2024-07-08
'S9/E227 of 246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S5/E85 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Om te bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig. Met Rowland Jones.
'S1/E37 of 102'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.
'S14/E25 of 86'. Delia verras Naomi met 'n werksaanbod wat sy nie kan, of wil weier nie. Bronwyn word met die harde werklikheid van 'n versorgingseenheid gekonfronteer.
'S10/E69 of 130'. Justin se gewete ry hom, maar gaan hy iets aan die saak doen? Aiden neem 'n oorhaastige besluit oor Lisa, terwyl Mymoena se nuwe selfoonspeletjie haar roetine omverwerp.
'S1/E13 of 13'. Langs die R700, tussen Soutpan en Bloemfontein, ontmoet ons Joseph Potsane. Ons eindig in Hoopstad met Abraham van Biljon, 'n versamelaar en ouetehuisbewoner, wat meer as hoop bied.
'S2/E13 of 13'. In dié spesiale episode herbesoek ons drie dorpe wat deel was van Lottoland Help 'n Dorp. Ons kyk na Lottoland se impak op 'n dorp en kyk hoe die projekte ses maande later vorder.
'S2/E12 of 13'. Die deelnemers dra swaar om hul veiligheid te verseker, want van nou af stem albei spanne by die koöperasie-kuier. Die pryspot kry 'n hupstoot en nog 'n speler kry die trekpas.
'S1/E1 of 13'. Ada keer terug na haar tuisdorp en alma mater, Pronk Primêr, maar nie almal is ewe gelukkig om haar weer te sien nie. Mnr Welgehawe sukkel om dissipline te handhaaf en hormone te beheer.
'S1/E2 of 12'. Ruan sukkel om kop bo water te hou en vra Amé om te help met Lani se boedel. As Leandri met haar deel oor E Maree is daar meer vrae as antwoorde. SAGE se uitstalling is 'n sukses maar kom met 'n prys.
'S10/E25 of 26'. Prontuit kyk na die rouproses. Ons vaar die Gamtoosvallei in met 'n groep weduwees en wewenaars wat saam 4x4-roetes aanpak. Ons gesels ook met die skrywers De Wet Potgieter en Ingrid Jones.
'S1/E5 of 13'. Jean Carlo, Werner en Natalie is ons sangers wat teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar vanaand is Bernice West.
'S2/E1 of 9'. Zimbali Estate, KZN. Alwyn en Herman skop die nuwe seisoen af deur die pragtige baan te speel, en ontmoet die personeel wat hierdie gholf- en eko-landgoed een van die bestes maak.
'S10/E13 of 13'. Hannes kuier by voormalige Springbok Fourie du Preez, wat deur baie as die perfekte skrumskakel geag word.
'S4/E1 of 9'. Die seisoen begin op 'n hoogtepunt by Fuselage wyne. Anzél vlieg saam met Protea-vlieënier Alewyn Burger, maak kos saam met Hennie van Loggerenberg en proe van Danie Morkel se gesogte wyne.
'S16/E1 of 10'. Ons ontmoet 'n gesin wat vanuit Nieu-Seeland na Suid-Afrika teruggekeer het, asook ander soos dr Mathews Phosa wat saam met kollega's projekte in belang van Suid-Afrika aanpak.
'S26/E14 of 26'. Ons kuier by kulkunstenaars, kook uit plaaslike resepteboeke, en hoor Johannes Wolfaardt se roerende storie. Dan kuier ons op Namibië se finalisdorp.
'S3/E1 of 9'. Die 4x4 Met André avontuur begin aan die Suid-Afrikaanse kant van die Ai/Ais-Richtersveld Oorgrenspark. Dié bewaringsgebied met sy ruwe, bergagtige woestynlandskap sal jou asem wegslaan.
'S10/E70 of 130'. Mymoena se nuwe tydverdryf hou haar omtrent besig. Gary dink nie Lisa is die regte meisie vir Aiden nie, terwyl Siya en Kate mekaar takel oor die 'Barmhartige Samaritaan' se skenkings.
'S2/E161 of 208'. Dit gons in Boskruin oor die skokkende gebeure in die parkie. Sanet besluit om Jacques en Theresa se verhouding aan te help. Nina ontvang goeie nuus.
'S15/E100 of 184'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S14/E26 of 86'. Naomi sien uit na haar eerste dag in 'n nuwe pos. Tertius probeer Tracy troos na hulle Leah by die speelskool aflaai, en Bronwyn smeek Nicolette om haar te help.
'S1/E2 of 13'. 'n Rekord-oorlog breek uit. Driena is aan die stuur van die gasvrougeleentheid. Ada moet haar hart in toom hou, terwyl sy gedwing word om tot 'n vriend se redding te kom.
'S9/E2 of 10'. Ons bespreek die jongste koalisie-nuus, twee van ons nuwe ministers is in die ateljee om oor hul planne te praat en ons gee 'n oorsig van onlangse verkiesings in Europa.
'S3/E2 of 13'. Yollie neem deel aan 'n haarsnykompetisie teen Daryl Davies, maar vang iets drasties aan met Ouboet se hare. Wimpie aan die ander kant is nie té oud vir 'n pakslae nie.
'S26/E14 of 26'. Wicus Pretorius kuier vandeesweek vir die heel eerste keer by Graaff-Reinet en Nieu-Bethesda se Stoepfees waar feesgangers op die stoepe van die dorpe die heerlikste wyne kan proe en koop.
'S2/E161 of 208'. Dit gons in Boskruin oor die skokkende gebeure in die parkie. Sanet besluit om Jacques en Theresa se verhouding aan te help. Nina ontvang goeie nuus.
'S10/E70 of 130'. Mymoena se nuwe tydverdryf hou haar omtrent besig. Gary dink nie Lisa is die regte meisie vir Aiden nie, terwyl Siya en Kate mekaar takel oor die 'Barmhartige Samaritaan' se skenkings.
'S14/E26 of 86'. Naomi sien uit na haar eerste dag in 'n nuwe pos. Tertius probeer Tracy troos na hulle Leah by die speelskool aflaai, en Bronwyn smeek Nicolette om haar te help.
'S2/E12 of 13'. Die deelnemers dra swaar om hul veiligheid te verseker, want van nou af stem albei spanne by die koöperasie-kuier. Die pryspot kry 'n hupstoot en nog 'n speler kry die trekpas.