2024-11-23 00:00 Plain En Simple In elke episode van Plain en Simple besoek Gadija Sydow 'n merkwaardige individu wat op 'n stadium in Mitchells Plain gewoon het. Saam maak hulle 'n geliefde gesinsresep in die kombuis, en daarna geniet hulle die maaltyd. 00:30 My Plek Of Joune? Twee huismaats wie se smaak hemelsbreed verskil, skiet 'n muntstuk op om te sien wie kry die kans om een vertrek in hul woning teen 'n begroting, teen tyd en saam met 'n kennerspan oor te doen. 01:00 Landbouweekliks Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf. 02:00 Platteland Toe Hierdie week gaan maak ons 'n draai in Gansbaai en Struisbaai waar seelewe, fynbos en vleilande met die mooiste uitsigte spog. 02:30 Maak my 'n miljoenêr 03:00 Moer 'n boer 03:30 Moer 'n boer 04:00 Skat of Wat 04:30 Wie Was Dit? 05:30 Só Werk Dit 06:00 Tietie En Nanna Kook 06:30 My Plek Of Joune? Twee huismaats wie se smaak hemelsbreed verskil, skiet 'n muntstuk op om te sien wie kry die kans om een vertrek in hul woning teen 'n begroting, teen tyd en saam met 'n kennerspan oor te doen. 07:00 Kom Ons Braai Die Pretorianers neem braai ernstig op, nes hul rugby. Vanaand gaan die vonke spat en die braaiers sweet afvee voor die vure. 08:00 Kom Ons Braai Die drie braaispanne kom van Kemptonpark en Benoni. Wie gaan die lekkerste kuier en wie dra vanaand die braaikroon? 09:00 Kom Ons Braai Vanaand is ons in Bloubulland, al ons braaispanne is van Pretoria en almal braai met oorgawe. 10:00 Kom Ons Braai Ons drie spanne verteenwoordig Hartebeespoortdam en Pretoria. Die vure brand hoog, die speletjies is uitgepak. Kom ons braai! 11:00 Hier Sit Die Manne In dié geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - álles wat die manne na aan die hart lê. 12:00 Gesels Wat kry jy as jy 'n Aunty en 'n Dolla bymekaar sit? Kom ons sien! Marc Lottering en Margit Meyer-Rödenbeck kuier by Leandie. Marí wys hoe om jou oë te definieer, en Vania maak 'n bruinlensie-en-eiervrugslaai. 13:00 Afhaak Ons beleef die hoogte- en laagtepunte wat met troubeplanning gepaard gaan en ons kameraspan staan gereed om al die aksie op die groot dag vas te vang! 14:00 Kom Ons Braai: Celebs Twee gesinne braai teen mekaar om as wenners gekroon te word. Elke episode se beoordelaars is glanspersoonlikhede wat die deelnemers verras. 15:00 Wilde Liefde In dié maatsoekprogram, verruil ons die stad vir die natuurskoon om te sien of enkellopendes werklik ware liefde kan vind wanneer hulle die afleidings en verwagtinge van die moderne wêreld agterlaat. 16:00 Die eetkamer Kom beleef die ongemak en die eienaardigheid wanneer vier vreemdelinge om 'n tafel aansit vir ete. Een van hulle is egter nie wie hulle sê hulle is nie. Kan jy raai wie die 'ongenooide' gas is? 16:30 Klankbank In dié musiekvasvraprogram, moet drie spelers saamwerk om 'n kontankbank te roof, maar net een kan wegstap met 'n kontantprys van tot en met R100 000. Die spel is vol opwinding, verraad en sit geldgierigheid op die proef. 17:00 Huisgenoot: Ware Lewensdramas 'n Verhaal van 'obsessiewe liefde', vergiftiging, en liggaamskending speel in die Zeerust-omgewing af wanneer Unita Green haar mansvriend met rotgif om die lewe bring. Maar daar is twee kante aan 'n saak... 18:00 Tietie En Nanna Kook Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak. 18:30 My Plek Of Joune? Twee huismaats wie se smaak hemelsbreed verskil, skiet 'n muntstuk op om te sien wie kry die kans om een vertrek in hul woning teen 'n begroting, teen tyd en saam met 'n kennerspan oor te doen. 19:00 Kom Ons Braai 20:00 Kom Ons Braai 21:00 Kom Ons Braai 22:00 Kom Ons Braai 23:00 Hier Sit Die Manne
2024-11-24 00:00 Gesels 01:00 Maak my 'n miljoenêr 01:30 Die Babbelbende 02:00 Tuis Met Thys 03:00 Gesels 04:00 Lig: God se krag in my krisis 04:30 Só Werk Dit 05:00 Moer 'n boer 05:30 Moer 'n boer Die opleiding gaan voort met meer gespesialiseerde tegnieke en gevorderde vaardighede. Bekende MMA-vegters en -afrigters deel hul kennis en help die boere om hul vaardighede te verfyn. 06:00 Slim Vang Sy Baas Die twee spanne trio's, Voorstad en Beer Fans, spook dit uit teen mekaar in algemene kennis en nostalgiese speletjies om te sien wie moontlik kan wegstap met R10,000. 07:00 Slim Vang Sy Baas Odd Stones en Malgasse voer mekaar die stryd aan in agt rondes van algemene kennis en ander lekker speletjies. Wie stap moontlik weg met 'n kontantprys van R10,000? 08:00 Slim Vang Sy Baas Dis 'n stryd tussen die Die Sollies en die 3 Pelle! Hulle spook dit uit teen mekaar in algemene kennis en nostalgiese speletjies om te sien wie moontlik kan wegstap met R10,000. 09:00 Slim Vang Sy Baas Radio Overberg en Namaks speel teen mekaar om te kyk wie vaar beter in algemene kennis, stomstreke en selfs geografie! Wie stap moontlik weg met R10,000? 10:00 Klankbank In dié musiekvasvraprogram, moet drie spelers saamwerk om 'n kontankbank te roof, maar net een kan wegstap met 'n kontantprys van tot en met R100 000. Die spel is vol opwinding, verraad en sit geldgierigheid op die proef. 10:30 Waar's my trourok? In hierdie episode kom bruid Hayley by Blanco Bridal aan in die hoop om 'n rok te vind wat perfek by haar troue pas. Terwyl sy op soek is na haar droomrok, keer bruid Sunet terug vir 'n finale aanpassing. 11:00 Landbouweekliks Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf. 12:00 My Plek Of Joune? Twee huismaats wie se smaak hemelsbreed verskil, skiet 'n muntstuk op om te sien wie kry die kans om een vertrek in hul woning teen 'n begroting, teen tyd en saam met 'n kennerspan oor te doen. 12:30 Plain En Simple In elke episode van Plain en Simple besoek Gadija Sydow 'n merkwaardige individu wat op 'n stadium in Mitchells Plain gewoon het. Saam maak hulle 'n geliefde gesinsresep in die kombuis, en daarna geniet hulle die maaltyd. 13:00 Wilde Liefde In dié maatsoekprogram, verruil ons die stad vir die natuurskoon om te sien of enkellopendes werklik ware liefde kan vind wanneer hulle die afleidings en verwagtinge van die moderne wêreld agterlaat. 14:00 Skat of Wat 'n Ma en haar 20-jarige seun met 'n liefde vir antieke items keer terug in ons uitkloprontes teen 'n vasberade verloorspan. Kyk wie reg skat en wie net daar is om te raai... 14:30 Huisgenoot: Ware Lewensdramas Die geliefde Charl Munnick wat die samelewing opgehelder het met sy liefdadigheid, word tydens 'n rooftog in sy juwelierswinkel koelbloedig doodgeskiet. Vier mans is vir die moord en roof gearresteer. 15:30 Klein Sake, Groot Drome How to Sew, The Collective en Gesalfde is almal kreatiewe entrepreneurs wat Suid-Afrika wil verander. Hierdie week gaan vind Armand meer uit oor hoe hulle met passie in hul besighede skep. 16:00 Wilde Liefde In dié maatsoekprogram, verruil ons die stad vir die natuurskoon om te sien of enkellopendes werklik ware liefde kan vind wanneer hulle die afleidings en verwagtinge van die moderne wêreld agterlaat. 17:00 Huisgenoot: Ware Lewensdramas Kiernan Forbes, oftewel AKA, was een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante toe hy na bykans twee dekades van faam in die straat tussen vriende doodgeskiet is. 18:00 Slim Vang Sy Baas Die twee spanne trio's, Voorstad en Beer Fans, spook dit uit teen mekaar in algemene kennis en nostalgiese speletjies om te sien wie moontlik kan wegstap met R10,000. 19:00 Slim Vang Sy Baas Odd Stones en Malgasse voer mekaar die stryd aan in agt rondes van algemene kennis en ander lekker speletjies. Wie stap moontlik weg met 'n kontantprys van R10,000? 20:00 Slim Vang Sy Baas Dis 'n stryd tussen die Die Sollies en die 3 Pelle! Hulle spook dit uit teen mekaar in algemene kennis en nostalgiese speletjies om te sien wie moontlik kan wegstap met R10,000. 21:00 Slim Vang Sy Baas Radio Overberg en Namaks speel teen mekaar om te kyk wie vaar beter in algemene kennis, stomstreke en selfs geografie! Wie stap moontlik weg met R10,000? 22:00 Klankbank In dié musiekvasvraprogram, moet drie spelers saamwerk om 'n kontankbank te roof, maar net een kan wegstap met 'n kontantprys van tot en met R100 000. Die spel is vol opwinding, verraad en sit geldgierigheid op die proef. 22:30 Waar's my trourok? In hierdie episode kom bruid Hayley by Blanco Bridal aan in die hoop om 'n rok te vind wat perfek by haar troue pas. Terwyl sy op soek is na haar droomrok, keer bruid Sunet terug vir 'n finale aanpassing. 23:00 Landbouweekliks Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.
2024-11-25 00:00 My Plek Of Joune? Twee huismaats wie se smaak hemelsbreed verskil, skiet 'n muntstuk op om te sien wie kry die kans om een vertrek in hul woning teen 'n begroting, teen tyd en saam met 'n kennerspan oor te doen. 00:30 Plain En Simple In elke episode van Plain en Simple besoek Gadija Sydow 'n merkwaardige individu wat op 'n stadium in Mitchells Plain gewoon het. Saam maak hulle 'n geliefde gesinsresep in die kombuis, en daarna geniet hulle die maaltyd. 01:00 Wilde Liefde In dié maatsoekprogram, verruil ons die stad vir die natuurskoon om te sien of enkellopendes werklik ware liefde kan vind wanneer hulle die afleidings en verwagtinge van die moderne wêreld agterlaat. 02:00 Skat of Wat 'n Ma en haar 20-jarige seun met 'n liefde vir antieke items keer terug in ons uitkloprontes teen 'n vasberade verloorspan. Kyk wie reg skat en wie net daar is om te raai... 02:30 Huisgenoot: Ware Lewensdramas Die geliefde Charl Munnick wat die samelewing opgehelder het met sy liefdadigheid, word tydens 'n rooftog in sy juwelierswinkel koelbloedig doodgeskiet. Vier mans is vir die moord en roof gearresteer. 03:30 Klein Sake, Groot Drome How to Sew, The Collective en Gesalfde is almal kreatiewe entrepreneurs wat Suid-Afrika wil verander. Hierdie week gaan vind Armand meer uit oor hoe hulle met passie in hul besighede skep. 04:00 Wilde Liefde In dié maatsoekprogram, verruil ons die stad vir die natuurskoon om te sien of enkellopendes werklik ware liefde kan vind wanneer hulle die afleidings en verwagtinge van die moderne wêreld agterlaat. 05:00 Gesels Hierdie week staan Leandie met een been op die verhoog en die ander met 'n 'drop goal'. Beer Adriaanse en Corné Krige kuier hier. Vania maak 'n kerrieslaai en Marí wys hoe om jou kas te stoor. 06:00 Landbouweekliks Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf. 07:00 Die eetkamer Romona, Pieter, Calvin en Casey ontmoet in Die Eetkamer vir 'n drie-gang maal. Maar alles is nie soos dit lyk nie. Sal hulle - en jy by die huis - kan raai wie die Ongenooide is? Kom ons vind uit. 07:30 Die Ontwerpers Ansu van der Sluys het eers onlangs begin om haar hand aan binneontwerp te waag. Ons besoek haar nuutste projek in Tamboerskloof, die Groot Phesantekraal Restaurant in Durbanville en haar huis in die Paarl. 08:00 Besigheid Op 'n Bord Die aanbieder Dene Badenhorst gee vir ons 'n opsomming van wat op die spel is. Die eerste deelnemer, Kevin Reed, besoek Eureka-meule om van die bestanddele vir sy wen-gereg te vind. 08:30 Huisgenoot: Ware Lewensdramas Die geliefde Charl Munnick wat die samelewing opgehelder het met sy liefdadigheid, word tydens 'n rooftog in sy juwelierswinkel koelbloedig doodgeskiet. Vier mans is vir die moord en roof gearresteer. 09:30 Die eetkamer Kom beleef die ongemak en die eienaardigheid wanneer vier vreemdelinge om 'n tafel aansit vir ete. Een van hulle is egter nie wie hulle sê hulle is nie. Kan jy raai wie die 'ongenooide' gas is? 10:00 Kom Ons Braai: Familie En Vriende Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie! 11:00 Gesels Wat kry jy as jy 'n Aunty en 'n Dolla bymekaar sit? Kom ons sien! Marc Lottering en Margit Meyer-Rödenbeck kuier by Leandie. Marí wys hoe om jou oë te definieer, en Vania maak 'n bruinlensie-en-eiervrugslaai. 12:00 Landbouweekliks Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf. 13:00 Dr. Nou Dokter Jurgens Grové en dokter Riekie Smit werk saam om pasiënte se selfbeeld 'n hupstoot te gee deur middel van kosmetiese prosedures en tandheelkunde. 13:30 Die Ontwerpers Die samesmelting van argitektuur en sy agtergrond in mode-ontwerp lei tot Hanno de Swart se innoverende en onkonvensionele styl. Ons sien vandag 'n weerspieëling van sy hoofontwerpsfilosofie: 'prakties maar pragtig'. 14:00 Besigheid Op 'n Bord Leigh Trout besoek 'n granaatboord asook Meatworths in Bonnievale om bestandele vir haar maaltyd bymekaar te maak. Ons leer meer oor die ideale vleissnit en hormoon-vrye beesvleis produkte. 14:30 Huisgenoot: Ware Lewensdramas Lede van die SAPD word daagliks in die spervuur geplaas. Sersant Mario Nel het een oggend sy gesin gegroet en is ure later deur Andile Nyoka, wat op parool vrygelaat is, koelbloedig vermoor. 15:30 Die eetkamer Kom beleef die ongemak en die eienaardigheid wanneer vier vreemdelinge om 'n tafel aansit vir ete. Een van hulle is egter nie wie hulle sê hulle is nie. Kan jy raai wie die 'ongenooide' gas is? 16:00 Afhaak 17:00 Gesels