raak ongeduldig met Conrad en konfronteer vir Tracy. Louis is oorgehaal om Naomi terug te wen, en Uys is moeg daarvoor om die middelman tussen Liam en Karen te wees. 14:30 Suidooster Bridgette gee vir Lee-Ann raad, terwyl Mymoena moederlik met die nuwe ouers praat. Stella is uit haar vel om weer vir Riaan te sien. 15:00 Diepe Waters 'n Storie oor 'n moord in die parkie ontstel Anja. Johan se goeie daad lei tot 'n potensiële groter probleem. Arno het 'n nuwe idee vir sy musiek. 15:30 Skemergrond Hazel gee vir Ronnie haar antwoord oor die troubeloftes. Tanne se manne begin dwelms verkoop. Haylee kry die inligting wat Christine benodig. Beeno en Gloria word aangeval.