2024-06-26
Van die ritme van tradisionele ghoema-tromme tot die piep van skoene op dansvloere - Cape Jazz is eie aan ons land. Dans deur die strate van Kaapstad en leer meer oor dié unieke musiek en dans.
'S25/E7'. Stompie Olivier het as 11-jarige sy eerste melkbeesstoetery bedryf. Vandag, hier naby Ventersdorp in Noordwes, spog hy met die Hotspot-beeste: 'n Boran- en Droughtmaster-stoetery.
'S8/E22'. Nisboere reis na 'n asemrowende mooi deel van ons land, Prince Albert. Ons kuier by twee familieplase waar, onderskeidelik, olywe en vye verbou word. Plus, ons gesels met 'n teler van luiperdgeitjies.
'S1/E6'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.
'S2/E7'. The Godly Giemba nooi bekendes om saam met hom die warmste, plaaslike kosse te proe by gewilde eetplekke. Met elke gereg word die vrae meer persoonlik en die kos al warmer. Sal hulle die hitte kan vat?
'S1/E7'. Louis hoor die diagnose van die knop wat dr. Ansua tydens episode 5 verwyder het. Die nuus is kommerwekkend, maar daar is hoop. Martin kom sien dr. Ansua oor 'n vreemde knop op sy arm wat al groter word.
'S3/E7'. Dis 'n Kaapse braai en Nate en Adele wil beïndruk met hulle feesvier-tema, terwyl Enid en Tabisa 'n 'keeping it real'-tema het. Celebs, Terence Bridgett en Elsje Slabbert proe saam.
'S1/E1'. Rudi Swanepoel en Ivor Swartz bespreek die waarde van ons grondwet met die kurator van die konstitusionele hof se kunsversameling, Francois Lion-Catchet, en konstitusionele kenner professor Elmien du Plessis.
'S1/E2'. Oortreders vertel ons van die misdade wat hulle in die tronk laat beland, die tyd wat hulle agter tralies spandeer het, en hoe hulle ná hul vrylating hulle lewens in die buitewêreld herbou het.

'S4/E11'. In hierdie episode kuier aanbieder Frank Rautenbach met aktrise Lindzay Naidoo. Johan en Frank gesels oor verskillende braaitegnieke.
'S1/E2'. Leigh Trout besoek 'n granaatboord asook Meatworths in Bonnievale om bestandele vir haar maaltyd bymekaar te maak. Ons leer meer oor die ideale vleissnit en hormoon-vrye beesvleis produkte.
'S1/E5'. Pieter de Jager se bewaringslandboupraktyke het sy boerdery na nuwe hoogtes gelei. Sy opbrengste is nie veel beter in goeie jare nie, maar in droë jare is die verskil noemenswaardig.
'S13/E5'. Robin Smith, bekend as Chris Boshoff, en sy vrou word deur die Valke arressteer na hulle Robin se dood vervals het. 'n Lewensversekeringseis van meer as R1,7 miljoen is by Old Mutual ingedien.
'S1/E4'. Op 2 Mei 2018 word die filmmaker, Carlos Carvalho, deur 'n kameelperd aangeval. Hy was besig om die kameelperd te verfilm toe die dier wydsbeen gaan staan en sy kop in Carlos se rigting swaai met tragiese nagevolge.
'S1/E11'. Bruid Lara is vasbeslote om 'n rok te vind wat haar persoonlikheid weerspieël, terwyl bruid Keshia terugkom om seker te maak dat alles reg is vir haar groot dag.
'S4/E11'. In hierdie episode kuier aanbieder Frank Rautenbach met aktrise Lindzay Naidoo. Johan en Frank gesels oor verskillende braaitegnieke.
'S1/E5'. Skitterende alternatiewe kunstenaars, Frazer Barry, The Lady Day Big Band en Jack & June vertel hoe hulle musiek vlam gevat het.
'S2/E3'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!
'S4/E12'. In hierdie episode gesels aanbieder Frank Rautenbach met akteur Nico Panagio. Johan en Frank braai op verskillende koolfstofbronne.
'S1/E3'. Angelique Rabie leer meer oor Mardouw-olyfplaas se boerdery. Sy besoek JHG se tuine om vars bestanddele bymekaar te maak vir haar gereg. Sal Angelique se maaltyd die 10 beoordelaars by Just Amy beïndruk?
'S1/E6'. Johann Muller boer met koring en kanola. Met tussen 55% en 60% somerreën is sy uitdaging om 'n winteroes suksesvol te kweek. Sedert 2015 maak bewaringslandbou op die gesinsplaas 'n enorme verskil.
'S13/E6'. Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.
'S1/E5'. Oor 'n tydperk van een jaar word daar vyf lyke in Moffat Park, in die Suide van Johannesburg gevind. Al die slagoffers is vasgebind, verwurg en in vlak grafte sowat 500 meter van mekaar af begrawe.
'S1/E12'. In hierdie episode kom bruid Shannon in om trourokke aan te pas en haar droomrok te vind. Terwyl sy op soek is na perfeksie, keer bruid Mari terug vir die finale aanpassing.
'S4/E12'. In hierdie episode gesels aanbieder Frank Rautenbach met akteur Nico Panagio. Johan en Frank braai op verskillende koolfstofbronne.
'S1/E6'. Die wêreld van alternatiewe Afrikaanse musiek is divers en steeds wisselend. Hiram Koopman, Ontmasker en Janie Bay deel hul ervarings en bederf ons met hul rou talent.
'S3/E6'. Vee- en graanboer James Faber is 'n Klimaatslim Ambassadeur en wys vir Lynette Francis-Puren hoe hy dié praktyke toepas op sy plaas in die Noord-Kaap, waar hy glo dat mens 'n ding óf reg doen, óf glad nie doen nie.
'S8/E11'. Die konings kuier by 'n familierestaurant waar jy, jou kind, jou hond en selfs jou skoonma lekker kan kuier, daarna besoek hulle 'n Italiaanse tapas lounge wat behoorlik jou enjin sal rev.