2024-06-29
'S1/E11 of 26'. Coco waarsku Chanel dat sy haar vingers gaan verbrand met dit waarmee sy besig is. Poenie soek troos by oupa Poen. Poen is in groot moeilikheid toe Coco sien waar sy motor parkeer is.
'S10/E64 of 130'. Siya en Kate hou hulle lywe speurder, terwyl Aiden sukkel om Lisa te peil. Elana se teeblare lei tot 'n finale onthulling, terwyl Riaan iets sien wat hom laat wonder.
'S15/E90 of 184'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S6/E13 of 13'. Formalige kanaalhoof Karen Meiring kom kuier saam met Allan Huges en Gielie de Kock van Vredendal by Lyntjie en Pietman. Mansoor Joshops en Ali Samsodien maak musiek saam met Schalk Joubert.
'S14/E13 of 26'. Hammie en Rika maak beurte agter die kroeg om sport te gesels saam met ons paneel Breyton, Rikus, Jean, Jonathan, Jannie, Chef Vaatjie en Janina. Daar word gekook en heerlik gekuier.
'S1/E8 of 13'. Shari beleef die Kalahari is sy volle glorie na die reën. Sy leer meer oor die!Xhomani San mense en hul tradisies, en vat die Toyota vir 'n rit op die duine.
'S27/E13 of 13'. Ons verruil vier wiele vir twee en woon ook die bekendstelling van die nuwe Ford Ranger by. En ons kyk terug na hoogtepunte van die afgelope 13 weke.
'S13/E20 of 260'. Steve en Delia het 'n ernstige gesprek, Jazzy word inderhaas opgeneem, en Karen moet Nicolette se raad vra. Liam het groot planne, Uys wil uittrek, en Annelize is vreesbevange.
'S10/E64 of 130'. Siya en Kate hou hulle lywe speurder, terwyl Aiden sukkel om Lisa te peil. Elana se teeblare lei tot 'n finale onthulling, terwyl Riaan iets sien wat hom laat wonder.
'S12/E25 of 26'. Jan Braai wys jou hoe mens die dag op 'n hoogtepunt afskop langs die braai vuur met die heel beste ontbyt braai idees, resepte, raad en advies.
'S2/E2 of 10'. 'n Tienermeisie word as vermis aangemeld, en die taakspan vermoed haar stiefpa het iets met haar verdwyning te doen. Ronel beleef spanning in haar huishouding.
'S1/E11 of 13'. Dit is belangrik om partymaal aandetes eenvoudig, bekostigbaar, en tog geurig te maak. Tiaan wys hoe.
'S1/E11 of 26'. Coco waarsku Chanel dat sy haar vingers gaan verbrand met dit waarmee sy besig is. Poenie soek troos by oupa Poen. Poen is in groot moeilikheid toe Coco sien waar sy motor parkeer is.
'S6/E47 of 48'. Ons gesels met die skrywer Bettina Wyngaard en vind meer uit oor die Khoi-gemeenskap, Knoflokskraal. Die sanger Karin Kortjé kuier op die KLOP! couch.
'S1/E13 of 13'. San Lameer, KwaZulu-Natal. Johnny en Alwyn sluit ons seisoen af met wyse woorde van Whal Bartmann, 'n wen-putt van Mark Mculty, en Snotkop deel 'n kant van homself wat 'n nuwe lied werd is.
'S11/E23 of 33'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.
'S3/E11 of 13'. Wat as biologiese ouers nie na hulle kinders kyk nie? Ons gesels oor ongeskikte ouers wat net kinders kry vir die staatstoelae.
'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.
'S1/E11 of 13'. Dit is belangrik om partymaal aandetes eenvoudig, bekostigbaar, en tog geurig te maak. Tiaan wys hoe.
'S7/E13 of 13'. Jo Black, Bernice West en Cindy Swanepoel besoek kinderhuise waar hulle inspirerende jong mense verras met Lottoland-koeverte wat hul toekomsdrome 'n hupstoot gee.
'S2/E39 of 39'. Matilda is die baas van Die Muisgenoot en sy is altyd op soek na 'n groot storie om die hele muisdom te vermaak. Drama, trane en nuusstories is haar kos. Skarrel is haar dierbare assistent.
'S5/E78 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jurie Schoeman staan ons voor God se aangesig.
'S3/E11 of 13'. Wat as biologiese ouers nie na hulle kinders kyk nie? Ons gesels oor ongeskikte ouers wat net kinders kry vir die staatstoelae.
'S11/E13 of 41'. Hierdie week kuier die hoofafrigter van die Blitsbokke, Philip Snyman, in die ateljee en ons fokus op sake in die omgewing van Ekurhuleni en elders in die land.
'S1/E97 of 153'. Azime is verheug oor Muzaffer se uitnodiging aan Nefise en Aysun. Zeynep dreig Kartal dat sy haarself gaan skiet as hy nie erken wie hy regtig is nie.
'S1/E98 of 153'. Zeynep probeer die wond aan haar arm vir Onur wegsteek. Ahmet begin twyfel of hy die charade kan volhou.
'S1/E99 of 153'. Muzaffer kan dit nie hanteer dat Nefise saam met Kemal gaan fliek het nie. Nefise stem in om vir Kemal te gaan werk.
'S1/E100 of 153'. Asime aanvaar Lutfi se aanbod. Emre en Asya doen inkopies.
'S1/E128 of 208'. Anja spoor Rossouw aan om sonder haar na Gys se ete toe te gaan, terwyl Henry sy gebroke hart probeer hanteer. Gys se geheue wil-wil lig op die onderwerp gooi.
'S1/E129 of 208'. Die waarheid oor die aanval op Gys word onthul. Jacques en Meghan kan mekaar nie meer vermy nie, en Wim probeer Henry help met sy romantiese uitdagings.
'S1/E130 of 208'. Johan moet 'n moeilike besluit neem om sy toekoms te red. Meghan wil haar verhouding na die volgende stap neem. Bybie hoor van Gys se vrae.
'S1/E131 of 208'. Gys is op 'n missie om die waarheid uit te vind en Bybie vang vir Gys uit. Meghan raak onrustig in die Swarts-huis. Lettie het 'n spesiale versoek vir Henry.