2024-08-23 00:00 Vuurwarm Al die nuutste en beste musiekvideo's van jou gunsteling kunstenaars bymekaar. 00:30 Die Legendes Van Afrikaanse Musiek Die Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Lucas Maree, het in sy leeftyd baie liefde gewys en daaroor het hy baie liefde ontvang. Lucas het in 2011 'n jarelange stryd teen kanker verloor. 01:30 Country Kom geniet 'n stukkie Country saam met ons. Ricus Nel, Roan Ash, Riana Nel en Die Campbells is almal op dié speellys. 02:30 MK! Al die beste alternatiewe en rock musiek bymekaar. 03:00 Rymnet Kom sing saam, kom praat saam, kom Rymnet! Van die beste plaaslike rymkletskunstenaars wys hulle staal. 03:30 Vuurwarm Al die nuutste en beste musiekvideo's van jou gunsteling kunstenaars bymekaar. 04:00 Klankbaan Kom geniet jou gunsteling musiekvideo's van bekende TV-reekse en films se klankbane. Alles van 'Ballade vir 'n Enkeling' tot 'Binnelanders' is op die spyskaart. Kom kyk en luister saam! 04:30 Instrumentaal Al jou gunsteling instrumentele musiek by mekaar. Trevor Nasser, CH2 en Rocco de Villiers is almal op die spyskaart. 05:00 Luisternet Kom luister saam na jou gunsteling Afrikaanse liedjies. Afrikaanse musiek. Lekker musiek. Die hele dag lank. Kom luister net!