2024-07-14
'S11/E15 of 41'. Hierdie week is ons ateljeegas die akteur Charlton George van die nuwe kykNET & kie telenovelle, Skemergrond. Ons SAKEfokus val in die Pretoria omgewing.
'S11/E16 of 31'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Soos jy die een volg wat jou sien en jou ken, leer ons om ander te sien soos God doen. Met Johan Geyser.
'S4/E2 of 13'. Anzél besoek een van die oudste wynplase in Suid-Afrika, Boschendal. Sy leer oor hul hernuwingslandboupraktyke en ervaar die plaas se 'plaas-tot-bord' filosofie.
'S10/E26 of 26'. Die stof wil nie gaan lê na die nuus gebreek het dat Media24 van sy koerante gaan sluit nie. Bun Booyens, Dana Snyman en Anneliese Burgess praat oor die toekoms van Afrikaanse joernalistiek.
'S1/E2 of 5'. In hierdie episode kyk ons na die tweede rondte van die sangkompeties. Beide die Klassieke en Jazz katogorie neem weer deel. Daar is in total 10 Klassieke deelnemers en 6 Jazz deelnemers.
'S1/E2 of 13'. 'n Rekord-oorlog breek uit. Driena is aan die stuur van die gasvrougeleentheid. Ada moet haar hart in toom hou, terwyl sy gedwing word om tot 'n vriend se redding te kom.
'S9/E48 of 50'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.
'S2/E2 of 13'. St Francis Links, Oos-Kaap. Local is beslis lekker wanneer Alwyn, Johnny en Herman hierdie Jack Nicklaus-ontwerpte gholfbaan speel en onder andere die musikant Herman Kleinhans ontmoet.
'S16/E2 of 13'. 'n Sestal afgetrede vlieëniers uit die lugmag en lugdiens, wat gereeld weekliks saamkuier by hulle sogenaamde Koffieklub, vertel van hul aktiwiteite.
'S14/E10 of 22'. Ons kuier by Emo Adams en sy vrou, Michelle. Neil Sandilands gesels oor sy Land en Sand-toer en ons leer ken die sanger JD Mars en sy verloofde, Corlea Botha.
'S3/E2 of 13'. Yollie neem deel aan 'n haarsnykompetisie teen Daryl Davies, maar vang iets drasties aan met Ouboet se hare. Wimpie aan die ander kant is nie té oud vir 'n pakslae nie.
'S16/E1 of 12'. Boer Soek 'n Vrou is terug vir nog 'n reeks! Ontmoet seisoen 16 se 10 nuwe boere.
'S26/E14 of 26'. Wicus Pretorius kuier vandeesweek vir die heel eerste keer by Graaff-Reinet en Nieu-Bethesda se Stoepfees waar feesgangers op die stoepe van die dorpe die heerlikste wyne kan proe en koop.
'S4/E2 of 13'. Anzél besoek een van die oudste wynplase in Suid-Afrika, Boschendal. Sy leer oor hul hernuwingslandboupraktyke en ervaar die plaas se 'plaas-tot-bord' filosofie.
'S3/E1 of 13'. Die 4x4 Met André avontuur begin aan die Suid-Afrikaanse kant van die Ai/Ais-Richtersveld Oorgrenspark. Dié bewaringsgebied met sy ruwe, bergagtige woestynlandskap sal jou asem wegslaan.
'S14/E10 of 22'. Ons kuier by Emo Adams en sy vrou, Michelle. Neil Sandilands gesels oor sy Land en Sand-toer en ons leer ken die sanger JD Mars en sy verloofde, Corlea Botha.
'S5/E2 of 13'. Hierdie week geniet Jak tee saam met die bekende Suid-Afrikaanse musikant en liedjieskrywer, Anton Goosen.
'S26/E15 of 26'. Lundi Khoisan en Fiësta kuier vir die heel eerste keer by Dullstroom se Oppi-Plaas Fees en vind uit dat hierdie dorp en fees meer bied as slegs vlieghengel.
'S15/E106 of 215'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S26/E15 of 26'. Ons ontmoet 'n gesigontleder, kuier op 'n granaatplaas, 'n seeponderneming en kondig KZN se Kwêla Dorp van die Jaar finalis aan.
'S13/E3 of 13'. Uiteindelik is die span op reis. Die eerste mikpunt is die indrukwekkende Iguazu-valle op die grens tussen Argentinië en Brasilië. Daarna is dit 'n besoek aan Afrikaner boere in Paraguay.
'S1/E3 of 12'. Markus word 18 en kry werk by die galery. Ruan is terug by die werk. Joshua sukkel om sy skuld gevoelens weg te steek en Amé krap dieper in Lani se verlede. Amé vind die waarheid uit oor SAGE.
'S1/E1 of 12'. Die spesialis ondersoeker Mike Bolhuis sit tyd opsy om klein geskille tussen partye op te los. Ons skop af met 'n bekgeveg op 'n Facebook-groep wat heeltemal handuit geruk het.