2024-06-17
'S9/E212 of 246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S5/E67 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jacques Bornman verken ons hoe 'n lewe saam Hom soos 'n skat is.
'S1/E22 of 102'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.
'S14/E10 of 65'. Tertius is bekommerd oor Bronwyn. Uys en Elise beraam 'n plan om Karen te help. Ciska besef sy het 'n groot fout gemaak wanneer Sam sy hart teenoor haar oopmaak.
'S10/E54 of 110'. Carlo is besig met agterbakse dinge, maar draai Lee-Ann 'n rat voor die oë. Wade is in ontkenning en Angie moet die spit afbyt. Riaan voorsien probleme met sy onbeholpenheid met kinders.
'S1/E10 of 13'. Lene du Toit, handig en veelsydig, tackle DIY, versiering, diereredding, en Koffiefontein se koffiepot. In Jacobsdal produseer Charl Wilke en sy gesin heerlike wyne.
'S2/E10 of 13'. Leah reis na Magaliesburg in Gauteng. Die inwoners wil graag die dorp opknap en verfraai, en Leah verras hulle met 'n hupstoot van Lottoland wat dit moontlik maak.
'S2/E9 of 13'. Die spanne is op hete kole, want hulle moet 'n drie-gang maaltyd op die vuur voorberei vir kenners van die Kokkedoor-faam. By 'n gesamentlike koöperasie-kuier moet twee deelnemers hul sakke pak.
'S1/E11 of 13'. Terwyl Belinda geweldige depressie en skarlakenkoors gehad het, het sy vier engele langs haar bed gesien en deur haar trauma besef dat sy die gawe het om met diere en engele te kommunikeer.
'S26/E11 of 21'. Ons kuier by Kwagga Smith, gesels oor selfbesering onder tieners, en leer ken skoonheidsafrigter, Samantha Carelse. Ons besoek die Oos-Kaap se finalisdorp.
'S3/E11 of 13'. Hennie en Nicole verken Mosambiek verder terwyl hulle visvang, die natuurskoon beleef en selfs op 'n tuk-tuk ry.
'S1/E2 of 13'. Granville, Lihandi en Ilana is ons sangers wat teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar is Jarrad Ricketts.
'S14/E11 of 22'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs. Hierdie week besoek hulle Gansbaai, Kleinbaai en Franskraal.
'S10/E10 of 13'. Hannes raak nostalgies oor rugby in die 80's saam met Bok-legende, Divan Serfontein.
'S3/E11 of 13'. Geïnspireer deur die klimrame wat hulle bou, besluit J en Lotta om hulle eie klein huisie te bou. Frikkie neem skeepsvraghouerhuise na 'n hele nuwe vlak.
'S15/E24 of 26'. Die rol van daghospitale in die gesondheidsorg-omgewing van Suid-Afrika word ondersoek en enkele kundiges vertel meer hieroor.
'S26/E11 of 21'. Ons kuier by Kwagga Smith, gesels oor selfbesering onder tieners, en leer ken skoonheidsafrigter, Samantha Carelse. Ons besoek die Oos-Kaap se finalisdorp.
'S2/E11 of 13'. Die Safari-span is steeds besig met hul ou ossewa roete in die Wes-Kaap. Die roete vat hulle oor die Swartbergpas tot by die vye plaas Weltevreden, waar hulle kamp, kuier en 'n nuwe roete aanpak.
'S10/E55 of 110'. Die spanning tussen Wade en Lee-Ann bereik kookpunt. Rhafiek en Kaashifa hanteer mekaar ekstra versigtig nadat hulle vrede gemaak het, terwyl Elana wonder of sy 'n geheime gawe het.
'S2/E149 of 192'. Gys is bekommerd oor Charity. Henry kan nie Tshepo se moed breek nie. Jacques en iemand spandeer al hoe meer tyd saam.
'S15/E79 of 154'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S14/E11 of 65'. Almal werk saam om die beste uitkoms vir Sam te bewerkstellig. Bronwyn erken wat regtig aan die gang is, en Karen hoor van die polisie.
'S1/E12 of 13'. Jéan was vir twee-en-twintig jaar verslaaf aan dwelms en het vir twintig jaar op straat gewoon. Na haar broer se dood het sy haar lewe omgedraai en liefde gevind.
'S8/E47 of 48'. 'n Oorsig van nuusgebeure en aktuele politieke kwessies, met aanbieder Waldimar Pelser. #kykNETInGesprek
'S1/E12 of 13'. Yolandé de Klerk moes na 'n tragiese ongeluk weer van voor af leer om te loop, sy moet nou leer om die self wat sy jare terug vergeet het, weer te herontdek.
'S26/E11 of 21'. Die Nampo Oesdag word jaarliks buite Bothaville in die Vrystaat aangebied en is een van die grootste landbou-ekspo's in die suidelike halfrond. Elsa Esterhuizen het gaan saamkuier.
'S2/E149 of 192'. Gys is bekommerd oor Charity. Henry kan nie Tshepo se moed breek nie. Jacques en iemand spandeer al hoe meer tyd saam.
'S10/E55 of 110'. Die spanning tussen Wade en Lee-Ann bereik kookpunt. Rhafiek en Kaashifa hanteer mekaar ekstra versigtig nadat hulle vrede gemaak het, terwyl Elana wonder of sy 'n geheime gawe het.
'S14/E11 of 65'. Almal werk saam om die beste uitkoms vir Sam te bewerkstellig. Bronwyn erken wat regtig aan die gang is, en Karen hoor van die polisie.