2024-07-03
'S10/E12'. Op reis deur Rajasthan besoek die span die Karni Mata tempel met 25 000 rotte, die blou stad Jodhpur met die imposante Mehrangarh fort wat oor die stad waak.
'S6/E48'. Ons sê koebaai. Kykers Shane Stoffels, Derrick Schroeder, Marjorie van Schalkwyk en Delphine van Wyk deel hul gunsteling oomblikke. Heindrich en Lyntjie reflekteer op hul tyd op KLOP!
'S11/E24'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.
'S1/E102'. Onur wil graag met Zeynep trou, maar sy ma het ander planne vir hom. Muzaffer wil Tugba so gou as moontlik by die huis uitkry.
'S10/E66'. Gary wonder hoekom die nuwe wassery so buitengewoon besig is, terwyl Aiden vir Lisa op 'n 'date' vra. Bridgette is bekommerd dat Zoe te gou probeer aanbeweeg en Bennie klik op Kate.
'S1/E2'. Christine probeer om nog inligting uit Hendrik te kry. Abel gee liefdesraad aan Kevin, maar dinge loop skeef. Hazel is ontsteld wanneer Jasmine vir Lily in 'n gesprek opbring.
'S8/E43'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.
'S10/E12'. Op reis deur Rajasthan besoek die span die Karni Mata tempel met 25 000 rotte, die blou stad Jodhpur met die imposante Mehrangarh fort wat oor die stad waak.
'S27/E13 of 13'. Ons verruil vier wiele vir twee en woon ook die bekendstelling van die nuwe Ford Ranger by. En ons kyk terug na hoogtepunte van die afgelope 13 weke.
'S12/E26 of 26'. Jan Braai en die Ontspan sluit 'n heerlike jaar in die Klein Karoo af deur jou al die beste eetplekke in die agterplaas van hierdie seisoen te wys. Waar eet jy orals in Calitzdorp?
'S13/E23'. Elise se soektog na slagoffers verloop nie glad nie. Andrea en Thomas begin om die realiteit in die gesig te staar, en Annelize weet nie wie sy moet glo nie.
'S1/E134'. Nina vra vir Henry vir hulp om Tshepo se familie te kontak. Karla se huis word oorgeneem en Pam is angstig oor 'n familie-ete.
'S10/E67'. Siya besluit om die ring vir die polisie te gee, maar dan laat iets hom twyfel of hy dit moet doen. Zoe se tweede 'date' is ook 'n mislukking, terwyl Angie en Justin vrae het oor Gary.
'S15/E95'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S1/E3'. Kevin kan steeds nie wegbly van Gloria nie. Hazel is gefokus op die partytjie, terwyl arme Ronnie moet smeek vir 'n bietjie aandag. Christine arriveer in Gemoedsdrif en aanskou iets interessants.
'S1/E103'. Nefise erken aan Muzaffer dat sy tydelik vir Kemal gewerk het. Zerrin gee teësinnig toestemming dat Zeynep en Onur mag trou.
'S2/E4 of 10'. Drie mans met soortgelyke gelaatstrekke word as vermis aangemeld, maar die taakspan is angstig om die sindikaat-bedrywighede te onderskoek.