2024-06-26
'S10/E61'. Bridgette vind uit Zoe het oor haar kop gegaan en Justin is op die oorlogspad. Texas moet Bridgette oorreed dat hy 'n sakeman is. Lee-Ann en Wade bereik albei breekpunt.
'S2/E154'. Tshepo vind uit van die huiskonsert, en Charity is emosioneel oor die gedagte om alles agter te laat. André se belangstelling pla Jacques.
'S15/E87'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S14/E17'. Nicolette is bekommerd oor Bronwyn. Uys probeer troos wanneer Karen ontstellende nuus ontvang, en 'n intieme oomblik tussen twee dokters word amper onderbreek.
'S1/E1'. Oujaarsaand, ontmoet die Van Wyk-gesin. Almal is daar behalwe Ruan, wat weer werk bo sy familie kies. Die partytjie eindig met 'n skokaankondiging en weke later tref tragedie die familie.
'S10/E12'. Hannes kuier by oud-Springbok Breyton Paulse en hoor als van sy kinderjare op die plaas, sy rugby-loopbaan en gesels ook oor die verlies van sy ma en tannie in 'n fratsongeluk.
'S14/E12'. Jan Braai en die Ontspan besoek dié week Baardskeerdersbos gedurende hulle toer langs die kus.
'S14/E7'. Ons kuier op stel van Ivan Botha en Donnalee Roberts se eerste dramareeks. Anton Goosen stel 'n nuwe album bekend en Fanie Viljoen se voorgeskrewe werk, Onderwêreld, kry lewe op die verhoog.
'S2/E154'. Tshepo vind uit van die huiskonsert, en Charity is emosioneel oor die gedagte om alles agter te laat. André se belangstelling pla Jacques.
'S10/E61'. Bridgette vind uit Zoe het oor haar kop gegaan en Justin is op die oorlogspad. Texas moet Bridgette oorreed dat hy 'n sakeman is. Lee-Ann en Wade bereik albei breekpunt.
'S14/E17'. Nicolette is bekommerd oor Bronwyn. Uys probeer troos wanneer Karen ontstellende nuus ontvang, en 'n intieme oomblik tussen twee dokters word amper onderbreek.
'S14/E17 of 86'. Nicolette is bekommerd oor Bronwyn. Uys probeer troos wanneer Karen ontstellende nuus ontvang, en 'n intieme oomblik tussen twee dokters word amper onderbreek.
'S2/E12 of 13'. Ons ry die Swartbergpas op tot by die plaas Louvain, oor Duiwelskop tot by die kusdorpie, Wilderness. Na Duiwelskop is die pad weggespoel en dis omtrent 'n uitdaging vir die span.
'S1/E13 of 13'. In 2023 is Grant se ma as vermis aangemeld en drie dae later is haar lyk in 'n veld gekry. In 'n skokwending is hy gearresteer vir haar moord. Ten spyte van sy onskuld, is sy lewe omvergewerp.
'S1/E3 of 13'. Ruan, Izél en Charlene is ons sangers wat teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar is Cheswyn Ruiters.
'S2/E10 of 13'. Groenkloof en Oranjezicht spook sake uit in 'n kermis-uitdaging. Die strategiese spel word met mening gespeel voor die volgende koöperasie-kuier. Maar sal die konkelary vrugte afwerp?
'S10/E23 of 26'. Die aantal withaaie wat in Valsbaai en Gansbaai gesien word het in die laaste dekade drasties afgeneem. Is dit moordvisse, visserye of die haainette in KwaZulu-Natal se skuld?
'S1/E13 of 13'. Ons 12 deelnemers kom terug na die Stralend ateljee om te gesels oor hul ervaring op die reeks.
'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.
'S9/E219 of 245'. GROOTplaas gesels met Brad Joyce van Neptun Safety Footwear en vind alles uit oor hoekom veiligheidsskoene werklik so belangrik én duursaam is.
'S5/E75 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Yolandi Kok verken ons dat die lewe saam met God is om die goeie te saai.
'S9/E219 of 246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S5/E75 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Yolandi Kok verken ons dat die lewe saam met God is om die goeie te saai.
'S1/E29 of 102'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.
'S14/E17 of 86'. Nicolette is bekommerd oor Bronwyn. Uys probeer troos wanneer Karen ontstellende nuus ontvang, en 'n intieme oomblik tussen twee dokters word amper onderbreek.
'S10/E61 of 130'. Bridgette vind uit Zoe het oor haar kop gegaan en Justin is op die oorlogspad. Texas moet Bridgette oorreed dat hy 'n sakeman is. Lee-Ann en Wade bereik albei breekpunt.
'S2/E154 of 208'. Tshepo vind uit van die huiskonsert, en Charity is emosioneel oor die gedagte om alles agter te laat. André se belangstelling pla Jacques.
'S2/E12 of 13'. Ons ry die Swartbergpas op tot by die plaas Louvain, oor Duiwelskop tot by die kusdorpie, Wilderness. Na Duiwelskop is die pad weggespoel en dis omtrent 'n uitdaging vir die span.
'S30/E13 of 13'. In die laaste episode van die seisoen doen ons 'n terugblik, en vertel van die BMW i5 se klankbaan.
'S5/E45 of 50'. Kom Ons Praat Daaroor se drie aanbieders het uiteenlopende persoonlikhede en opinies soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
'S1/E3 of 13'. Ruan, Izél en Charlene is ons sangers wat teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar is Cheswyn Ruiters.
'S1/E13 of 13'. In 2023 is Grant se ma as vermis aangemeld en drie dae later is haar lyk in 'n veld gekry. In 'n skokwending is hy gearresteer vir haar moord. Ten spyte van sy onskuld, is sy lewe omvergewerp.
'S26/E12 of 26'. Die 20ste Greyton Genadendal Classics for All is 'n fees van klassieke musiek. Wicus Pretorius het kom kuier op hierdie pragtige Overbergse dorpe en die fees en die omgewing verken.
'S14/E7 of 22'. Ons kuier op stel van Ivan Botha en Donnalee Roberts se eerste dramareeks. Anton Goosen stel 'n nuwe album bekend en Fanie Viljoen se voorgeskrewe werk, Onderwêreld, kry lewe op die verhoog.
'S10/E23 of 26'. Die aantal withaaie wat in Valsbaai en Gansbaai gesien word het in die laaste dekade drasties afgeneem. Is dit moordvisse, visserye of die haainette in KwaZulu-Natal se skuld?
'S8/E48 of 48'. Ons bespreek die jongste wat betref kabinetsaanstellings, berig oor onlangse vloede in die Oos-Kaap en dreig daar 'n kragkrisis in die goudstad?
'S26/E12 of 26'. Die 20ste Greyton Genadendal Classics for All is 'n fees van klassieke musiek. Wicus Pretorius het kom kuier op hierdie pragtige Overbergse dorpe en die fees en die omgewing verken.
'S3/E12 of 13'. Ons verken 'n bushuis in Pringlebaai en vind uit hoe André van seisoen 2 se plastiekhuis nou lyk.
'S1/E11 of 13'. In Winnie Mandela (ou Brandfort) ontmoet ons orrelbouer en musikant Jan Elsenaar. Sharlotte Wilson vertel hoe sy haar dogter se tragiese dood in hoop vir jong vroue in Heidedal verander het.
'S15/E26 of 26'. 'n Aantal van die aanbieders se gunsteling onderhoude die afgelope tyd word herhaal, en ons ontmoet weer 'n paar interessante mense.
'S10/E62 of 130'. Justin is op die oorlogspad, maar gaan hy enigiets regkry? Kate is in 'n toestand oor die kerk se vermiste kollektegeld, terwyl Lee-Ann na Wade uitreik.