2024-09-05
'S10/E20 of 81'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S5/E136 of 210'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Tarine de Ridder verken ons, ons eienaarskap van ons keuses.
'S2/E26 of 38'. Juffrou Vis en haar jolige skool onder water lag plesierig, speel en leer elke dag. Jy sal Karnallie, die garnaalkie, Siebert die seeperdjie, Willie die skilpad en vele meer ontmoet.
'S10/E20 of 81'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S1/E9 of 13'. Gerhardt Koch en sy familie berei voor vir die einde van dae. Hul het hul huis met hul eie hande gebou en is gereed om te oorleef sonder krag, water, en merkwaardigste van als, inkomste.
'S1/E20 of 26'. Poena is vreeslik ontsteld omdat hy as 'n medepligtige beskou word. Vis oorreed Poen om sy voorkoms te verander. Daar is groot probleme met die politieke onderbroeke advertensie.
'S11/E22 of 52'. Hierdie week is ons ateljeegas die musikant Herman Kleinhans, en in die SAKEfokus besoek ons Richardsbaai langs die Noordkus van KZN.
'S1/E139 of 160'. Onur is hartgebroke omdat Zeynep by Ahmet ingetrek het. Hy laai Mine by die skool af en sien hoe Nejat haar aanrand.
'S10/E112 of 174'. Susan wonder oor haar en Elana se verlede en toekoms. Bridgette is bekommerd oor Zoe se verhouding met Gary, terwyl die foto's wat Angie laat neem het 'n ernstige nadraai het.
'S1/E39 of 88'. JP probeer Lily oortuig om haar keuse te heroorweeg. Amber daag haar ma uit. Christine beëindig haar verhouding met Tyler. Kevin en Gloria maak vrede.
'S8/E59 of 105'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.
'S12/E9 of 17'. Ons maak reg vir ons ekspedisie na Antarktika en dis 'n groot avontuur wat begin in Buenos Aires, Argentinië. Ons leer ken die fynere kunsies van 'Asado', die unieke braai van die Argentyne.
'S1/E8 of 13'. Rhona gesels saam met 'n konstruksie maatskappy om die publiek bewus te maak oor probleme wat parapleë vind in publieke badkamers. Ons ontmoet die nuwe deelnemer Nomvula, by 'n boekmark.
'S1/E8 of 13'. Van sosaties tot shwarma en saté, stokkieskos sis reg om die wêreld oor die kole. 'n Straatkos-ghoeroe daag die spanne uit om nuut te dink - kinderspeletjies tot die kos op die kole beland.
'S13/E69 of 260'. Daleen is woedend wanneer Tertius haar konfronteer. Conrad tree vreemd op by die Oorplantingseenheid se bekendstelling, en Nicolette maak 'n skokkende ontdekking.
'S1/E171 of 208'. Die Swartse soek hulp by Zelda, terwyl Karla hulp kry om aan te pas op die plaas. Bybie spreek vreemde gedrag aan. Meghan en Jacques gryp 'n geleentheid aan.
'S10/E113 of 174'. Angie bevind haar in 'n onmoontlike situasie, terwyl Lee-Ann veg vir wat sy glo is reg. Gary word behoorlik in die bek geruk en Zoe doen iets onverwags.
'S15/E159 of 245'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S1/E40 of 88'. Louis maak 'n skokkende ontdekking oor Amber. Fabian sukkel met sy nuwe realiteit. Ruan maak 'n besluit oor Lily. Jasmine en Amber deel 'n teer oomblik.
'S1/E140 of 160'. Nefise vind uit van Cemre se verhouding en besef dat Zeynep haar suster teen Ahmet beskerm. Sy is woedend vir Cemre en sluit haar toe in haar kamer.
'S5/E8 of 13'. Ons kyk hoe verloop Jimmy se oefening, Pulane kry raad oor vitamines by die dokter, en Irene-Louise hoor by 'n kundige oor hoe om haar besigheid beter te bestuur.
'S12/E10 of 17'. Ons gaan aan boord ons ekspedisie skip. Die roete wat ons volg na Antarktika is dieselfde as wat die legendaries avonturiers soos Charles Darwin en Ernest Shackleton ook sou volg.