2024-07-01
'S9/E222 of 246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S5/E79 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Word oortuig van God se liefde. Met Jay Bezuidenhout.
'S1/E32 of 102'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.
'S14/E20 of 86'. Steve voel verantwoordelik vir Bronwyn, maar spandeer al meer tyd saam met 'n sekere dokter. Ciska het haar oog op Uys, en Louis is bekommerd omdat Naomi wil begin oefen.
'S10/E64 of 130'. Siya en Kate hou hulle lywe speurder, terwyl Aiden sukkel om Lisa te peil. Elana se teeblare lei tot 'n finale onthulling, terwyl Riaan iets sien wat hom laat wonder.
'S1/E12 of 13'. In Winburg beklemtoon Eddie en Collin Albertyn, pa en seun, die waarde van betroubare generasieplaasveeartse. Marie Lombard deel haar passie vir Oude Kraal, nou 'n 5-ster gastehuis.
'S2/E12 of 13'. Leah kuier in Lady Grey in die Oos-Kaap waar inwoners 'n droom het vir hul dorp. Sy verras hulle met goeie nuus van Lottoland wat die inwoners in staat stel om 'n groot projek aan te pak.
'S2/E11 of 13'. Groenkloof en Oranjezicht spook sake uit vir veiligheid en 'n video-oproep met geliefdes. Die pekel-pennie kan vir die laaste keer gespeel word. Wie se doppie is geklink?
'S1/E13 of 13'. In 2023 is Grant se ma as vermis aangemeld en drie dae later is haar lyk in 'n veld gekry. In 'n skokwending is hy gearresteer vir haar moord. Ten spyte van sy onskuld, is sy lewe omvergewerp.
'S1/E1 of 12'. Oujaarsaand, ontmoet die Van Wyk-gesin. Almal is daar behalwe Ruan, wat weer werk bo sy familie kies. Die partytjie eindig met 'n skokaankondiging en weke later tref tragedie die familie.
'S3/E13 of 13'. Wat 'n wonderlike seisoen van reis en verken. In hierdie episode kyk ons na die hoogtepunte van Hennie en Nicole se avonture.
'S1/E4 of 13'. Ons eerste semi-finaliste gaan teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar is Marcel Dalmayda.
'S14/E13 of 25'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle die Strandveld area.
'S10/E12 of 13'. Hannes kuier by oud-Springbok Breyton Paulse en hoor als van sy kinderjare op die plaas, sy rugby-loopbaan en gesels ook oor die verlies van sy ma en tannie in 'n fratsongeluk.
'S3/E13 of 13'. Crosby het besluit hy wil naby die natuur leef, totaal en al onafhanklik van die kragnetwerk. Ons vind inspirasie in Clarens.
'S15/E26 of 26'. 'n Aantal van die aanbieders se gunsteling onderhoude die afgelope tyd word herhaal, en ons ontmoet weer 'n paar interessante mense.
'S26/E13 of 26'. Ons kuier by joernalis Riette Rust, en kalligrafie-kunstenaar Heleen de Haas. Dan leer ons meer oor mobiele, groen wonings en verf die Gauteng/Noordwes finalisdorp rooi.
'S2/E13 of 13'. Ons ry oor Duiwelskop met die ossewa roete by Louvain, waarna die span op die skouplaas van Bonniedal ry na 'n ou tolhuis wat gebruik was gedurende die Groot Trek.
'S10/E65 of 130'. Lonestar Laundry maak sy deure oop. Justin vat 'n kans met Lisa, terwyl Zoe haar skeidokumente van die prokureur af kry.
'S2/E157 of 208'. Gys is desperaat om Charity terug in die swembad te kry. Jacques voel al hoe meer soos 'n derde wiel met Theresa en André. Henry probeer vrede maak met Tshepo.
'S15/E93 of 184'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S14/E21 of 86'. 'n Beseerde Naomi word by Ongevalle opgeneem. Ciska vertel vir 'n geskokte Karen van haar planne vir die aand, en Steve probeer desperaat 'n plan beraam om vir Bronwyn te sorg.
'S1/E1 of 13'. Ada keer terug na haar tuisdorp en alma mater, Pronk Primêr, maar nie almal is ewe gelukkig om haar weer te sien nie. Mnr Welgehawe sukkel om dissipline te handhaaf en hormone te beheer.
'S9/E1 of 10'. Ons gesels oor die jongste verwikkelinge aangaande die kabinet en bekyk ook die verhouding tussen die privaatsektor en die staat. Én, ons berig oor die waterinfrastruktuur in Johannesburg.
'S3/E1 of 13'. Maggie vra Hendrik of daar nog plek in die huis is omdat sy van 'n 9-jarige dogtertjie weet wie se ma oorlede is. Hendrik stem dadelik in dat hulle die kind moet help.
'S26/E13 of 26'. Vandeesweek besoek Fiësta die Clanwilliam Ekspo, 'n landbouskou met hope vermaak op die spyskaart. Aanbieder Rumacques Gelderbloem verken ook dié pragtige dorp en omgewing.
'S2/E157 of 208'. Gys is desperaat om Charity terug in die swembad te kry. Jacques voel al hoe meer soos 'n derde wiel met Theresa en André. Henry probeer vrede maak met Tshepo.
'S10/E65 of 130'. Lonestar Laundry maak sy deure oop. Justin vat 'n kans met Lisa, terwyl Zoe haar skeidokumente van die prokureur af kry.
'S14/E21 of 86'. 'n Beseerde Naomi word by Ongevalle opgeneem. Ciska vertel vir 'n geskokte Karen van haar planne vir die aand, en Steve probeer desperaat 'n plan beraam om vir Bronwyn te sorg.