2024-08-17
Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.
Toekomstige bruide en hul geliefdes kuier saam met Mila Guy by die Blanco Bridal-boetiek om trourokke aan te pas. Menings en smaak verskil. Gaan die bruid met 'n glimlag wegstap of gaan die soektog in trane eindig?
Thys en Riaan is op soek na 'n besigheidsidee wat 'n miljoenrand-belegging werd is. In hierdie TV-program spook entrepreneurs dit uit vir hierdie gesogte prys.
Dis drie ou deelnemers, maar splinternuwe blokraaie. Natalie-Rae Madise, Llewellyn Abdoll en Annie Britz uit vorige seisoene ding mee vir 'n nuwe kans om blokraaikoning te kraai.
Ons Weet Niks en Slim Se Baas vat mekaar aan in prettige vasvra speletjies. Wie gaan as die wenspan wegstap?
Dis die halflyn-merk. Maar 18-weke is 'n lang tyd om sonder 'n snytjie koek, of 'n tweede bier te gaan. Is ons deelnemers nog net so ywerig, gefokus, en vasberade soos dag een?
In hierdie episode kom bruid Shannon in om trourokke aan te pas en haar droomrok te vind. Terwyl sy op soek is na perfeksie, keer bruid Mari terug vir die finale aanpassing.
René se gas is Tiktok-sensasie Nicholas Fraser, wat heerlike sjokolade-en-framboos-kaaskoekkoppies maak. Die orige suurroom kry ook 'n tuiste in René se Sweedse lamfrikkadelle in skilferkorsdeegbakkies.
Christiaan Barnard het besluit om 'n loopbaan in die regsveld te verruil vir binnenshuise-ontwerp. In hierdie episode wys hy ons hoe om luuksheid en huislikheid te balanseer, met Yzerfontein en sy mense as inspirasie.
Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!

In hierdie episode gesels Frank met sanger, Janie Bay, Jaco Wolmarans kom vertel oor sy boek, 'Dolos' en Carla en haar gas vir die dag, Loufi, gaan vir 'n spin.
Of hy Aunty Bettie, Suidooster se Wade of sommer net Dean Smith is - sy persoonlikheid is elektries en dié week kuier hy saam. Herman maak 'n wintersop en Jaycee gesels oor die impak van jou kussingsloop op jou kapsel.
Dié Sterkbek-uitdaging word 'n glansgeleentheid wanneer die Beaulah 'queens' Maxine Wild en BB Valour opdaag. Hulle ontmoet vir Nick by Honey & Dora vir 'n onvergeetlike maaltyd.
Die Klankbank is gelaai vir 'n nuwe seisoen. Drie spelers gaan alles gee om die bank te probeer beroof. Met 'n spesiale optrede deur Cheralee.
Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!
Die opleiding gaan voort met meer gespesialiseerde tegnieke en gevorderde vaardighede. Bekende MMA-vegters en -afrigters deel hul kennis en help die boere om hul vaardighede te verfyn.
Dirk van Papendorp boer suksesvol met bewaringslandboupraktye waar hy eksperimenteer met dekgewasse en vee. Ná 15 jaar sien hy die voordele - van erosiebeheer tot besparings in brandstof en kunsmis.
In hierdie dokumentêr deel die kunstenaar en skrywer, Louis Jansen van Vuuren, hoe jy 'n vegan-leefstyl maklik en lekker kan aanpak.
Besighede en organisasies kry hier die geleentheid om met hul werk en produkte te spog.