2024-07-02
'S9/E223'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S5/E80 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jay Bezuidenhout verken ons wat God se liefde doen.
'S1/E33'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.
'S14/E21 of 86'. 'n Beseerde Naomi word by Ongevalle opgeneem. Ciska vertel vir 'n geskokte Karen van haar planne vir die aand, en Steve probeer desperaat 'n plan beraam om vir Bronwyn te sorg.
'S10/E65'. Lonestar Laundry maak sy deure oop. Justin vat 'n kans met Lisa, terwyl Zoe haar skeidokumente van die prokureur af kry.
'S2/E157'. Gys is desperaat om Charity terug in die swembad te kry. Jacques voel al hoe meer soos 'n derde wiel met Theresa en André. Henry probeer vrede maak met Tshepo.
'S3/E13'. Wat 'n wonderlike seisoen van reis en verken. In hierdie episode kyk ons na die hoogtepunte van Hennie en Nicole se avonture.
'S14/E8 of 22'. Anna-Mart van der Merwe en Nataniël gesels oor SARIE-voorblaaie. Ons maak 'n draai by die Beeld Bruid van die Jaar-toekennings en ons gesels met Juanita de Villiers oor Pronk Primêr.
'S9/E1'. Ons gesels oor die jongste verwikkelinge aangaande die kabinet en bekyk ook die verhouding tussen die privaatsektor en die staat. Én, ons berig oor die waterinfrastruktuur in Johannesburg.
'S3/E1'. Maggie vra Hendrik of daar nog plek in die huis is omdat sy van 'n 9-jarige dogtertjie weet wie se ma oorlede is. Hendrik stem dadelik in dat hulle die kind moet help.
'S2/E13'. Ons ry oor Duiwelskop met die ossewa roete by Louvain, waarna die span op die skouplaas van Bonniedal ry na 'n ou tolhuis wat gebruik was gedurende die Groot Trek.
'S11/E13'. Hierdie week kuier die hoofafrigter van die Blitsbokke, Philip Snyman, in die ateljee en ons fokus op sake in die omgewing van Ekurhuleni en elders in die land.
'S9/E46'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.
'S2/E11'. Groenkloof en Oranjezicht spook sake uit vir veiligheid en 'n video-oproep met geliefdes. Die pekel-pennie kan vir die laaste keer gespeel word. Wie se doppie is geklink?
'S14/E8 of 22'. Anna-Mart van der Merwe en Nataniël gesels oor SARIE-voorblaaie. Ons maak 'n draai by die Beeld Bruid van die Jaar-toekennings en ons gesels met Juanita de Villiers oor Pronk Primêr.
'S26/E13'. Vandeesweek besoek Fiësta die Clanwilliam Ekspo, 'n landbouskou met hope vermaak op die spyskaart. Aanbieder Rumacques Gelderbloem verken ook dié pragtige dorp en omgewing.
'S3/E13'. Crosby het besluit hy wil naby die natuur leef, totaal en al onafhanklik van die kragnetwerk. Ons vind inspirasie in Clarens.
'S10/E24'. Die Olimpiese Spele skop oor 'n maand in Parys af. Prontuit gesels met 'n atleet, 'n afrigter en 'n sportkommentator oor die grootste sportbyeenkoms in die wêreld.
'S10/E66'. Gary wonder hoekom die nuwe wassery so buitengewoon besig is, terwyl Aiden vir Lisa op 'n 'date' vra. Bridgette is bekommerd dat Zoe te gou probeer aanbeweeg en Bennie klik op Kate.
'S2/E158'. Jacques konfronteer moeilike gevoelens rakende sy vriendskap met Theresa. Arno reik uit na Karla. Charity se loopbaan staan voor 'n onmoontlike kruispad.
'S15/E94'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S14/E22 of 86'. Vicky is ongemaklik wanneer Bronwyn in die omtrek is. Elise vat vir Uys vas, en Bronwyn hoor van Steve se verhouding.
'S1/E2'. Ruan sukkel om kop bo water te hou en vra Amé om te help met Lani se boedel. As Leandri met haar deel oor E Maree is daar meer vrae as antwoorde. SAGE se uitstalling is 'n sukses maar kom met 'n prys.
'S10/E13'. Hannes kuier by voormalige Springbok Fourie du Preez, wat deur baie as die perfekte skrumskakel geag word.
'S5/E1'. Hierdie week drink Jak tee met die talentvolle Suid-Afrikaanse TV-aanbieder, regisseur, sanger en liedjieskrywer, Johan Stemmet.
'S14/E8 of 22'. Anna-Mart van der Merwe en Nataniël gesels oor SARIE-voorblaaie. Ons maak 'n draai by die Beeld Bruid van die Jaar-toekennings en ons gesels met Juanita de Villiers oor Pronk Primêr.
'S2/E158'. Jacques konfronteer moeilike gevoelens rakende sy vriendskap met Theresa. Arno reik uit na Karla. Charity se loopbaan staan voor 'n onmoontlike kruispad.
'S10/E66'. Gary wonder hoekom die nuwe wassery so buitengewoon besig is, terwyl Aiden vir Lisa op 'n 'date' vra. Bridgette is bekommerd dat Zoe te gou probeer aanbeweeg en Bennie klik op Kate.
'S14/E22 of 86'. Vicky is ongemaklik wanneer Bronwyn in die omtrek is. Elise vat vir Uys vas, en Bronwyn hoor van Steve se verhouding.
'S14/E22 of 86'. Vicky is ongemaklik wanneer Bronwyn in die omtrek is. Elise vat vir Uys vas, en Bronwyn hoor van Steve se verhouding.
'S2/E13 of 13'. Ons ry oor Duiwelskop met die ossewa roete by Louvain, waarna die span op die skouplaas van Bonniedal ry na 'n ou tolhuis wat gebruik was gedurende die Groot Trek.
'S1/E1 of 13'. Ada keer terug na haar tuisdorp en alma mater, Pronk Primêr, maar nie almal is ewe gelukkig om haar weer te sien nie. Mnr Welgehawe sukkel om dissipline te handhaaf en hormone te beheer.
'S1/E4 of 13'. Ons eerste semi-finaliste gaan teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar is Marcel Dalmayda.
'S2/E11 of 13'. Groenkloof en Oranjezicht spook sake uit vir veiligheid en 'n video-oproep met geliefdes. Die pekel-pennie kan vir die laaste keer gespeel word. Wie se doppie is geklink?
'S10/E24 of 26'. Die Olimpiese Spele skop oor 'n maand in Parys af. Prontuit gesels met 'n atleet, 'n afrigter en 'n sportkommentator oor die grootste sportbyeenkoms in die wêreld.
'S3/E1 of 13'. Maggie vra Hendrik of daar nog plek in die huis is omdat sy van 'n 9-jarige dogtertjie weet wie se ma oorlede is. Hendrik stem dadelik in dat hulle die kind moet help.
'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.
'S9/E224 of 246'. GROOTplaas gesels met Lutz Nell van die Agri Relief Foundation en ons hoor hoe hulle boere op dié belangrike manier ondersteun.
'S5/E81 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jay Bezuidnehout verken ons om te leer tot ons glo.