2024-07-03
'S9/E224 of 246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S5/E81 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jay Bezuidnehout verken ons om te leer tot ons glo.
'S1/E34 of 102'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.
'S14/E22 of 86'. Vicky is ongemaklik wanneer Bronwyn in die omtrek is. Elise vat vir Uys vas, en Bronwyn hoor van Steve se verhouding.
'S10/E66 of 130'. Gary wonder hoekom die nuwe wassery so buitengewoon besig is, terwyl Aiden vir Lisa op 'n 'date' vra. Bridgette is bekommerd dat Zoe te gou probeer aanbeweeg en Bennie klik op Kate.
'S2/E158 of 208'. Jacques konfronteer moeilike gevoelens rakende sy vriendskap met Theresa. Arno reik uit na Karla. Charity se loopbaan staan voor 'n onmoontlike kruispad.
'S2/E13 of 13'. Ons ry oor Duiwelskop met die ossewa roete by Louvain, waarna die span op die skouplaas van Bonniedal ry na 'n ou tolhuis wat gebruik was gedurende die Groot Trek.
'S1/E1 of 13'. Ada keer terug na haar tuisdorp en alma mater, Pronk Primêr, maar nie almal is ewe gelukkig om haar weer te sien nie. Mnr Welgehawe sukkel om dissipline te handhaaf en hormone te beheer.
'S5/E46 of 50'. Kom Ons Praat Daaroor se drie aanbieders het uiteenlopende persoonlikhede en opinies soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
'S1/E4 of 13'. Ons eerste semi-finaliste gaan teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar is Marcel Dalmayda.
'S1/E2 of 12'. Ruan sukkel om kop bo water te hou en vra Amé om te help met Lani se boedel. As Leandri met haar deel oor E Maree is daar meer vrae as antwoorde. SAGE se uitstalling is 'n sukses maar kom met 'n prys.
'S14/E8 of 22'. Anna-Mart van der Merwe en Nataniël gesels oor SARIE-voorblaaie. Ons maak 'n draai by die Beeld Bruid van die Jaar-toekennings en ons gesels met Juanita de Villiers oor Pronk Primêr.
'S10/E24 of 26'. Die Olimpiese Spele skop oor 'n maand in Parys af. Prontuit gesels met 'n atleet, 'n afrigter en 'n sportkommentator oor die grootste sportbyeenkoms in die wêreld.
'S9/E1 of 10'. Helen Zille is in die ateljee. Ons bespreek die nuwe kabinet en bekyk ook die verhouding tussen die privaatsektor en die staat. Twee kenners sê hul sê oor onlangse plaasaanvalle.
'S26/E13 of 26'. Vandeesweek besoek Fiësta die Clanwilliam Ekspo, 'n landbouskou met hope vermaak op die spyskaart. Aanbieder Rumacques Gelderbloem verken ook dié pragtige dorp en omgewing.
'S3/E13 of 13'. Crosby het besluit hy wil naby die natuur leef, totaal en al onafhanklik van die kragnetwerk. Ons vind inspirasie in Clarens.
'S1/E12 of 13'. In Winburg beklemtoon Eddie en Collin Albertyn, pa en seun, die waarde van betroubare generasieplaasveeartse. Marie Lombard deel haar passie vir Oude Kraal, nou 'n 5-ster gastehuis.
'S16/E1 of 10'. Ons ontmoet 'n gesin wat vanuit Nieu-Seeland na Suid-Afrika teruggekeer het, asook ander soos dr Mathews Phosa wat saam met kollega's projekte in belang van Suid-Afrika aanpak.
'S10/E67 of 130'. Siya besluit om die ring vir die polisie te gee, maar dan laat iets hom twyfel of hy dit moet doen. Zoe se tweede 'date' is ook 'n mislukking, terwyl Angie en Justin vrae het oor Gary.
'S2/E159 of 208'. Ben waarsku vir Sanet om uit Karla en Chris se vriendskap te bly. Jacques raak meer desperaat soos André en Theresa nader aan mekaar beweeg.
'S15/E95 of 184'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S14/E23 of 86'. Steve oorweeg 'n besluit waarmee Nicolette haar heimlik nie kan vereenselwig nie. 'n Liefde wat gelyk het of dit gaan blom, word in die kiem gesmoor.
'S1/E5 of 13'. Jean Carlo, Werner en Natalie is ons sangers wat teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar vanaand is Bernice West.
'S10/E25 of 26'. Prontuit kyk na die rouproses. Ons vaar die Gamtoosvallei in met 'n groep weduwees en wewenaars wat saam 4x4-roetes aanpak. Ons gesels ook met die skrywers De Wet Potgieter en Ingrid Jones.
'S2/E13 of 13'. In dié spesiale episode herbesoek ons drie dorpe wat deel was van Lottoland Help 'n Dorp. Ons kyk na Lottoland se impak op 'n dorp en kyk hoe die projekte ses maande later vorder.
'S1/E1 of 13'. Ada keer terug na haar tuisdorp en alma mater, Pronk Primêr, maar nie almal is ewe gelukkig om haar weer te sien nie. Mnr Welgehawe sukkel om dissipline te handhaaf en hormone te beheer.
'S2/E159 of 208'. Ben waarsku vir Sanet om uit Karla en Chris se vriendskap te bly. Jacques raak meer desperaat soos André en Theresa nader aan mekaar beweeg.
'S10/E67 of 130'. Siya besluit om die ring vir die polisie te gee, maar dan laat iets hom twyfel of hy dit moet doen. Zoe se tweede 'date' is ook 'n mislukking, terwyl Angie en Justin vrae het oor Gary.
'S14/E23 of 86'. Steve oorweeg 'n besluit waarmee Nicolette haar heimlik nie kan vereenselwig nie. 'n Liefde wat gelyk het of dit gaan blom, word in die kiem gesmoor.