2024-07-01
'S9/E222 of 246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S5/E79 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Word oortuig van God se liefde. Met Jay Bezuidenhout.
'S1/E212 of 260'. Dee Dee & Spike is 'n dansreeks vir die jongspan. In elke episode word jy na 'n pret plek weggevoer en speel-speel leer ons jou danspassies en help jou om jou woordeskat te bou.
'S9/E222 of 246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S3/E12 of 13'. Jy dink nog jy het 'n huis en dan word dit onder jou uitverkoop of jy word sommer net uitgesit op straat. Kom praat saam.
'S6/E48 of 48'. Ons sê koebaai. Kykers Shane Stoffels, Derrick Schroeder, Marjorie van Schalkwyk en Delphine van Wyk deel hul gunsteling oomblikke. Heindrich en Lyntjie reflekteer op hul tyd op KLOP!
'S6/E13 of 13'. Formalige kanaalhoof Karen Meiring kom kuier saam met Allan Huges en Gielie de Kock van Vredendal by Lyntjie en Pietman. Mansoor Joshops en Ali Samsodien maak musiek saam met Schalk Joubert.
'S1/E11 of 26'. Coco waarsku Chanel dat sy haar vingers gaan verbrand met dit waarmee sy besig is. Poenie soek troos by oupa Poen. Poen is in groot moeilikheid toe Coco sien waar sy motor parkeer is.
'S10/E12 of 13'. Op reis deur Rajasthan besoek die span die Karni Mata tempel met 25 000 rotte, die blou stad Jodhpur met die imposante Mehrangarh fort wat oor die stad waak.
'S10/E64 of 130'. Siya en Kate hou hulle lywe speurder, terwyl Aiden sukkel om Lisa te peil. Elana se teeblare lei tot 'n finale onthulling, terwyl Riaan iets sien wat hom laat wonder.
'S7/E13 of 13'. Jo Black, Bernice West en Cindy Swanepoel besoek kinderhuise waar hulle inspirerende jong mense verras met Lottoland-koeverte wat hul toekomsdrome 'n hupstoot gee.
'S8/E41 of 76'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.
'S12/E26 of 26'. Jan Braai en die Ontspan sluit 'n heerlike jaar in die Klein Karoo af deur jou al die beste eetplekke in die agterplaas van hierdie seisoen te wys. Waar eet jy orals in Calitzdorp?
'S1/E13 of 13'. San Lameer, KwaZulu-Natal. Johnny en Alwyn sluit ons seisoen af met wyse woorde van Whal Bartmann, 'n wen-putt van Mark Mculty, en Snotkop deel 'n kant van homself wat 'n nuwe lied werd is.
'S1/E11 of 13'. Dit is belangrik om partymaal aandetes eenvoudig, bekostigbaar, en tog geurig te maak. Tiaan wys hoe.
'S27/E13 of 13'. Ons verruil vier wiele vir twee en woon ook die bekendstelling van die nuwe Ford Ranger by. En ons kyk terug na hoogtepunte van die afgelope 13 weke.
'S13/E21 of 260'. Elise besluit om reg te maak wat in die verlede verbrou is. Die polisie kom tot 'n skokkende gevolgtrekking, en die nadraai van 'n trauma maak Delia onseker.
'S1/E132 of 208'. Zelda roep vir Arno in om haar te help met 'n krisis. Henry beplan iets vir Lettie. Nina stel voor Tshepo probeer om sy uitgebreide familie op te spoor.
'S10/E65 of 130'. Lonestar Laundry maak sy deure oop. Justin vat 'n kans met Lisa, terwyl Zoe haar skeidokumente van die prokureur af kry.
'S15/E93 of 184'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S1/E1 of 53'. Jasmine worstel met haar emosies as sy 'n ou brief lees en steek dit weg van JP. Hazel en Ronnie het 'n argument en dit ontstel Junior. Christine vra haar pa uit oor Jasmine Louw.
'S1/E101 of 153'. Talat probeer Ahmet oortuig om meer in Cemre belang te stel. Ahmet moet besluit of die prys wat hy vir sy wraak moet betaal te hoog is.
'S11/E24 of 33'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.