2024-06-28
'S9/E221 of 246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S5/E77 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jurie Schoeman verken ons Pascal se waagstuk.
'S1/E31 of 102'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.
'S14/E19 of 86'. Bronwyn se diagnose is 'n groot skok vir almal, en nóg twee Binnelanders raak bewus van hulle gevoelens vir mekaar.
'S10/E63 of 130'. 'n Nuwe besigheid veroorsaak groot ontwrigting in die sentrum. Gary is oortuig Angie wil hom doodmaak, terwyl 'n baie ambisieuse dame haar opwagting in Ruiterbosch maak.
'S2/E156 of 208'. Jacques is jaloers op 'n nuwe vriendskap. Henry is teleurgesteld met die geld wat die huiskonsert ingebring het, en Charity bring slegte nuus vir Gys.
'S10/E12 of 13'. Hannes kuier by oud-Springbok Breyton Paulse en hoor als van sy kinderjare op die plaas, sy rugby-loopbaan en gesels ook oor die verlies van sy ma en tannie in 'n fratsongeluk.
'S3/E12 of 13'. Ons verken 'n bushuis in Pringlebaai en vind uit hoe André van seisoen 2 se plastiekhuis nou lyk.
'S14/E8 of 22'. Anna-Mart van der Merwe en Nataniël gesels oor SARIE-voorblaaie. Ons maak 'n draai by die Beeld Bruid van die Jaar-toekennings en ons gesels met Juanita de Villiers oor Pronk Primêr.
'S1/E13 of 13'. In 2023 is Grant se ma as vermis aangemeld en drie dae later is haar lyk in 'n veld gekry. In 'n skokwending is hy gearresteer vir haar moord. Ten spyte van sy onskuld, is sy lewe omvergewerp.
'S15/E26 of 26'. 'n Aantal van die aanbieders se gunsteling onderhoude die afgelope tyd word herhaal, en ons ontmoet weer 'n paar interessante mense.
'S30/E13 of 13'. In die laaste episode van die seisoen doen ons 'n terugblik, en vertel van die BMW i5 se klankbaan.
'S26/E12 of 26'. Ons proe Williston kaas en besoek Limpopo se finalisdorp. Dan speel ons gholf saam met Meiring de Clercq en kuier by Joost se broer, Pieter van der Westhuizen.
'S1/E12 of 13'. In Winburg beklemtoon Eddie en Collin Albertyn, pa en seun, die waarde van betroubare generasieplaasveeartse. Marie Lombard deel haar passie vir Oude Kraal, nou 'n 5-ster gastehuis.
'S2/E12 of 13'. Ons ry die Swartbergpas op tot by die plaas Louvain, oor Duiwelskop tot by die kusdorpie, Wilderness. Na Duiwelskop is die pad weggespoel en dis omtrent 'n uitdaging vir die span.
'S2/E12 of 13'. Leah kuier in Lady Grey in die Oos-Kaap waar inwoners 'n droom het vir hul dorp. Sy verras hulle met goeie nuus van Lottoland wat die inwoners in staat stel om 'n groot projek aan te pak.
'S10/E24 of 26'. Die Olimpiese Spele skop oor 'n maand in Parys af. Prontuit gesels met 'n atleet, 'n afrigter en 'n sportkommentator oor die grootste sportbyeenkoms in die wêreld.
'S1/E4 of 13'. Ons eerste semi-finaliste gaan teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar is Marcel Dalmayda.
'S9/E46 of 50'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.
'S10/E12 of 13'. Hannes kuier by oud-Springbok Breyton Paulse en hoor als van sy kinderjare op die plaas, sy rugby-loopbaan en gesels ook oor die verlies van sy ma en tannie in 'n fratsongeluk.
'S10/E64 of 130'. Siya en Kate hou hulle lywe speurder, terwyl Aiden sukkel om Lisa te peil. Elana se teeblare lei tot 'n finale onthulling, terwyl Riaan iets sien wat hom laat wonder.
'S3/E13 of 13'. Crosby het besluit hy wil naby die natuur leef, totaal en al onafhanklik van die kragnetwerk. Ons vind inspirasie in Clarens.
'S15/E90 of 184'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S14/E20 of 86'. Steve voel verantwoordelik vir Bronwyn, maar spandeer al meer tyd saam met 'n sekere dokter. Ciska het haar oog op Uys, en Louis is bekommerd omdat Naomi wil begin oefen.
'S14/E13 of 26'. Hammie en Rika maak beurte agter die kroeg om sport te gesels saam met ons paneel Breyton, Rikus, Jean, Jonathan, Jannie, Chef Vaatjie en Janina. Daar word gekook en heerlik gekuier.
'S2/E11 of 13'. Groenkloof en Oranjezicht spook sake uit vir veiligheid en 'n video-oproep met geliefdes. Die pekel-pennie kan vir die laaste keer gespeel word. Wie se doppie is geklink?
'S3/E12 of 13'. Wanderlus kuier die week in die hart van Hartbeespoort. Hulle draai tyd terug terwyl hulle Pretville verken en Hennie se hoogtevrees word weer getoets terwyl hulle die Harties kabelkarretjie opgaan.
'S15/E26 of 26'. 'n Aantal van die aanbieders se gunsteling onderhoude die afgelope tyd word herhaal, en ons ontmoet weer 'n paar interessante mense.
'S10/E64 of 130'. Siya en Kate hou hulle lywe speurder, terwyl Aiden sukkel om Lisa te peil. Elana se teeblare lei tot 'n finale onthulling, terwyl Riaan iets sien wat hom laat wonder.
'S14/E20 of 86'. Steve voel verantwoordelik vir Bronwyn, maar spandeer al meer tyd saam met 'n sekere dokter. Ciska het haar oog op Uys, en Louis is bekommerd omdat Naomi wil begin oefen.
'S26/E12 of 26'. Ons proe Williston kaas en besoek Limpopo se finalisdorp. Dan speel ons gholf saam met Meiring de Clercq en kuier by Joost se broer, Pieter van der Westhuizen.
'S1/E13 of 13'. In 2023 is Grant se ma as vermis aangemeld en drie dae later is haar lyk in 'n veld gekry. In 'n skokwending is hy gearresteer vir haar moord. Ten spyte van sy onskuld, is sy lewe omvergewerp.
'S1/E1 of 12'. Oujaarsaand, ontmoet die Van Wyk-gesin. Almal is daar behalwe Ruan, wat weer werk bo sy familie kies. Die partytjie eindig met 'n skokaankondiging en weke later tref tragedie die familie.
'S2/E11 of 13'. Groenkloof en Oranjezicht spook sake uit vir veiligheid en 'n video-oproep met geliefdes. Die pekel-pennie kan vir die laaste keer gespeel word. Wie se doppie is geklink?
'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.