2024-06-17
'S9/E212 of 246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S5/E67 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jacques Bornman verken ons hoe 'n lewe saam Hom soos 'n skat is.
'S1/E12 of 20'. Die lewenslustige diereland-tweeling is baie nuuskierig! Hulle kan nie wag om elke dag buite te speel nie. Maar wat kan ons buite doen? Kom speel saam met Tjiff en Tjaff.
'S9/E212 of 246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S3/E10 of 13'. Pensioen, SASSA en hoe ons na ons ouer geslag omsien, is sekerlik een van die grootste sosiale kwessies van ons tyd. Kom gesels saam.
'S6/E46 of 48'. Pa en seun, Patrick en Angus Mckenzie, gesels oor hul verhouding. Die sibbe Aakifah en Tashriq praat oor hul prestasies en die gemeenskapsaktivis Henriette Abrahams kuier op die KLOP! couch.
'S6/E11 of 13'. Dis 'n manne aand saam met Springbok gaste, Robert Archer en Sassie Maas, wat saam met ekonoom Dawie Roodt kuier. Cassie van Zyl en Ruan Theron sluit by Schalk Joubert aan met lekker musiek.
'S1/E9 of 26'. Coco is baie bekommerd oor Poen met Vis in die omtrek. Elton gaan hospitaal toe vir 'n dag-prosedure waarvoor iemand anders betaal. Coco sit Shakira op haar plek toe sy oor Poena kla.
'S10/E10 of 13'. Die week reis die manne oor vier bergpasse, hoër as 5 000 m. Daar is Taglang la, Lachlung la, Wari la en die hoogste bergpas in die wêreld, Kardung la.
'S10/E54 of 110'. Carlo is besig met agterbakse dinge, maar draai Lee-Ann 'n rat voor die oë. Wade is in ontkenning en Angie moet die spit afbyt. Riaan voorsien probleme met sy onbeholpenheid met kinders.
'S7/E11 of 13'. Cordelia besoek Lions Haven, 'n huis vir ouer vroue in Centurion. Hierdie huis het dringende nood en sy oorhandig groen koeverte van Lottoland wat vir hulle nuwe hoop gee vir die toekoms.
'S8/E31 of 63'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.
'S12/E24 of 26'. Jan Braai en die Ontspan toer per boot deur die Suide van Frankryk. Dis 'n gastronomiese avontuur van astronomiese proporsies. Lek jou lippe af en kom toer saam.
'S1/E11 of 13'. Cotswold Downs Landgoed, KwaZulu-Natal. Johnny stel voormalige Protea kaptein, Shaun Pollock, deur sy stappe, terwyl hy plaaslike inwoners ontmoet en 'n opkomende ster in die wêreld van gholf.
'S1/E9 of 13'. Tiaan nooi twee van sy pelle oor vir 'n kuier en maak eenvoudige versnaperinge wat enige iemand kan maak.
'S27/E11 of 13'. In Namibië hou ons die Dakar-span se laaste voorbereidings dop voor die wedren in Januarie begin. Ons kyk na nog 'n elektriese motor en kies 'n paar Kersgeskenke.
'S13/E11 of 260'. Annelize konfronteer vir Conrad, Andrea speel oop kaarte oor haar verlede, en dis die nuwe restaurant se opening! Conrad bieg teenoor Margie, en Delia maak 'n deurbraak.
'S1/E124 of 208'. Rose sukkel om aan te pas by haar nuwe werk. Sanet se verhouding met die bottel dryf Karla tot breekpunt. Kurt werf inligting by interessante kandidate.
'S10/E55 of 110'. Die spanning tussen Wade en Lee-Ann bereik kookpunt. Rhafiek en Kaashifa hanteer mekaar ekstra versigtig nadat hulle vrede gemaak het, terwyl Elana wonder of sy 'n geheime gawe het.
'S15/E79 of 154'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S6/E153 of 160'. Sasha is verras oor Emile se skielike optrede. Lee-Roy maak oop teenoor Sasha rakende Anna. Rachel sien rooi en Bompie is in die spervuur.
'S1/E93 of 136'. Aysun word bedwelm en Kemal besef Asya is verantwoordelik. Mert word deur Vedat ontvoer.
'S11/E22 of 28'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.