2024-07-14
'S15/E267 of 310'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers wat smag na vroegdag vermaak, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
'S15/E268 of 310'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers wat smag na vroegdag vermaak, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
'S15/E269 of 310'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers wat smag na vroegdag vermaak, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
'S15/E270 of 310'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers wat smag na vroegdag vermaak, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
'S15/E271 of 310'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers wat smag na vroegdag vermaak, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
'S11/E16 of 31'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Soos jy die een volg wat jou sien en jou ken, leer ons om ander te sien soos God doen. Met Johan Geyser.
'S13/E26 of 260'. Annelize baklei vir Jazzy, Karen deel haar frustrasies oor Birdy met Nicolette, en Steve is bekommerd oor sy verhouding met Delia.
'S13/E27 of 260'. Naomi en Louis neem 'n groot besluit. Birdy is hoogs ontsteld wanneer Nicolette 'n versoek rig, en Jazzy vind uit Annelize het vir Clive gekonfronteer.
'S13/E28 of 260'. Annelize hoor waar Jazzy se baba is, 'n verhouding verdiep, en Karen se vermoedens word bevestig. Almal is bekommerd oor Vicky, en Birdy bieg haar grootste vrese teenoor Liam.
'S13/E29 of 260'. Jeremy kry nie die inligting waarop hy gehoop het nie. Danny verander sy opinie ná hy 'n roerende ontmoeting aanskou. Steve sit met sy hande in sy hare oor Vicky se manewales.
'S13/E30 of 260'. Jazzy lê 'n besoek af, Jeremy se navorsing werk teen iemand. Nicolette word oor Dawid gekonfronteer. Liam vat Karen aan oor sy haar mond verby gepraat het, en iemand probeer die baba steel.
'S10/E70 of 153'. Mymoena se nuwe tydverdryf hou haar omtrent besig. Gary dink nie Lisa is die regte meisie vir Aiden nie, terwyl Siya en Kate mekaar takel oor die 'Barmhartige Samaritaan' se skenkings.
'S10/E71 of 153'. Gary sien iets wat hom ontstel, maar Aiden dink hy maak 'n berg van 'n molshoop. Zoe probeer iets nuuts, terwyl Mymoena se dag tot 'n verrassende einde kom.
'S10/E72 of 153'. Aiden waag 'n kans en word beloon. Mrs J maak 'n groot glips en Susan is op 'n nuwe missie.
'S10/E73 of 153'. Aiden en Lisa leer mekaar nog beter ken, terwyl Zoe 'n terugslag kry. Susan soek die Barmhartige Samaritaan en Mymoena doen iets wat teen haar waardes indruis.
'S10/E74 of 153'. Nazeem probeer vir Zoe oortuig om te vergeet van Texas. Mymoena skok haar kinders, terwyl die kastige Barmhartige Samaritaan ontmasker word.
'S1/E5 of 72'. Die Louw's maak almal reg vir Jasmine se terugkeer. Christine vis by Erica om meer oor Jasmine se besering uit te vind. Abel is gefrustreerd dat niemand sy bydrae tot die plaas erken nie.
'S1/E6 of 72'. Kevin en Gloria geniet hulle eerste romantiese afspraak. Jasmine se obsessie met Lily maak Hazel seer. Christine trap op Erica se tone wanneer sy die Louws beledig.
'S1/E7 of 72'. Kevin en Gloria spandeer al hoe meer tyd saam, en Kevin ontmoet vir Fabian. Hazel ontdek dat die plaas in finansiële moeilikheid is. Christine kry 'n onaangename verrassing.
'S1/E8 of 72'. Fabian is ontsteld wanneer hy uitvind van Gloria se afspraak met Kevin. Jasmine is duidelik in meer pyn as wat sy voorgee. Christine vind nóg briewe tussen Hendrik se besittings.
'S1/E2 of 13'. Vir Clarise is paraatheid en oorlewingsvaardighede noodsaaklik in die tye waarin ons leef. Sy kan binne 30 sekondes haar huis ontruim en is dan gereed om selfs die apokolips te oorleef.
'S15/E106 of 215'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S1/E1 of 13'. Ons nuwe aanbieder Elwira Standili verwelkom Veronica Meyer en Janine van Balla in die ateljee. 'n Aand vol lekker gesels en heerlike musiek is op die spyskaart.
Buks en Nesie Marais keer terug van hulle oorsese vakansie en daar is chaos tussen die Swanepoel en Griesel families, omdat 'n onwettige weddenskap skeefgeloop het.
'S3/E2 of 13'. Ons ry deur die Oos-Vrystaat, verken 'n paar plekke sowel as 'n mooi wandelroete. In Namibia 'glamp' ons teen die Chobe riviere en reis deur die Moordenaars Karoo op soek na wilde kamp plekke.
'S2/E5 of 10'. Die Lagoon sindikaat saak loop dood, maar daar is iets agterdogtig aan die gang. 'n Tienerseun raak vermis onder vreemde omstandighede en dit los die eenheid verbysterd.
'S1/E1 of 13'. Die braaiers se vuurdoop is om die beoordelaars se gunstelinge perfek te braai. Wie maak 'n goeie eerste indruk met Bertus se tjoppies en wie verbrand hul vingers met Kobus se geelstert?
'S12/E2 of 17'. Aan die suide van Italië lê die eiland van Sisilië. Ons reis begin in sy hoofstad Palermo en stap in die voetspore van die Arabiere en Romeine wat hier sou heers en leer ken die kultuur.