2025-03-13 00:30 Spinners Ethan's agonising choice compels him to flee, but he's captured by Nazeem. Gang warfare erupts. As Ethan's friends hunt for him, the stakes soar. 01:30 Bewonder & Bewaar Met Bonné De Bod Water is lewe en nêrens is dit meer belangrik as in die Krugerwildtuin nie. Bonné vergesel dr Danny Govender en haar wetenskaplikespan vir elektroskok visvang langs die Sabierivier. 02:00 Musiekvideo's Musiekvideo's vir elke smaak. 03:30 GROOTplaas GROOTplaas gesels met Izaak Breitenbach, HUB van die Braaikuiken Organisasie van SAPA, oor Suid-Afrika se pluimvee-industrie. 03:50 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Tarine de Ridder rus jou toe om Jesus te volg in sy gewoontes. 04:00 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 06:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Tarine de Ridder rus jou toe om Jesus te volg in sy gewoontes. 06:15 Tjiff En Tjaff: Kunsklas Die twee gewilde karakters word verras met 'n klomp interessante dinge en aktiwiteite en sorg in die proses vir hope vermaak. Kom deel saam in al die verrassings! 06:30 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 08:30 OppieStoep Don Theart van Klawer kom kuier saam met Willie Tuck en Supersport kommentator Jeremy Fredericks by Lyntjie en Pietman. Basson Laubsher en Schalk Joubert maak lekker musiek. 09:00 Lottoland Help 'n Dorp Leah besoek Cradock in die Oos-Kaap en ontmoet 'n gemeenskapsforum wat die dorp verbeter. Sy oorhandig 'n Lottoland-verrassing wat die inwoners help om publieke areas te verfraai. 09:30 ontbytSAKE Hierdie week is ons ateljeegas dr Antoinette van der Merwe om haar potgooi, waarin sy die voordele van in SA bly, te bespreek en die SAKEfokus val in Namibië. 11:00 My Naam Is Farah Farah is verstom om te ontdek dat Tahir verantwoordelikheid aanvaar vir die misdaad wat sy gepleeg het. Tahir het 'n verrassing vir haar in die vooruitsig. 12:00 Suidooster Gary en Justin kry slegte nuus oor hulle projek, terwyl Rhafiek steeds sukkel om sy werk em persoonlike lewe te balanseer. Carlo maak skelm planne saam met Nazeem, maar gaan dit uitwerk? 12:30 Skemergrond Erica vind uit dat Ragel vir Kirby aangestel het. Tanne is senuweeagtig oor die groot dag. Die Cloetes, Ronnie, Hazel en die kinders maak gereed om van Gemoedsdrif af te vertrek. 13:00 Klaskamer 10 Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte. 13:30 Met 'n Huppel In Die Stap Ons ontmoet die ouers van 'n aantal sportsterre. Onder andere, Hanalie van Niekerk gesels oor haar swemster-dogter Lara en dr. Christivan Maas stel sy gholf-sensasie seun Christiaan voor. 14:00 Ysters Op Die Landgoed Steyn City, Gauteng. Tee met Carolyn Steyn, 'n rondte gholf met Sim 'Tiger' Tshabalala, 'n stedelike lagune en 'n gehoor met Wouter Kellerman, is net 'n paar van die ervarings wat op Alwyn wag. 14:30 In Die Sop Die In Die Sop-span besoek KruisKoffie, 'n koffiewinkel by die NG Kerk Bellville-Wes, om die eienaar Andra te help om haar besigheid nuwe lewe te gee. 15:30 Binnelanders Delia neem 'n risiko waarteen sy 'n ruk lank al skop. Tertius het 'n paar minute van hoop, maar dan word hy weer teleurgestel. Iets is ernstig fout met Gaby. 16:00 Diepe Waters Jacques kom agter die kap van die byl. Rossouw bevind homself in 'n moeilike posisie. Zelda is vasbeslote om Gys se drome te vernietig. 16:30 Suidooster Rhafiek raak al hoe meer in 'n verknorsing. Nazeem manipuleer Carlo om iets onwettig te doen terwyl Gary moet besluit of hy sy lot gaan aanvaar of veg. 17:00 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 17:30 Skemergrond Ruan is gereed om toe te slaan. Tanne twyfel oor die plan. Gloria neem 'n emosionele besluit wat alles kan beduiwel. Warren kom al nader aan die waarheid. 18:00 My Naam Is Farah Tahir en sy manne beoog om 'n besending goud oor die grens te stuur om die aandag te trek van die ontwykende mafiabaas wat aan almal bekend is, maar deur niemand gesien nie. 19:00 Vreemder As Fiksie Ilse was vir 40 jaar met 'n man getroud wat haar op gruwelike maniere mishandel het. Toe sy wegstap, het sy binne sewe dae die liefde van haar lewe en selfgenesing gevind. 19:30 Met 'n Huppel In Die Stap Baie seniors besluit om aan te hou studeer, ondanks die jare wat aanstap. Ons hoor wat hulle aanspoor, en hoe hulle dié studies prakties wil toepas om 'n verskil te maak. 20:00 Binnelanders Delia neem 'n risiko waarteen sy 'n ruk lank al skop. Tertius het 'n paar minute van hoop, maar dan word hy weer teleurgestel. Iets is ernstig fout met Gaby. 20:30 Suidooster Rhafiek raak al hoe meer in 'n verknorsing. Nazeem manipuleer Carlo om iets onwettig te doen terwyl Gary moet besluit of hy sy lot gaan aanvaar of veg. 21:00 Diepe Waters Jacques kom agter die kap van die byl. Rossouw bevind homself in 'n moeilike posisie. Zelda is vasbeslote om Gys se drome te vernietig. 21:30 Skemergrond Ruan is gereed om toe te slaan. Tanne twyfel oor die plan. Gloria neem 'n emosionele besluit wat alles kan beduiwel. Warren kom al nader aan die waarheid. 22:00 OppieStoep Don Theart van Klawer kom kuier saam met Willie Tuck en Supersport kommentator Jeremy Fredericks by Lyntjie en Pietman. Basson Laubsher en Schalk Joubert maak lekker musiek. 22:30 Safari Roetes Die Safari-span bevind hulself steeds in die Gamkaskloof, ook bekend as Die Hel. Hier kuier hulle heerlik voordat hulle weer die pas uitry in die rigting van 'n vyeplaas. 23:00 Lottoland Help 'n Dorp Leah besoek Cradock in die Oos-Kaap en ontmoet 'n gemeenskapsforum wat die dorp verbeter. Sy oorhandig 'n Lottoland-verrassing wat die inwoners help om publieke areas te verfraai. 23:30 Spinners Ethan's agonising choice compels him to flee, but he's captured by Nazeem. Gang warfare erupts. As Ethan's friends hunt for him, the stakes soar.
2025-03-14 00:30 In Die Sop Die In Die Sop-span besoek KruisKoffie, 'n koffiewinkel by die NG Kerk Bellville-Wes, om die eienaar Andra te help om haar besigheid nuwe lewe te gee. 01:30 Musiekvideo's Musiekvideo's vir elke smaak. 03:30 GROOTplaas GROOTplaas gesels met dr Kandas Cloete, plaas- en hulpbronontleder by BFAP, oor hoe die sitrusbedryf miljarde rande weens uitdagings met logistiek in Suid-Afrika verloor. 03:50 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Tarine de Ridder verken ons Jesus se plek van gewoontes. 04:00 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 06:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Tarine de Ridder verken ons Jesus se plek van gewoontes. 06:15 Tjiff En Tjaff: Kunsklas Die twee gewilde karakters word verras met 'n klomp interessante dinge en aktiwiteite en sorg in die proses vir hope vermaak. Kom deel saam in al die verrassings! 06:30 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 08:30 SuperRugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 09:30 In Die Sop Die In Die Sop-span besoek KruisKoffie, 'n koffiewinkel by die NG Kerk Bellville-Wes, om die eienaar Andra te help om haar besigheid nuwe lewe te gee. 10:30 Met 'n Huppel In Die Stap Baie seniors besluit om aan te hou studeer, ondanks die jare wat aanstap. Ons hoor wat hulle aanspoor, en hoe hulle dié studies prakties wil toepas om 'n verskil te maak. 11:00 My Naam Is Farah Tahir en sy manne beoog om 'n besending goud oor die grens te stuur om die aandag te trek van die ontwykende mafiabaas wat aan almal bekend is, maar deur niemand gesien nie. 12:00 Suidooster Rhafiek raak al hoe meer in 'n verknorsing. Nazeem manipuleer Carlo om iets onwettig te doen terwyl Gary moet besluit of hy sy lot gaan aanvaar of veg. 12:30 Skemergrond Ruan is gereed om toe te slaan. Tanne twyfel oor die plan. Gloria neem 'n emosionele besluit wat alles kan beduiwel. Warren kom al nader aan die waarheid. 13:00 Klaskamer 10 Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte. 13:30 Safari Roetes Die Safari-span bevind hulself steeds in die Gamkaskloof, ook bekend as Die Hel. Hier kuier hulle heerlik voordat hulle weer die pas uitry in die rigting van 'n vyeplaas. 14:00 Vreemder As Fiksie Ilse was vir 40 jaar met 'n man getroud wat haar op gruwelike maniere mishandel het. Toe sy wegstap, het sy binne sewe dae die liefde van haar lewe en selfgenesing gevind. 14:30 Magda Louw Erhard se broer, Ferdinand, kom maak 'n draai. Die kuiertjie is lekker totdat Erhard begin snuf in die neus kry oor die rede vir sy besoek. 15:00 Ysters Op Die Landgoed By Serengeti Estates, geleë in luuksheid en die natuur, ontmoet ons gholf-pro Louis Albertse en advokaat Barry Roux saam met inwoners wat wys hoekom lewe, werk en speel hier ongeëwenaard is. 15:30 Binnelanders Delia vertel Liam die waarheid. Karen en Nicolette bespreek die probleem met Binneland se mans, en Tertius besef hy het te ver gegaan. 'n Verhouding word onthul. 16:00 Lottoland Help 'n Dorp Leah gaan kuier in Kroonstad in die Vrystaat en verras 'n inwoner met goeie nuus van Lottoland. Die gemeenskap rol moue op en gebruik die Lottoland-hupstoot om die dorp op te knap. 16:30 Suidooster Frankie is vasberade om op haar eie voete te staan, en Carlo bly in die moeilikheid beland. Gary en Justin se projek kry momentum, terwyl Rhafiek iets doen wat die JPD-span na asem laat snak. 17:00 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 17:30 OppieStoep Dis 'n manne aand saam met Springbok gaste Robert Archer en Sassie Maas wat saam met ekonoom Dawie Roodt kuier. Cassie van Zyl en Ruan Theron sluit by Schalk Joubert aan met lekker musiek. 18:00 Toks & Tjops Hammie en Rika maak beurte agter die kroeg om sport te gesels saam met ons paneel Breyton, Rikus, Jean, Jonathan, Jannie, Chef Vaatjie en Janina. Daar word gekook en heerlik gekuier. 19:00 Bewonder & Bewaar Met Bonné De Bod Namibië se woestyn-aangepasde leeus is 'n skaars natuurskat. Dr Philip Stander is hul beskermengel gedoop. Bonné sluit by hom aan en leer meer oor baanbrekersontdekkings aan die Skedelkus. 19:30 Safari Roetes Die Safari-span is steeds besig met hul ou ossewa roete in die Wes-Kaap. Die roete vat hulle oor die Swartbergpas tot by die vye plaas Weltevreden, waar hulle kamp, kuier en 'n nuwe roete aanpak. 20:00 Binnelanders Delia vertel Liam die waarheid. Karen en Nicolette bespreek die probleem met Binneland se mans, en Tertius besef hy het te ver gegaan. 'n Verhouding word onthul. 20:30 Suidooster Frankie is vasberade om op haar eie voete te staan, en Carlo bly in die moeilikheid beland. Gary en Justin se projek kry momentum, terwyl Rhafiek iets doen wat die JPD-span na asem laat snak. 21:00 Jan Braai Vir Erfenis Jan Braai lê besoek af by die Modern Tailors restaurant om te kyk watter kulinêre lesse hy by sjef Jessica Munisamy kan leer en hoe ons daardie kennis kan toepas op die braaivuur. 21:30 Spinners Ethan's agonising choice compels him to flee, but he's captured by Nazeem. Gang warfare erupts. As Ethan's friends hunt for him, the stakes soar. 22:30 Vreemder As Fiksie 23:00 Lottoland Help 'n Dorp 23:30 Magda Louw
2025-03-15 00:00 Met 'n Huppel In Die Stap 00:30 Koortjies Met Elwira Standili 01:30 SuperRugby 02:30 Musiekvideo's 04:00 Vreemder As Fiksie 04:30 Magda Louw Erhard se broer, Ferdinand, kom maak 'n draai. Die kuiertjie is lekker totdat Erhard begin snuf in die neus kry oor die rede vir sy besoek. 05:00 Hopla Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-wêreld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies. 05:20 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Tarine de Ridder rus jou toe om te rus in afsondering. 05:30 Koortjies Met Elwira Standili Hierdie week bring ons net positiewe getuienisse. Hein Andrews en Haroldene Tshienda vertel hul inspirerende stories. Dan sing Warren Hendricks, wat met MS leef, die ateljee aan die brand. 06:30 ontbytSAKE Hierdie week praat ons begrotingSAKE en ons gaste is prof Jannie Rossouw, Izel du Plessis en Theo de Jager. Ons SAKEfokus val in die Matzikama distrik van die Wes-Kaap. 08:00 My Naam Is Farah Farah en Tahir kom albei om verskillende redes uiters moeg huis toe na 'n lang dag. Kerim is baie opgewonde daaroor om skool toe te kan gaan. Mehmet stel vir Bade voor. 09:00 My Naam Is Farah Tahir is in twee geskeur oor die versending van Iran af. Hizir en Bekir stel hulself in gevaar om die dag te probeer red, en Behnam word in 'n hoek vasgedruk. 10:00 My Naam Is Farah Farah is verstom om te ontdek dat Tahir verantwoordelikheid aanvaar vir die misdaad wat sy gepleeg het. Tahir het 'n verrassing vir haar in die vooruitsig. 11:00 My Naam Is Farah Tahir en sy manne beoog om 'n besending goud oor die grens te stuur om die aandag te trek van die ontwykende mafiabaas wat aan almal bekend is, maar deur niemand gesien nie. 12:00 Diepe Waters 'n Skokkende wending vind plaas tussen Sandra en Zelda. Daar's 'n kinkel in die stryd oor die Swarts-woning. Sanet probeer aanpas met Rossouw. 12:30 Diepe Waters Thandi en Valencia is in 'n intense kompetisie gewikkel. Sanet worstel met nuutgevonde gevoelens en Zelda is beslis besig om iets in die mou te voer. 13:00 Diepe Waters Gys se planne wil maar net nie van die grond afkom nie. Sanet se gevoelens eis sy eerste slagoffer. Spanning loop al hoër tussen Thandi en Valencia. 13:30 Diepe Waters Jacques kom agter die kap van die byl. Rossouw bevind homself in 'n moeilike posisie. Zelda is vasbeslote om Gys se drome te vernietig. 14:00 Koortjies Met Elwira Standili Hierdie week bring ons net positiewe getuienisse. Hein Andrews en Haroldene Tshienda vertel hul inspirerende stories. Dan sing Warren Hendricks, wat met MS leef, die ateljee aan die brand. 15:00 Magda Louw Erhard se broer, Ferdinand, kom maak 'n draai. Die kuiertjie is lekker totdat Erhard begin snuf in die neus kry oor die rede vir sy besoek. 15:30 Toks & Tjops Hammie en Rika maak beurte agter die kroeg om sport te gesels saam met ons paneel Breyton, Rikus, Jean, Jonathan, Jannie, Chef Vaatjie en Janina. Daar word gekook en heerlik gekuier. 16:30 Ysters Op Die Landgoed Johnny en Herman ontdek 'n juweel van 'n baan en speel gholf saam met die SA Meesterskampioen by Atlantic Beach Links in Melkbos. Hulle gesels ook met die voormalige Cheetah-speler, JC Fourie. 17:00 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 17:30 In Die Sop Die In Die Sop-span besoek KruisKoffie, 'n koffiewinkel by die NG Kerk Bellville-Wes, om die eienaar Andra te help om haar besigheid nuwe lewe te gee. 18:30 Spinners Ethan's agonising choice compels him to flee, but he's captured by Nazeem. Gang warfare erupts. As Ethan's friends hunt for him, the stakes soar. 19:30 Jan Braai Vir Erfenis Jan Braai lê besoek af by die Marble restaurant om te kyk watter kulinêre lesse hy by sjef David Higgs kan leer en hoe ons daardie kennis kan toepas op die braaivuur. 20:00 OppieStoep Dis 'n manne aand saam met Springbok gaste Robert Archer en Sassie Maas wat saam met ekonoom Dawie Roodt kuier. Cassie van Zyl en Ruan Theron sluit by Schalk Joubert aan met lekker musiek. 20:30 Magda Louw Erhard se broer, Ferdinand, kom maak 'n draai. Die kuiertjie is lekker totdat Erhard begin snuf in die neus kry oor die rede vir sy besoek. 21:00 Vreemder As Fiksie Ilse was vir 40 jaar met 'n man getroud wat haar op gruwelike maniere mishandel het. Toe sy wegstap, het sy binne sewe dae die liefde van haar lewe en selfgenesing gevind. 21:30 SuperRugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 22:30 Bewonder & Bewaar Met Bonné De Bod Namibië se woestyn-aangepasde leeus is 'n skaars natuurskat. Dr Philip Stander is hul beskermengel gedoop. Bonné sluit by hom aan en leer meer oor baanbrekersontdekkings aan die Skedelkus. 23:00 Met 'n Huppel In Die Stap Baie seniors besluit om aan te hou studeer, ondanks die jare wat aanstap. Ons hoor wat hulle aanspoor, en hoe hulle dié studies prakties wil toepas om 'n verskil te maak. 23:30 Lottoland Help 'n Dorp Leah gaan kuier in Kroonstad in die Vrystaat en verras 'n inwoner met goeie nuus van Lottoland. Die gemeenskap rol moue op en gebruik die Lottoland-hupstoot om die dorp op te knap.
2025-03-16 00:00 Koortjies Met Elwira Standili Hierdie week bring ons net positiewe getuienisse. Hein Andrews en Haroldene Tshienda vertel hul inspirerende stories. Dan sing Warren Hendricks, wat met MS leef, die ateljee aan die brand. 01:00 Toks & Tjops Hammie en Rika maak beurte agter die kroeg om sport te gesels saam met ons paneel Breyton, Rikus, Jean, Jonathan, Jannie, Chef Vaatjie en Janina. Daar word gekook en heerlik gekuier. 02:00 Musiekvideo's Musiekvideo's vir elke smaak. 04:00 ontbytSAKE Hierdie week praat ons begrotingSAKE en ons gaste is prof Jannie Rossouw, Izel du Plessis en Theo de Jager. Ons SAKEfokus val in die Matzikama distrik van die Wes-Kaap. 05:30 EGOLI - Plek Van Goud Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers wat smag na vroegdag vermaak, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet. 06:00 EGOLI - Plek Van Goud Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers wat smag na vroegdag vermaak, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet. 06:30 EGOLI - Plek Van Goud Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers wat smag na vroegdag vermaak, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet. 07:00 EGOLI - Plek Van Goud Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers wat smag na vroegdag vermaak, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet. 07:30 EGOLI - Plek Van Goud Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers wat smag na vroegdag vermaak, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet. 08:00 Die Boodskap Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Jesus wys ons hoe om die beker te aanvaar, te neem en te drink. Met Melissa Botma. 08:30 Binnelanders Annetjie moet haar hartseer wegsteek, en Tertius is geskok wanneer Tracy opgeneem word. Die hele Binneland is in rep en roer wanneer iemand verdwyn. 09:00 Binnelanders Die soektog na 'n vermiste Binnelander lewer niks op nie. Bonnie kry soos gewoonlik die kat aan die stert beet, en Tertius kry 'n onverwagse besoeker. 09:30 Binnelanders Tertius is op die rand van 'n ineenstorting, en Liam probeer aan Karen verduidelik dat hy en Delia nié saam is nie, maar is hulle? Conrad laat per ongeluk die aap uit die mou. 10:00 Binnelanders Delia neem 'n risiko waarteen sy 'n ruk lank al skop. Tertius het 'n paar minute van hoop, maar dan word hy weer teleurgestel. Iets is ernstig fout met Gaby. 10:30 Binnelanders Delia vertel Liam die waarheid. Karen en Nicolette bespreek die probleem met Binneland se mans, en Tertius besef hy het te ver gegaan. 'n Verhouding word onthul. 11:00 Suidooster Elana word gekonfronteer met haar grootste vrees. Die vrede tussen Rhafiek en Mymoena is van korte duur, terwyl Nazeem sy plan met Carlo in werking stel. 11:30 Suidooster Bridgette sit subtiele druk op Rhafiek om terug te kom werk toe. Nazeem toets vir Carlo met 'n slinkse plan en Kate hou 'n vreemdeling se rugsak in die apteek. 12:00 Suidooster Gary en Justin kry slegte nuus oor hulle projek, terwyl Rhafiek steeds sukkel om sy werk em persoonlike lewe te balanseer. Carlo maak skelm planne saam met Nazeem, maar gaan dit uitwerk? 12:30 Suidooster Rhafiek raak al hoe meer in 'n verknorsing. Nazeem manipuleer Carlo om iets onwettig te doen terwyl Gary moet besluit of hy sy lot gaan aanvaar of veg. 13:00 Suidooster Frankie is vasberade om op haar eie voete te staan, en Carlo bly in die moeilikheid beland. Gary en Justin se projek kry momentum, terwyl Rhafiek iets doen wat die JPD-span na asem laat snak. 13:30 Skemergrond Ruan kom op 'n jong meisie af wat in haar kar slaap. Manny sluit by Patty aan vir haar oggend draffie. Beeno nooi Gloria uit vir 'n onverwagte uitstappie na Everlasting. 14:00 Skemergrond Ruan onthul dat Tanne sy dubbele agent is. Erica verloor haar koel. Kirby bied aan om die bistro alleen te bestuur. Fabian gee vir Gloria 'n spesiale stel oorbelle. 14:30 Skemergrond Erica vind uit dat Ragel vir Kirby aangestel het. Tanne is senuweeagtig oor die groot dag. Die Cloetes, Ronnie, Hazel en die kinders maak gereed om van Gemoedsdrif af te vertrek. 15:00 Skemergrond Ruan is gereed om toe te slaan. Tanne twyfel oor die plan. Gloria neem 'n emosionele besluit wat alles kan beduiwel. Warren kom al nader aan die waarheid. 15:30 OppieStoep Dis 'n manne aand saam met Springbok gaste Robert Archer en Sassie Maas wat saam met ekonoom Dawie Roodt kuier. Cassie van Zyl en Ruan Theron sluit by Schalk Joubert aan met lekker musiek. 16:00 Magda Louw Magda verloor iets kosbaar en in haar soeke, vind sy iets skokkend. Wat gaan sy doen as iets baie meer kosbaar verloor? 16:30 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 17:00 Koortjies Met Elwira Standili SA Menseregtekommissie se Chris Nissen en aktivis Zackie Achmat sluit by ons aan om oor menseregte te gesels. Ons gaskunstenaars, The Messengers Group, lewer 'n skitterende optrede. 18:00 Liminale Mia, 'n depressiewe vrou by 'n futuristiese inrigting, ondergaan 'n baanbreker Virtuele Realiteit terapie om haar trauma te verwerk. 'n Silwerskermfees 2024 kortfilm. 18:30 Deuntjie Deuntjie, 'n skaam pligsgetroue meisie probeer haar voete vind in die grootmens-wêreld. Maar die stemmetjie in haar kop, Vera, smokkel met haar gedagtes. 19:00 In Die Verloop Van In die verloop van een oggend probeer Jana en Chris 'n verskriklike gebeurtenis, wat hul verhouding bedreig, verwerk. 'n Silwerskermfees 2024 kortfilm. 19:30 Die Boodskapper 'n Kleimannetjie word lewendig en probeer 'n brief aflewer om 'n huwelik en 'n klein seuntjie te red. 'n Silwerskermfees 2024 kortfilm. 19:45 Oh, Griet! Sy's Droog Johan, 'n kunstenaar, het drie vroue elk in 'n skildery vasgevang. Op 'n dag, daag 'n nuwe portret op en sy kan dalk net die ander se redding wees. 'n Silwerskermfees 2024 kortfilm. 20:00 Spinners Ethan's agonising choice compels him to flee, but he's captured by Nazeem. Gang warfare erupts. As Ethan's friends hunt for him, the stakes soar. 21:00 In Die Sop Die In Die Sop-span besoek KruisKoffie, 'n koffiewinkel by die NG Kerk Bellville-Wes, om die eienaar Andra te help om haar besigheid nuwe lewe te gee. 21:16 In Die Sop Die In Die Sop-span besoek KruisKoffie, 'n koffiewinkel by die NG Kerk Bellville-Wes, om die eienaar Andra te help om haar besigheid nuwe lewe te gee. 22:09 Met 'n Huppel In Die Stap Baie seniors besluit om aan te hou studeer, ondanks die jare wat aanstap. Ons hoor wat hulle aanspoor, en hoe hulle dié studies prakties wil toepas om 'n verskil te maak. 22:35 Lottoland Help 'n Dorp Leah gaan kuier in Kroonstad in die Vrystaat en verras 'n inwoner met goeie nuus van Lottoland. Die gemeenskap rol moue op en gebruik die Lottoland-hupstoot om die dorp op te knap. 23:00 OppieStoep Dis 'n manne aand saam met Springbok gaste Robert Archer en Sassie Maas wat saam met ekonoom Dawie Roodt kuier. Cassie van Zyl en Ruan Theron sluit by Schalk Joubert aan met lekker musiek. 23:28 Ysters Op Die Landgoed Johnny en Herman ontdek 'n juweel van 'n baan en speel gholf saam met die SA Meesterskampioen by Atlantic Beach Links in Melkbos. Hulle gesels ook met die voormalige Cheetah-speler, JC Fourie.
2025-03-17 00:01 Koortjies Met Elwira Standili SA Menseregtekommissie se Chris Nissen en aktivis Zackie Achmat sluit by ons aan om oor menseregte te gesels. Ons gaskunstenaars, The Messengers Group, lewer 'n skitterende optrede. 01:00 Musiekvideo's Musiekvideo's vir elke smaak. 03:29 GROOTplaas Live. Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke. 03:50 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Tarine de Ridder verken ons die beker van eensaamheid. 04:00 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 06:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Tarine de Ridder verken ons die beker van eensaamheid. 06:15 Tjiff En Tjaff: Kunsklas Die twee gewilde karakters word verras met 'n klomp interessante dinge en aktiwiteite en sorg in die proses vir hope vermaak. Kom deel saam in al die verrassings! 06:30 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 08:30 Koortjies Met Elwira Standili SA Menseregtekommissie se Chris Nissen en aktivis Zackie Achmat sluit by ons aan om oor menseregte te gesels. Ons gaskunstenaars, The Messengers Group, lewer 'n skitterende optrede. 09:30 Magda Louw Magda verloor iets kosbaar en in haar soeke, vind sy iets skokkend. Wat gaan sy doen as iets baie meer kosbaar verloor? 10:00 OppieStoep Dis 'n manne aand saam met Springbok gaste Robert Archer en Sassie Maas wat saam met ekonoom Dawie Roodt kuier. Cassie van Zyl en Ruan Theron sluit by Schalk Joubert aan met lekker musiek. 10:30 Lottoland Help 'n Dorp Leah gaan kuier in Kroonstad in die Vrystaat en verras 'n inwoner met goeie nuus van Lottoland. Die gemeenskap rol moue op en gebruik die Lottoland-hupstoot om die dorp op te knap. 11:00 In Die Sop 12:00 Suidooster 12:30 Ysters Op Die Landgoed 13:00 Klaskamer 10 13:30 Jan Braai Vir Erfenis 14:00 Met 'n Huppel In Die Stap 14:30 Vreemder As Fiksie 15:00 Safari Roetes 15:30 Binnelanders 16:00 Diepe Waters 16:30 Suidooster 17:00 eNuus 17:30 Skemergrond 18:00 My Naam Is Farah 19:00 SuperRugby 20:00 Binnelanders 20:30 Suidooster 21:00 Diepe Waters 21:30 Skemergrond 21:59 Safari Roetes Die Safari-span is steeds besig met hul ou ossewa roete in die Wes-Kaap. Die roete vat hulle oor die Swartbergpas tot by die vye plaas Weltevreden, waar hulle kamp, kuier en 'n nuwe roete aanpak. 22:30 Jan Braai Vir Erfenis Jan Braai lê besoek af by die Marble restaurant om te kyk watter kulinêre lesse hy by sjef David Higgs kan leer en hoe ons daardie kennis kan toepas op die braaivuur. 23:00 In Die Sop Die In Die Sop-span besoek KruisKoffie, 'n koffiewinkel by die NG Kerk Bellville-Wes, om die eienaar Andra te help om haar besigheid nuwe lewe te gee. 23:59 Spinners Ethan's agonising choice compels him to flee, but he's captured by Nazeem. Gang warfare erupts. As Ethan's friends hunt for him, the stakes soar.
2025-03-18 01:00 Koortjies Met Elwira Standili SA Menseregtekommissie se Chris Nissen en aktivis Zackie Achmat sluit by ons aan om oor menseregte te gesels. Ons gaskunstenaars, The Messengers Group, lewer 'n skitterende optrede. 01:59 Bewonder & Bewaar Met Bonné De Bod Namibië se woestyn-aangepasde leeus is 'n skaars natuurskat. Dr Philip Stander is hul beskermengel gedoop. Bonné sluit by hom aan en leer meer oor baanbrekersontdekkings aan die Skedelkus. 02:30 Musiekvideo's Musiekvideo's vir elke smaak. 03:29 GROOTplaas Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke. 03:50 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Tarine de Ridder verken ons die beker van dood. 04:00 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 06:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Tarine de Ridder verken ons die beker van dood. 06:15 Tjiff En Tjaff: Kunsklas Die twee gewilde karakters word verras met 'n klomp interessante dinge en aktiwiteite en sorg in die proses vir hope vermaak. Kom deel saam in al die verrassings! 06:30 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 08:30 Ysters Op Die Landgoed Silwerstrand, Wes-Kaap. Alwyn raak verlief op Robertson, terwyl Johnny besig is om nuwe liefdesliedjies saam met Danie Niehaus te skryf en te leer wat dit neem om 17 keer agtereenvolgens te wen. 09:00 Bewonder & Bewaar Met Bonné De Bod Namibië se woestyn-aangepasde leeus is 'n skaars natuurskat. Dr Philip Stander is hul beskermengel gedoop. Bonné sluit by hom aan en leer meer oor baanbrekersontdekkings aan die Skedelkus. 09:30 ontbytSAKE Hierdie week praat ons begrotingSAKE en ons gaste is prof Jannie Rossouw, Izel du Plessis en Theo de Jager. Ons SAKEfokus val in die Matzikama distrik van die Wes-Kaap. 11:00 My Naam Is Farah Tahir help Mehmet en Salim om die sindikaat aan die kaak te stel, terwyl Farah 'n laaste poging aanwend om Orhan te verhoed om sy inligting met die polisie te deel. 12:00 Suidooster Rhafiek kry 'n kans om sy fout reg te stel, terwyl Gary en Justin 'n ander plek vind om te werk. Lee-Ann is raadop met Carlo. 12:30 Skemergrond Daar is chaos op Everlasting wanneer planne skeefloop. JP is woedend, terwyl Kevin vasbeslote is om by die plaas uit te kom. Gloria verdwyn van Everlasting. 13:00 Klaskamer 10 In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word. 13:30 SuperRugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 14:30 Met 'n Huppel In Die Stap Baie seniors besluit om aan te hou studeer, ondanks die jare wat aanstap. Ons hoor wat hulle aanspoor, en hoe hulle dié studies prakties wil toepas om 'n verskil te maak. 15:00 Lottoland Help 'n Dorp Leah gaan kuier in Kroonstad in die Vrystaat en verras 'n inwoner met goeie nuus van Lottoland. Die gemeenskap rol moue op en gebruik die Lottoland-hupstoot om die dorp op te knap. 15:30 Binnelanders Tertius is nie seker of hy oop kaarte met Conrad moet speel nie. Die standaarde by Tonik val daagliks, en Uys waarsku Liam oor sy nuwe verhouding. 16:00 Diepe Waters Daar's 'n verwikkeling in die saga rondom die HPC-grond. Sanet voel skuldig wanneer Ben 'n persoonlike preek lewer. Valencia en Thandi se naels kom uit. 16:30 Suidooster Rhafiek kry swaar en Nazeem gee vir Carlo streng instruksies. Frankie plaas haarself in 'n moeilike situasie, terwyl Gary en Justin se vordering met die app gekelder word. 17:00 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 17:30 Skemergrond Gloria gee vir Kevin baie goeie nuus oor Beeno. Ruan word oornag die hele Gemoedsdrif se held. Kirby probeer vir Erica oorwin. 18:00 Plaas Van Passie Ramiro vermoor Samuel en steek sy huis aan die brand. Caio help Aline om te ontsnap en saam met haar seun in Cândida se huis weg te kruip. Daniel raak verloof aan Graça. 19:00 In Die Sop Die span kies koers na Mpumalanga om te gaan help in Middelburg by Stoom Pub & Grill. Die eienaars hoop dat Bertus en Misi hulle restaurant weer op die regte spoor kan kry. 20:00 Binnelanders Tertius is nie seker of hy oop kaarte met Conrad moet speel nie. Die standaarde by Tonik val daagliks, en Uys waarsku Liam oor sy nuwe verhouding. 20:30 Suidooster Rhafiek kry swaar en Nazeem gee vir Carlo streng instruksies. Frankie plaas haarself in 'n moeilike situasie, terwyl Gary en Justin se vordering met die app gekelder word. 21:00 Diepe Waters Daar's 'n verwikkeling in die saga rondom die HPC-grond. Sanet voel skuldig wanneer Ben 'n persoonlike preek lewer. Valencia en Thandi se naels kom uit. 21:30 Skemergrond Gloria gee vir Kevin baie goeie nuus oor Beeno. Ruan word oornag die hele Gemoedsdrif se held. Kirby probeer vir Erica oorwin.