2024-11-21 00:00 Afhaak Ons beleef die hoogte- en laagtepunte wat met troubeplanning gepaard gaan en ons kameraspan staan gereed om al die aksie op die groot dag vas te vang! 01:00 Dr. Nou Dokter Jurgens Grové en dokter Riekie Smit werk saam om pasiënte se selfbeeld 'n hupstoot te gee deur middel van kosmetiese prosedures en tandheelkunde. 01:30 Wie Was Dit? Die speurders begin nou onder druk besluite neem waaroor hulle dalk mag spyt wees. Daar is 'n groot bom wat bars, hoeveel geld is die speurders bereid om te spandeer op een leidraad? 02:30 Maak my 'n miljoenêr Top 10 finaliste van Maak my 'n Miljoenêr 2024 word by 'n Gala-aand in Atterbury Teater aangekondig. Hoërskool entrepreneurs praat voor 'n gehoor van familie en gaste. Die wenner word bekendgemaak! 03:00 Hier Sit Die Manne In dié geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - álles wat die manne na aan die hart lê. 04:00 Tuis Met Thys In dié geselsprogram word aktuele sake, finansies, sport, vermaak, en leefstyl-onderwerpe om die tafel bespreek. 05:00 Huisgenoot: Ware Lewensdramas Die geliefde Charl Munnick wat die samelewing opgehelder het met sy liefdadigheid, word tydens 'n rooftog in sy juwelierswinkel koelbloedig doodgeskiet. Vier mans is vir die moord en roof gearresteer. 06:00 Afhaak Ons beleef die hoogte- en laagtepunte wat met troubeplanning gepaard gaan en ons kameraspan staan gereed om al die aksie op die groot dag vas te vang! 07:00 Dr. Nou 07:30 Wie Was Dit? 08:30 Maak my 'n miljoenêr Top 10 finaliste van Maak my 'n Miljoenêr 2024 word by 'n Gala-aand in Atterbury Teater aangekondig. Hoërskool entrepreneurs praat voor 'n gehoor van familie en gaste. Die wenner word bekendgemaak! 09:00 Hier Sit Die Manne 10:00 Tuis Met Thys 11:00 Huisgenoot: Ware Lewensdramas 12:00 Afhaak 13:00 Dr. Nou 13:30 Wie Was Dit? 14:30 Maak my 'n miljoenêr 15:00 Hier Sit Die Manne 16:00 Tuis Met Thys 17:00 Huisgenoot: Ware Lewensdramas 18:00 Plain En Simple 18:30 My Plek Of Joune? 19:00 Platteland Toe Die reisplan se volgende stop is Robertson. Pragtige wingerd en heerlike wyn is sinoniem met hierdie omgewing so ons gaan ervaar die beste van die beste. 19:30 Landbouweekliks Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf. 20:30 Skat of Wat Dis tyd vir die eerste uitkloprondtes! Twee 'wild card'-deelnemers wat al verloor het, kry nog 'n kans om te skitter. Sal hulle tweede keer gelukkig wees? 21:00 Herman Se Fees In dié spesiale feesbonanza nooi die SARIE-kosredakteur, Herman Lensing, ons sy kombuis binne en deel hy oulike idees vir 'n feestyd-okkasie waaroor jou gaste vir weke sal skinder. 22:00 Vakansietyd Ons kamp by ATKV-Buffelspoort in Magaliesberg, naby Sun City. Verken Hartbeespoortdam met kabelkar, besoek grootste Curio-mark, voer primate en ervaar riviervlotvaart op Krokodilrivier. Lekker tyd is VAKANSIETYD! 22:30 Lig: God se krag in my krisis 23:00 Kom Ons Braai: Familie En Vriende
2024-11-22 00:00 Plain En Simple 00:30 My Plek Of Joune? 01:00 Platteland Toe 01:30 Landbouweekliks Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf. 02:30 Skat of Wat Ou wenners speel teen vasberade verloorders in die volgende uitkloprondte. Kyk wie gaan deurdring na die die semi-finaal van Skat of wat! 03:00 Bertus Se Feestafel In dié spesiale feesbonanza nooi Bertus Basson en sy vrou, Mareli, ons hul kombuis binne en wys hulle hoe jy op 'n eg Suid-Afrikaanse én byderwetse manier in Desember kan feesvier. 04:00 Vakansietyd 04:30 Gesels Hierdie week staan Leandie met een been op die verhoog en die ander met 'n 'drop goal'. Beer Adriaanse en Corné Krige kuier hier. Vania maak 'n kerrieslaai en Marí wys hoe om jou kas te stoor. 05:30 Veerkrag Pierre Ninow se lewe is uitmekaargeskeur deur 'n kodeïenverslawing. Dr. Mountany loer by Pierre in om uit te vind hoe die verslawing begin het en hoe dit sy lewe verander het. 06:00 Plain En Simple In elke episode van Plain en Simple besoek Gadija Sydow 'n merkwaardige individu wat op 'n stadium in Mitchells Plain gewoon het. Saam maak hulle 'n geliefde gesinsresep in die kombuis, en daarna geniet hulle die maaltyd. 06:30 My Plek Of Joune? Twee huismaats wie se smaak hemelsbreed verskil, skiet 'n muntstuk op om te sien wie kry die kans om een vertrek in hul woning teen 'n begroting, teen tyd en saam met 'n kennerspan oor te doen. 07:00 Platteland Toe 07:30 Landbouweekliks 08:30 Skat of Wat 09:00 Bertus Se Feestafel 10:00 Vakansietyd 10:30 Gesels 11:30 Veerkrag 12:00 Plain En Simple 12:30 My Plek Of Joune? 13:00 Platteland Toe 13:30 Landbouweekliks 14:30 Skat of Wat 15:00 Bertus Se Feestafel 16:00 Vakansietyd 16:30 Gesels 17:30 Veerkrag 18:00 Slim Vang Sy Baas 19:00 Plain En Simple 19:30 My Plek Of Joune? 20:00 Kom Ons Braai: Celebs 21:00 Klankbank 21:30 Bertus Se Feestafel 22:30 Die Klein Groot Verskil 23:00 Kom Ons Braai: Familie En Vriende
2024-11-23 00:00 Slim Vang Sy Baas 01:00 Plain En Simple 01:30 My Plek Of Joune? 02:00 Kom Ons Braai: Celebs 03:00 Klankbank 03:30 Herman Se Fees 04:30 Die Klein Groot Verskil Zetske van Pletzen en Dr. Mark Opperman bespreek die impak van stress op jou geestesgesondheid. Hul gesels met gaste Gerard en Renaldo oor hulle persoonlike ervarings en Zetske ondersoek 'n holistiese manier om te ontlaai. 05:00 Tuis Met Thys In dié geselsprogram word aktuele sake, finansies, sport, vermaak, en leefstyl-onderwerpe om die tafel bespreek. 06:00 Slim Vang Sy Baas Omring jy jou met slimkoppe? In dié prettige vasvra-en-speletjiesprogram spook twee spanne van drie dit teen mekaar uit om te wys wie is die skerpste potlood in die pakkie. Met Beer Adriaanse as aanbieder. 07:00 Plain En Simple In elke episode van Plain en Simple besoek Gadija Sydow 'n merkwaardige individu wat op 'n stadium in Mitchells Plain gewoon het. Saam maak hulle 'n geliefde gesinsresep in die kombuis, en daarna geniet hulle die maaltyd. 07:30 My Plek Of Joune? Twee huismaats wie se smaak hemelsbreed verskil, skiet 'n muntstuk op om te sien wie kry die kans om een vertrek in hul woning teen 'n begroting, teen tyd en saam met 'n kennerspan oor te doen. 08:00 Kom Ons Braai: Celebs Twee gesinne braai teen mekaar om as wenners gekroon te word. Elke episode se beoordelaars is glanspersoonlikhede wat die deelnemers verras. 09:00 Klankbank In dié musiekvasvraprogram, moet drie spelers saamwerk om 'n kontankbank te roof, maar net een kan wegstap met 'n kontantprys van tot en met R100 000. Die spel is vol opwinding, verraad en sit geldgierigheid op die proef. 09:30 Herman Se Fees In dié spesiale feesbonanza nooi die SARIE-kosredakteur, Herman Lensing, ons sy kombuis binne en deel hy oulike idees vir 'n feestyd-okkasie waaroor jou gaste vir weke sal skinder. 10:30 Die Klein Groot Verskil Zetske van Pletzen en Dr. Mark Opperman bespreek die impak van stress op jou geestesgesondheid. Hul gesels met gaste Gerard en Renaldo oor hulle persoonlike ervarings en Zetske ondersoek 'n holistiese manier om te ontlaai. 11:00 Tuis Met Thys In dié geselsprogram word aktuele sake, finansies, sport, vermaak, en leefstyl-onderwerpe om die tafel bespreek. 12:00 Slim Vang Sy Baas Omring jy jou met slimkoppe? In dié prettige vasvra-en-speletjiesprogram spook twee spanne van drie dit teen mekaar uit om te wys wie is die skerpste potlood in die pakkie. Met Beer Adriaanse as aanbieder. 13:00 Plain En Simple In elke episode van Plain en Simple besoek Gadija Sydow 'n merkwaardige individu wat op 'n stadium in Mitchells Plain gewoon het. Saam maak hulle 'n geliefde gesinsresep in die kombuis, en daarna geniet hulle die maaltyd. 13:30 My Plek Of Joune? Twee huismaats wie se smaak hemelsbreed verskil, skiet 'n muntstuk op om te sien wie kry die kans om een vertrek in hul woning teen 'n begroting, teen tyd en saam met 'n kennerspan oor te doen. 14:00 Landbouweekliks Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf. 15:00 Platteland Toe Hierdie week gaan maak ons 'n draai in Gansbaai en Struisbaai waar seelewe, fynbos en vleilande met die mooiste uitsigte spog. 15:30 Maak my 'n miljoenêr 16:00 Moer 'n boer 16:30 Moer 'n boer 17:00 Skat of Wat 17:30 Wie Was Dit? 18:30 Só Werk Dit 19:00 Tietie En Nanna Kook 19:30 My Plek Of Joune? Twee huismaats wie se smaak hemelsbreed verskil, skiet 'n muntstuk op om te sien wie kry die kans om een vertrek in hul woning teen 'n begroting, teen tyd en saam met 'n kennerspan oor te doen. 20:00 Kom Ons Braai Die Pretorianers neem braai ernstig op, nes hul rugby. Vanaand gaan die vonke spat en die braaiers sweet afvee voor die vure. 21:00 Kom Ons Braai Die drie braaispanne kom van Kemptonpark en Benoni. Wie gaan die lekkerste kuier en wie dra vanaand die braaikroon? 22:00 Kom Ons Braai Vanaand is ons in Bloubulland, al ons braaispanne is van Pretoria en almal braai met oorgawe. 23:00 Kom Ons Braai Ons drie spanne verteenwoordig Hartebeespoortdam en Pretoria. Die vure brand hoog, die speletjies is uitgepak. Kom ons braai!
2024-11-24 00:00 Hier Sit Die Manne In dié geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - álles wat die manne na aan die hart lê. 01:00 Gesels Wat kry jy as jy 'n Aunty en 'n Dolla bymekaar sit? Kom ons sien! Marc Lottering en Margit Meyer-Rödenbeck kuier by Leandie. Marí wys hoe om jou oë te definieer, en Vania maak 'n bruinlensie-en-eiervrugslaai. 02:00 Afhaak Ons beleef die hoogte- en laagtepunte wat met troubeplanning gepaard gaan en ons kameraspan staan gereed om al die aksie op die groot dag vas te vang! 03:00 Kom Ons Braai: Celebs Twee gesinne braai teen mekaar om as wenners gekroon te word. Elke episode se beoordelaars is glanspersoonlikhede wat die deelnemers verras. 04:00 Wilde Liefde In dié maatsoekprogram, verruil ons die stad vir die natuurskoon om te sien of enkellopendes werklik ware liefde kan vind wanneer hulle die afleidings en verwagtinge van die moderne wêreld agterlaat. 05:00 Die eetkamer Kom beleef die ongemak en die eienaardigheid wanneer vier vreemdelinge om 'n tafel aansit vir ete. Een van hulle is egter nie wie hulle sê hulle is nie. Kan jy raai wie die 'ongenooide' gas is? 05:30 Klankbank In dié musiekvasvraprogram, moet drie spelers saamwerk om 'n kontankbank te roof, maar net een kan wegstap met 'n kontantprys van tot en met R100 000. Die spel is vol opwinding, verraad en sit geldgierigheid op die proef. 06:00 Huisgenoot: Ware Lewensdramas 'n Verhaal van 'obsessiewe liefde', vergiftiging, en liggaamskending speel in die Zeerust-omgewing af wanneer Unita Green haar mansvriend met rotgif om die lewe bring. Maar daar is twee kante aan 'n saak...