2024-06-29
Siya en Kate hou hulle lywe speurder, terwyl Aiden sukkel om Lisa te peil. Elana se teeblare lei tot 'n finale onthulling, terwyl Riaan iets sien wat hom laat wonder.
Crosby het besluit hy wil naby die natuur leef, totaal en al onafhanklik van die kragnetwerk. Ons vind inspirasie in Clarens.
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
Steve voel verantwoordelik vir Bronwyn, maar spandeer al meer tyd saam met 'n sekere dokter. Ciska het haar oog op Uys, en Louis is bekommerd omdat Naomi wil begin oefen.
Hammie en Rika maak beurte agter die kroeg om sport te gesels saam met ons paneel Breyton, Rikus, Jean, Jonathan, Jannie, Chef Vaatjie en Janina. Daar word gekook en heerlik gekuier.
Groenkloof en Oranjezicht spook sake uit vir veiligheid en 'n video-oproep met geliefdes. Die pekel-pennie kan vir die laaste keer gespeel word. Wie se doppie is geklink?
Wanderlus kuier die week in die hart van Hartbeespoort. Hulle draai tyd terug terwyl hulle Pretville verken en Hennie se hoogtevrees word weer getoets terwyl hulle die Harties kabelkarretjie opgaan.
Siya en Kate hou hulle lywe speurder, terwyl Aiden sukkel om Lisa te peil. Elana se teeblare lei tot 'n finale onthulling, terwyl Riaan iets sien wat hom laat wonder.
Steve voel verantwoordelik vir Bronwyn, maar spandeer al meer tyd saam met 'n sekere dokter. Ciska het haar oog op Uys, en Louis is bekommerd omdat Naomi wil begin oefen.
Ons proe Williston kaas en besoek Limpopo se finalisdorp. Dan speel ons gholf saam met Meiring de Clercq en kuier by Joost se broer, Pieter van der Westhuizen.
In 2023 is Grant se ma as vermis aangemeld en drie dae later is haar lyk in 'n veld gekry. In 'n skokwending is hy gearresteer vir haar moord. Ten spyte van sy onskuld, is sy lewe omvergewerp.
Oujaarsaand, ontmoet die Van Wyk-gesin. Almal is daar behalwe Ruan, wat weer werk bo sy familie kies. Die partytjie eindig met 'n skokaankondiging en weke later tref tragedie die familie.
Groenkloof en Oranjezicht spook sake uit vir veiligheid en 'n video-oproep met geliefdes. Die pekel-pennie kan vir die laaste keer gespeel word. Wie se doppie is geklink?
Musiekvideo's vir elke smaak.
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jurie Schoeman staan ons voor God se aangesig.
Ons proe Williston kaas en besoek Limpopo se finalisdorp. Dan speel ons gholf saam met Meiring de Clercq en kuier by Joost se broer, Pieter van der Westhuizen.
Hierdie week kuier die hoofafrigter van die Blitsbokke, Philip Snyman, in die ateljee en ons fokus op sake in die omgewing van Ekurhuleni en elders in die land.
Crosby het besluit hy wil naby die natuur leef, totaal en al onafhanklik van die kragnetwerk. Ons vind inspirasie in Clarens.
Karen geniet haar al hoe meer haar oefensessies saam met Uys. Twee dokters is verward oor hulle gevoelens vir mekaar, en die meeste Binnelanders is ongemaklik met die nuwe Ongevalle-dokter.
Nicolette is bekommerd oor Bronwyn. Uys probeer troos wanneer Karen ontstellende nuus ontvang, en 'n intieme oomblik tussen twee dokters word amper onderbreek.
Hugo en Steve kom tot 'n skokbesef. Elise en Bonnie wil 'n potensiële romanse ryp druk, en die nuwe Ongevalle-dokter sukkel om haar voete by Binneland te vind.
Bronwyn se diagnose is 'n groot skok vir almal, en nóg twee Binnelanders raak bewus van hulle gevoelens vir mekaar.
Steve voel verantwoordelik vir Bronwyn, maar spandeer al meer tyd saam met 'n sekere dokter. Ciska het haar oog op Uys, en Louis is bekommerd omdat Naomi wil begin oefen.
In 2023 is Grant se ma as vermis aangemeld en drie dae later is haar lyk in 'n veld gekry. In 'n skokwending is hy gearresteer vir haar moord. Ten spyte van sy onskuld, is sy lewe omvergewerp.
Die 20ste Greyton Genadendal Classics for All is 'n fees van klassieke musiek. Wicus Pretorius het kom kuier op hierdie pragtige Overbergse dorpe en die fees en die omgewing verken.
Ons eerste semi-finaliste gaan teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar is Marcel Dalmayda.
Groenkloof en Oranjezicht spook sake uit vir veiligheid en 'n video-oproep met geliefdes. Die pekel-pennie kan vir die laaste keer gespeel word. Wie se doppie is geklink?
Hammie en Rika maak beurte agter die kroeg om sport te gesels saam met ons paneel Breyton, Rikus, Jean, Jonathan, Jannie, Chef Vaatjie en Janina. Daar word gekook en heerlik gekuier.
Die Olimpiese Spele skop oor 'n maand in Parys af. Prontuit gesels met 'n atleet, 'n afrigter en 'n sportkommentator oor die grootste sportbyeenkoms in die wêreld.
'n Aantal van die aanbieders se gunsteling onderhoude die afgelope tyd word herhaal, en ons ontmoet weer 'n paar interessante mense.
Crosby het besluit hy wil naby die natuur leef, totaal en al onafhanklik van die kragnetwerk. Ons vind inspirasie in Clarens.
Anna-Mart van der Merwe en Nataniël gesels oor SARIE-voorblaaie. Ons maak 'n draai by die Beeld Bruid van die Jaar-toekennings en ons gesels met Juanita de Villiers oor Pronk Primêr.