2024-07-21
'S11/E16 of 41'. Hierdie week is ons ateljeegas die motiveringspreker Lynette Beer. In die SAKEfokus kyk ons na besighede wat te doen het met aftrede.
'S15/E272 of 310'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers wat smag na vroegdag vermaak, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
'S15/E273 of 310'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers wat smag na vroegdag vermaak, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
'S15/E274 of 310'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers wat smag na vroegdag vermaak, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
'S15/E275 of 310'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers wat smag na vroegdag vermaak, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
'S15/E276 of 310'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers wat smag na vroegdag vermaak, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
'S11/E17 of 31'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Melissa Botma rus jou toe om gesonde grense in jou lewe te stel.
'S13/E31 of 260'. Naomi is in 'n toestand oor Louis. Behalwe vir Jazzy, is Annelize ook nog bekommerd oor Steve. Birdy het haarself in die tuinwoonstel afgesonder.
'S13/E32 of 260'. Jeremy en Annelize wil Jazzy oorreed om saam met hulle te werk, Karen besluit om Dawid se hulp in te roep, en Steve is pleitend teenoor Delia.
'S13/E33 of 260'. Karen en Liam sit vas. 'n Amperse ontmoeting in Tonik ontstel Birdy. Nes Steve dink alles is op koers, loop dinge skeef. Jazzy dink iemand probeer haar vermoor. Jeremy beweeg oor tot aksie.
'S13/E34 of 260'. 'n Enkelouer word uitgedaag, Dawid sal enigiets in sy vermoë doen om 'n goeie verhouding met sy seun te hê, en Danny raak beskermend. Jazzy word na 'n plek van veiligheid geneem.
'S13/E35 of 260'. Liam raak agterdogtig wanneer Birdy 'n onverwagse besluit neem. Dit kom voor asof Annelize en Jazzy 'n noue ontkoming gehad het. Steve voel skuldig wanneer sy kinders 'n groot stap wil neem.
'S10/E75 of 153'. Mymoena se foon kry 'n virus en die kerk se foutiewe klankstelsel word 'n probleem. Lisa vind uit Thys het Aiden agter haar rug genader oor sy produk en dat Aiden nie gretig is om te belê nie.
'S10/E76 of 153'. Mymoena word in die versoeking gelei. Aiden se liefdeslewe beïnvloed sy sakebesluite, terwyl Ruiterbosch se gemeente baat vind by die 'Barmhartige Samaritaan'.
'S10/E77 of 153'. Angie se oë lol en Mymoena se leuens begin haar inhaal. Intussen word Lisa se tyd om vir Aiden in te katrol al minder.
'S10/E78 of 153'. Lisa en Aiden se verhouding neem 'n interessante wending, en Siya neem 'n besluit wat gemengde gevoelens ontlok. Gary sien iets wat hy wens hy nie gesien het nie.
'S10/E79 of 153'. Gary waarsku Mymoena. Thys is omgekrap omdat Lisa laat by die huis gekom het, terwyl Kate en Siya steeds sukkel om tot 'n vergelyk te kom.
'S1/E9 of 72'. Die Louws neem 'n belangrike besluit oor hulle geldsake. Fabian kelder Gloria se planne om Gemoedsdrif te besoek. Christine probeer Abel se vertroue wen. 'n Nuwe gesig daag op in die dorp.
'S1/E10 of 72'. Patty ontmoet vir Erica en Manny en word dadelik aangestel as die hotel se nuwe sjef. Abel deel al hoe meer met Christine. Gloria geniet haar dag ten volle, maar dan loop dinge skeef.
'S1/E11 of 72'. Kevin wil vir Gloria gaan sien, maar Fabian staan in sy pad. Manny en Erica beplan 'n nuwe partytjie vir Jasmine. Abel is in 'n toestand oor iets wat Jasmine noem.
'S1/E12 of 72'. Fabian en Kevin raak fisies met mekaar en dit het ernstige nagevolge. Almal kom bymekaar om Jasmine te vier. Abel is toenemend gespanne en dinge raak te veel vir hom.
'S1/E3 of 13'. Ontmoet die Holms van Hartbeespoort. Hulle is dié pioniers-gesin van die kragnetwerkvrye lewe in Suid-Afrika. Prof Dieter het reeds 1974 die eerste sonkragaangedrewe huis in Afrika gebou.
'S1/E3 of 13'. Karen vat Lisa op 'n 'stalking stake-out' terwyl Goose en Willy Brown Beste Vriende Dag vier. Goose kan nie sê hy is lief vir iemand nie, veral vir Willy Brown.
'S15/E113 of 215'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S1/E2 of 13'. Hierdie week kom kuier ds Farren Cloete en Charnell Joseph in die ateljee. Sluit by ons aan vir inspirerende gesprekke met hierdie vroue.
'n Onafhanklike sakevrou raak verlief op 'n sjarmante boer en belê al haar kapitaal in sy familie se sukkelende plaas en los haar lewe agter in die stad.
'S3/E3 of 13'. Ons 'wille kamp' in 'n grot met my vetfiets en verken die Gariepdam met my opblaasboot. In Zambia doen ons 'n paar mal avonture en verken die Victoria Valle met 'n mikroligte vliegtuig.
'S2/E6 of 10'. 'n Kriptiese leidraad oortuig Ronel dat Dina gered wil word. Terwyl Charlie en Lux probeer uitvind wie betrokke is by die sindikaat, moet Deon 'n saak wat 25 jaar oud is probeer oplos.
'S1/E2 of 13'. Met 'n potjiekos-legende wat hul vuurskeppings gaan proe, maak braaiers boepens-ysterpotte vol van hul herkomsstories vir die spandebuut.