2024-07-02 00:00 Die GROOT Ontbyt (?) 02:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis (?) 02:15 Dee Dee & Spike Dee Dee & Spike is 'n dansreeks vir die jongspan. In elke episode word jy na 'n pret plek weggevoer en speel-speel leer ons jou danspassies en help jou om jou woordeskat te bou. 02:30 Die GROOT Ontbyt (?) 04:30 Ysters Op Die Landgoed San Lameer, KwaZulu-Natal. Johnny en Alwyn sluit ons seisoen af met wyse woorde van Whal Bartmann, 'n wen-putt van Mark Mculty, en Snotkop deel 'n kant van homself wat 'n nuwe lied werd is. 05:00 Jan Braai Vir Erfenis Jan Braai en die Ontspan sluit 'n heerlike jaar in die Klein Karoo af deur jou al die beste eetplekke in die agterplaas van hierdie seisoen te wys. Waar eet jy orals in Calitzdorp? 05:30 ontbytSAKE Hierdie week kuier die hoofafrigter van die Blitsbokke, Philip Snyman, in die ateljee en ons fokus op sake in die omgewing van Ekurhuleni en elders in die land. 07:00 Moederhart Talat probeer Ahmet oortuig om meer in Cemre belang te stel. Ahmet moet besluit of die prys wat hy vir sy wraak moet betaal te hoog is. 08:00 Suidooster Lonestar Laundry maak sy deure oop. Justin vat 'n kans met Lisa, terwyl Zoe haar skeidokumente van die prokureur af kry. 08:30 Skemergrond Jasmine worstel met haar emosies as sy 'n ou brief lees en steek dit weg van JP. Hazel en Ronnie het 'n argument en dit ontstel Junior. Christine vra haar pa uit oor Jasmine Louw. 09:00 Klaskamer 10 In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word. 09:30 Super Rugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 10:30 Jan Braai Vir Erfenis Jan Braai en die Ontspan sluit 'n heerlike jaar in die Klein Karoo af deur jou al die beste eetplekke in die agterplaas van hierdie seisoen te wys. Waar eet jy orals in Calitzdorp? 11:00 Poena Coco waarsku Chanel dat sy haar vingers gaan verbrand met dit waarmee sy besig is. Poenie soek troos by oupa Poen. Poen is in groot moeilikheid toe Coco sien waar sy motor parkeer is. 11:30 Binnelanders Liam en die manne praat troustories. Annelize vermoed Jeremy ruik 'n storie, en Thomas voel skuldig oor Andrea. Birdy wonder oor Nicolette en Conrad, en Uys laat vir Annetjie sleg voel. 12:00 Diepe Waters Henry wil graag iets spesiaal beplan en vra rond vir raad. Zelda se verlede vang op met haar en Pam word geskok deur 'n onthulling wat haar lewe gaan verander. 12:30 Suidooster Gary wonder hoekom die nuwe wassery so buitengewoon besig is, terwyl Aiden vir Lisa op 'n 'date' vra. Bridgette is bekommerd dat Zoe te gou probeer aanbeweeg en Bennie klik op Kate. 13:00 eNuus Live. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 13:30 Skemergrond (?) 14:00 Moederhart Onur wil graag met Zeynep trou, maar sy ma het ander planne vir hom. Muzaffer wil Tugba so gou as moontlik by die huis uitkry. 15:00 Net Mens Die uiters private Elandré maak vir die eerste keer oop oor sy grootwordjare, terugslae en wat dit vat om sukses te behaal. Van kleindorp-dromer tot uitverkoopte konserte, en alles tussenin. 16:00 Binnelanders Liam en die manne praat troustories. Annelize vermoed Jeremy ruik 'n storie, en Thomas voel skuldig oor Andrea. Birdy wonder oor Nicolette en Conrad, en Uys laat vir Annetjie sleg voel. 16:30 Suidooster Gary wonder hoekom die nuwe wassery so buitengewoon besig is, terwyl Aiden vir Lisa op 'n 'date' vra. Bridgette is bekommerd dat Zoe te gou probeer aanbeweeg en Bennie klik op Kate. 17:00 Diepe Waters Henry wil graag iets spesiaal beplan en vra rond vir raad. Zelda se verlede vang op met haar en Pam word geskok deur 'n onthulling wat haar lewe gaan verander. 17:30 Skemergrond Christine probeer om nog inligting uit Hendrik te kry. Abel gee liefdesraad aan Kevin, maar dinge loop skeef. Hazel is ontsteld wanneer Jasmine vir Lily in 'n gesprek opbring. 18:00 Voetspore Op reis deur Rajasthan besoek die span die Karni Mata tempel met 25 000 rotte, die blou stad Jodhpur met die imposante Mehrangarh fort wat oor die stad waak. 19:01 Dankie, Lottoland Jo Black, Bernice West en Cindy Swanepoel besoek kinderhuise waar hulle inspirerende jong mense verras met Lottoland-koeverte wat hul toekomsdrome 'n hupstoot gee. 19:29 Jan Braai Vir Erfenis Jan Braai en die Ontspan sluit 'n heerlike jaar in die Klein Karoo af deur jou al die beste eetplekke in die agterplaas van hierdie seisoen te wys. Waar eet jy orals in Calitzdorp? 20:00 KLOP! Ons sê koebaai. Kykers Shane Stoffels, Derrick Schroeder, Marjorie van Schalkwyk en Delphine van Wyk deel hul gunsteling oomblikke. Heindrich en Lyntjie reflekteer op hul tyd op KLOP! 20:31 OppieStoep Formalige kanaalhoof Karen Meiring kom kuier saam met Allan Huges en Gielie de Kock van Vredendal by Lyntjie en Pietman. Mansoor Joshops en Ali Samsodien maak musiek saam met Schalk Joubert. 21:01 Projek Dina Die Taakspan is op soek na 'n vermiste jong model, maar die kinkels in die ondersoek laat verskeie duistere moontlikhede opduik... 22:00 Super Rugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 23:00 Musiekvideo's Musiekvideo's vir elke smaak. 23:29 GROOTplaas Live. Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke. 23:50 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jay Bezuidnehout verken ons om te leer tot ons glo.
2024-07-03 00:00 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 02:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jay Bezuidnehout verken ons om te leer tot ons glo. 02:15 Dee Dee & Spike Dee Dee & Spike is 'n dansreeks vir die jongspan. In elke episode word jy na 'n pret plek weggevoer en speel-speel leer ons jou danspassies en help jou om jou woordeskat te bou. 02:30 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 04:30 Voetspore Op reis deur Rajasthan besoek die span die Karni Mata tempel met 25 000 rotte, die blou stad Jodhpur met die imposante Mehrangarh fort wat oor die stad waak. 05:30 KLOP! Ons sê koebaai. Kykers Shane Stoffels, Derrick Schroeder, Marjorie van Schalkwyk en Delphine van Wyk deel hul gunsteling oomblikke. Heindrich en Lyntjie reflekteer op hul tyd op KLOP! 06:00 Super Rugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 07:00 Moederhart Onur wil graag met Zeynep trou, maar sy ma het ander planne vir hom. Muzaffer wil Tugba so gou as moontlik by die huis uitkry. 08:00 Suidooster Gary wonder hoekom die nuwe wassery so buitengewoon besig is, terwyl Aiden vir Lisa op 'n 'date' vra. Bridgette is bekommerd dat Zoe te gou probeer aanbeweeg en Bennie klik op Kate. 08:30 Skemergrond Christine probeer om nog inligting uit Hendrik te kry. Abel gee liefdesraad aan Kevin, maar dinge loop skeef. Hazel is ontsteld wanneer Jasmine vir Lily in 'n gesprek opbring. 09:00 Klaskamer 10 In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word. 09:30 Voetspore Op reis deur Rajasthan besoek die span die Karni Mata tempel met 25 000 rotte, die blou stad Jodhpur met die imposante Mehrangarh fort wat oor die stad waak. 10:30 La't Wiel Ons verruil vier wiele vir twee en woon ook die bekendstelling van die nuwe Ford Ranger by. En ons kyk terug na hoogtepunte van die afgelope 13 weke. 11:00 Jan Braai Vir Erfenis Jan Braai en die Ontspan sluit 'n heerlike jaar in die Klein Karoo af deur jou al die beste eetplekke in die agterplaas van hierdie seisoen te wys. Waar eet jy orals in Calitzdorp? 11:30 Binnelanders Elise se soektog na slagoffers verloop nie glad nie. Andrea en Thomas begin om die realiteit in die gesig te staar, en Annelize weet nie wie sy moet glo nie. 12:00 Diepe Waters Nina vra vir Henry vir hulp om Tshepo se familie te kontak. Karla se huis word oorgeneem en Pam is angstig oor 'n familie-ete. 12:30 Suidooster Siya besluit om die ring vir die polisie te gee, maar dan laat iets hom twyfel of hy dit moet doen. Zoe se tweede 'date' is ook 'n mislukking, terwyl Angie en Justin vrae het oor Gary. 13:00 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 13:30 Skemergrond Kevin kan steeds nie wegbly van Gloria nie. Hazel is gefokus op die partytjie, terwyl arme Ronnie moet smeek vir 'n bietjie aandag. Christine arriveer in Gemoedsdrif en aanskou iets interessants. 14:00 Moederhart Nefise erken aan Muzaffer dat sy tydelik vir Kemal gewerk het. Zerrin gee teësinnig toestemming dat Zeynep en Onur mag trou. 15:00 Projek Dina Drie mans met soortgelyke gelaatstrekke word as vermis aangemeld, maar die taakspan is angstig om die sindikaat-bedrywighede te onderskoek. 16:00 Binnelanders Elise se soektog na slagoffers verloop nie glad nie. Andrea en Thomas begin om die realiteit in die gesig te staar, en Annelize weet nie wie sy moet glo nie. 16:30 Suidooster Siya besluit om die ring vir die polisie te gee, maar dan laat iets hom twyfel of hy dit moet doen. Zoe se tweede 'date' is ook 'n mislukking, terwyl Angie en Justin vrae het oor Gary. 17:00 Diepe Waters Nina vra vir Henry vir hulp om Tshepo se familie te kontak. Karla se huis word oorgeneem en Pam is angstig oor 'n familie-ete. 17:30 Skemergrond Kevin kan steeds nie wegbly van Gloria nie. Hazel is gefokus op die partytjie, terwyl arme Ronnie moet smeek vir 'n bietjie aandag. Christine arriveer in Gemoedsdrif en aanskou iets interessants. 18:00 Ysters Op Die Landgoed San Lameer, KwaZulu-Natal. Johnny en Alwyn sluit ons seisoen af met wyse woorde van Whal Bartmann, 'n wen-putt van Mark Mculty, en Snotkop deel 'n kant van homself wat 'n nuwe lied werd is. 18:30 Jan Braai Vir Erfenis Jan Braai en die Ontspan sluit 'n heerlike jaar in die Klein Karoo af deur jou al die beste eetplekke in die agterplaas van hierdie seisoen te wys. Waar eet jy orals in Calitzdorp? 19:00 OppieStoep Formalige kanaalhoof Karen Meiring kom kuier saam met Allan Huges en Gielie de Kock van Vredendal by Lyntjie en Pietman. Mansoor Joshops en Ali Samsodien maak musiek saam met Schalk Joubert. 19:30 Super Rugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 20:30 Projek Dina Die Taakspan is op soek na 'n vermiste jong model, maar die kinkels in die ondersoek laat verskeie duistere moontlikhede opduik... 21:30 Musiekvideo's Musiekvideo's vir elke smaak. 23:30 GROOTplaas Mia gesels met Steven Gremels en Chrisjan Jansen van Rensburg van Zimmatic oor die belangrikheid van goeie besproeiing op plase. 23:50 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Christelle Botes verken ons liefde wanneer ek vergewe.
2024-07-04 00:00 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 02:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Christelle Botes verken ons liefde wanneer ek vergewe. 02:15 Dee Dee & Spike Dee Dee & Spike is 'n dansreeks vir die jongspan. In elke episode word jy na 'n pret plek weggevoer en speel-speel leer ons jou danspassies en help jou om jou woordeskat te bou. 02:30 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 04:30 OppieStoep Formalige kanaalhoof Karen Meiring kom kuier saam met Allan Huges en Gielie de Kock van Vredendal by Lyntjie en Pietman. Mansoor Joshops en Ali Samsodien maak musiek saam met Schalk Joubert. 05:00 Poena Coco waarsku Chanel dat sy haar vingers gaan verbrand met dit waarmee sy besig is. Poenie soek troos by oupa Poen. Poen is in groot moeilikheid toe Coco sien waar sy motor parkeer is. 05:30 ontbytSAKE Hierdie week kuier die hoofafrigter van die Blitsbokke, Philip Snyman, in die ateljee en ons fokus op sake in die omgewing van Ekurhuleni en elders in die land. 07:00 Moederhart Nefise erken aan Muzaffer dat sy tydelik vir Kemal gewerk het. Zerrin gee teësinnig toestemming dat Zeynep en Onur mag trou. 08:00 Suidooster Siya besluit om die ring vir die polisie te gee, maar dan laat iets hom twyfel of hy dit moet doen. Zoe se tweede 'date' is ook 'n mislukking, terwyl Angie en Justin vrae het oor Gary. 08:30 Skemergrond Kevin kan steeds nie wegbly van Gloria nie. Hazel is gefokus op die partytjie, terwyl arme Ronnie moet smeek vir 'n bietjie aandag. Christine arriveer in Gemoedsdrif en aanskou iets interessants. 09:00 Klaskamer 10 Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte. 09:30 Ysters Op Die Landgoed San Lameer, KwaZulu-Natal. Johnny en Alwyn sluit ons seisoen af met wyse woorde van Whal Bartmann, 'n wen-putt van Mark Mculty, en Snotkop deel 'n kant van homself wat 'n nuwe lied werd is. 10:00 La't Wiel Ons verruil vier wiele vir twee en woon ook die bekendstelling van die nuwe Ford Ranger by. En ons kyk terug na hoogtepunte van die afgelope 13 weke. 10:30 Voetspore Op reis deur Rajasthan besoek die span die Karni Mata tempel met 25 000 rotte, die blou stad Jodhpur met die imposante Mehrangarh fort wat oor die stad waak. 11:30 Binnelanders Jazzy kry ontstellende nuus, en die poging om Annetjie te help, is 'n groot sukses. Naomi is vasberade om haar neus in 'n delikate situasie te steek. 12:00 Diepe Waters Anja en Rossouw neem beheer van die partytjie. Nina en Tshepo spring in om 'n senuagtige Henry te help, en Rossouw sukkel om Gys se onthulling te aanvaar. 12:30 Suidooster Bridgette reik uit na Mymoena, terwyl Gary vir Justin in sy vertroue neem. Mrs J bedoel goed, maar fnuik onwetend Siya en Kate se planne. 13:00 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 13:30 Skemergrond Die Louw-familie is in stukke ná skokkende nuus. Fabian is woedend vir sy suster, en Hazel en Erica het 'n hewige argument oor Lily. 14:00 Moederhart Muzaffer smeek Emre dat hy hom moet vergewe sodat almal by die villa kan intrek. Kemal vertel vir Nefise hy was 'n jeugvriend van haar oorlede man, Salih. 15:00 Tiaan Proe Tiaan is gaande oor Oosterse geure en wys hoe jy met eenvoudige bestandele die komplekse tog lekker smake in drie resepte kan baasraak. 15:30 Leef Jou Reis Ons kuier tussen die rooi duine van die Kalahari op Tswalu. Ons kry 'n eksklusiewe besoek by Klein-Jan en wys jou hoe dit lyk op Suid-Afrika se grootste privaat wildreservaat. 16:00 Binnelanders Jazzy kry ontstellende nuus, en die poging om Annetjie te help, is 'n groot sukses. Naomi is vasberade om haar neus in 'n delikate situasie te steek. 16:30 Suidooster Bridgette reik uit na Mymoena, terwyl Gary vir Justin in sy vertroue neem. Mrs J bedoel goed, maar fnuik onwetend Siya en Kate se planne. 17:00 Diepe Waters Anja en Rossouw neem beheer van die partytjie. Nina en Tshepo spring in om 'n senuagtige Henry te help, en Rossouw sukkel om Gys se onthulling te aanvaar. 17:30 Skemergrond Die Louw-familie is in stukke ná skokkende nuus. Fabian is woedend vir sy suster, en Hazel en Erica het 'n hewige argument oor Lily. 18:00 OppieStoep Formalige kanaalhoof Karen Meiring kom kuier saam met Allan Huges en Gielie de Kock van Vredendal by Lyntjie en Pietman. Mansoor Joshops en Ali Samsodien maak musiek saam met Schalk Joubert. 18:30 La't Wiel Ons verruil vier wiele vir twee en woon ook die bekendstelling van die nuwe Ford Ranger by. En ons kyk terug na hoogtepunte van die afgelope 13 weke. 19:00 Poena Coco waarsku Chanel dat sy haar vingers gaan verbrand met dit waarmee sy besig is. Poenie soek troos by oupa Poen. Poen is in groot moeilikheid toe Coco sien waar sy motor parkeer is. 19:30 Projek Dina Die Taakspan is op soek na 'n vermiste jong model, maar die kinkels in die ondersoek laat verskeie duistere moontlikhede opduik... 20:30 Voetspore Op reis deur Rajasthan besoek die span die Karni Mata tempel met 25 000 rotte, die blou stad Jodhpur met die imposante Mehrangarh fort wat oor die stad waak. 21:30 Musiekvideo's Musiekvideo's vir elke smaak. 23:30 GROOTplaas GROOTplaas gesels met Leo Kok van Mahindra oor hul strategie om Suid-Afrika se landbousektor sterker te betree. 23:50 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Christelle Botes verken ons liefde deur te luister.
2024-07-05 00:00 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 02:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Christelle Botes verken ons liefde deur te luister. 02:15 Dee Dee & Spike (?) 02:30 Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span. 04:30 Super Rugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 05:30 Voetspore Op reis deur Rajasthan besoek die span die Karni Mata tempel met 25 000 rotte, die blou stad Jodhpur met die imposante Mehrangarh fort wat oor die stad waak. 06:30 Leef Jou Reis Ons kuier tussen die rooi duine van die Kalahari op Tswalu. Ons kry 'n eksklusiewe besoek by Klein-Jan en wys jou hoe dit lyk op Suid-Afrika se grootste privaat wildreservaat. 07:00 Moederhart Muzaffer smeek Emre dat hy hom moet vergewe sodat almal by die villa kan intrek. Kemal vertel vir Nefise hy was 'n jeugvriend van haar oorlede man, Salih. 08:00 Suidooster Bridgette reik uit na Mymoena, terwyl Gary vir Justin in sy vertroue neem. Mrs J bedoel goed, maar fnuik onwetend Siya en Kate se planne. 08:30 Skemergrond Die Louw-familie is in stukke ná skokkende nuus. Fabian is woedend vir sy suster, en Hazel en Erica het 'n hewige argument oor Lily. 09:00 Klaskamer 10 Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte. 09:30 Hokaai, My Meisie! (?) 10:00 Tiaan Proe Tiaan is gaande oor Oosterse geure en wys hoe jy met eenvoudige bestandele die komplekse tog lekker smake in drie resepte kan baasraak. 10:30 KLOP! Ons sê koebaai. Kykers Shane Stoffels, Derrick Schroeder, Marjorie van Schalkwyk en Delphine van Wyk deel hul gunsteling oomblikke. Heindrich en Lyntjie reflekteer op hul tyd op KLOP! 11:00 OppieStoep Formalige kanaalhoof Karen Meiring kom kuier saam met Allan Huges en Gielie de Kock van Vredendal by Lyntjie en Pietman. Mansoor Joshops en Ali Samsodien maak musiek saam met Schalk Joubert. 11:30 Binnelanders Liam is op 'n missie met sy ma. Annetjie wil fees vier, maar iemand vlug. Jazzy vermoed sy weet wie is skuldig, en Danny ontferm hom oor haar baba. Elise het 'n nuwe blink gedagte. 12:00 Poena Chanel is kwaad vir Poenie omdat hy haar nie vertel het van die kaalbas onderbroek advertensie nie. Poena en Poenie kry stry voor 'n kliënt en Coco dreig om vir Poen daarvan te vertel. 12:30 Suidooster Justin se gewete ry hom, maar gaan hy iets aan die saak doen? Aiden neem 'n oorhaastige besluit oor Lisa, terwyl Mymoena se nuwe selfoonspeletjie haar roetine omverwerp. 13:00 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 13:30 Gee My Krag Willie Schmidt is 'n eksentrieke kunstenaar, denker en uitvinder wie sy eie windturbines bou om vir sy huis krag te gee. Willie meen elektrisiteit is daar buite, en is dus verniet. 14:00 Toks & Tjops Hammie en Rika maak beurte agter die kroeg om sport te gesels saam met ons paneel Breyton, Rikus, Jean, Jonathan, Jannie, Chef Vaatjie en Janina. Daar word gekook en heerlik gekuier. 15:00 Hokaai, My Meisie! Die Weskus is vol pret. Shari skoffel mossels in Yzerfontein, ry branderplank in Elandsbaai en leer meer oor visvang en hoe die Abalobi visvang toep mense se lewens verander in Lambertsbaai. 15:30 Vat Jou Goed En Trek Henck en sy span kuier in Pretoria by Theresa en haar seun Dewald se woning. Binneshuiseversierder Candice transformeer Theresa se eetkamer om dit meer aanloklik te maak vir kopers. 16:00 Binnelanders Liam is op 'n missie met sy ma. Annetjie wil fees vier, maar iemand vlug. Jazzy vermoed sy weet wie is skuldig, en Danny ontferm hom oor haar baba. Elise het 'n nuwe blink gedagte. 16:30 Suidooster Justin se gewete ry hom, maar gaan hy iets aan die saak doen? Aiden neem 'n oorhaastige besluit oor Lisa, terwyl Mymoena se nuwe selfoonspeletjie haar roetine omverwerp. 17:00 Jan Braai Vir Erfenis Jan Braai en die Ontspan sluit 'n heerlike jaar in die Klein Karoo af deur jou al die beste eetplekke in die agterplaas van hierdie seisoen te wys. Waar eet jy orals in Calitzdorp? 17:30 Projek Dina Die Taakspan is op soek na 'n vermiste jong model, maar die kinkels in die ondersoek laat verskeie duistere moontlikhede opduik... 18:30 Tiaan Proe Tiaan is gaande oor Oosterse geure en wys hoe jy met eenvoudige bestandele die komplekse tog lekker smake in drie resepte kan baasraak. 19:00 Poena Chanel is kwaad vir Poenie omdat hy haar nie vertel het van die kaalbas onderbroek advertensie nie. Poena en Poenie kry stry voor 'n kliënt en Coco dreig om vir Poen daarvan te vertel. 19:30 KLOP! Ons sê koebaai. Kykers Shane Stoffels, Derrick Schroeder, Marjorie van Schalkwyk en Delphine van Wyk deel hul gunsteling oomblikke. Heindrich en Lyntjie reflekteer op hul tyd op KLOP! 20:00 Leef Jou Reis Ons kuier tussen die rooi duine van die Kalahari op Tswalu. Ons kry 'n eksklusiewe besoek by Klein-Jan en wys jou hoe dit lyk op Suid-Afrika se grootste privaat wildreservaat. 20:30 Super Rugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 21:30 Sê Jou Sê Jy dink nog jy het 'n huis en dan word dit onder jou uitverkoop of jy word sommer net uitgesit op straat. Kom praat saam. 22:30 Musiekvideo's Musiekvideo's vir elke smaak.
2024-07-06 00:00 Tiaan Proe Tiaan is gaande oor Oosterse geure en wys hoe jy met eenvoudige bestandele die komplekse tog lekker smake in drie resepte kan baasraak. 00:30 KLOP! Ons sê koebaai. Kykers Shane Stoffels, Derrick Schroeder, Marjorie van Schalkwyk en Delphine van Wyk deel hul gunsteling oomblikke. Heindrich en Lyntjie reflekteer op hul tyd op KLOP! 01:00 Matilda Matilda is die baas van Die Muisgenoot en sy is altyd op soek na 'n groot storie om die hele muisdom te vermaak. Drama, trane en nuusstories is haar kos. Skarrel is haar dierbare assistent. 01:20 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Christelle Botes rus jou toe om te gee en God gee ook. 01:30 Sê Jou Sê Jy dink nog jy het 'n huis en dan word dit onder jou uitverkoop of jy word sommer net uitgesit op straat. Kom praat saam. 02:30 ontbytSAKE Hierdie week is ons ateljeegas die sangeres Karlien van Jaarsveld, en ons SAKEfokus is in Heidelberg, Gauteng. 04:00 Moederhart Talat probeer Ahmet oortuig om meer in Cemre belang te stel. Ahmet moet besluit of die prys wat hy vir sy wraak moet betaal te hoog is. 04:45 Moederhart Onur wil graag met Zeynep trou, maar sy ma het ander planne vir hom. Muzaffer wil Tugba so gou as moontlik by die huis uitkry. 05:30 Moederhart Nefise erken aan Muzaffer dat sy tydelik vir Kemal gewerk het. Zerrin gee teësinnig toestemming dat Zeynep en Onur mag trou. 06:30 Moederhart Muzaffer smeek Emre dat hy hom moet vergewe sodat almal by die villa kan intrek. Kemal vertel vir Nefise hy was 'n jeugvriend van haar oorlede man, Salih. 07:30 Diepe Waters Zelda roep vir Arno in om haar te help met 'n krisis. Henry beplan iets vir Lettie. Nina stel voor Tshepo probeer om sy uitgebreide familie op te spoor. 08:00 Diepe Waters Henry wil graag iets spesiaal beplan en vra rond vir raad. Zelda se verlede vang op met haar en Pam word geskok deur 'n onthulling wat haar lewe gaan verander. 08:30 Diepe Waters Nina vra vir Henry vir hulp om Tshepo se familie te kontak. Karla se huis word oorgeneem en Pam is angstig oor 'n familie-ete. 09:00 Diepe Waters Anja en Rossouw neem beheer van die partytjie. Nina en Tshepo spring in om 'n senuagtige Henry te help, en Rossouw sukkel om Gys se onthulling te aanvaar. 09:30 Sê Jou Sê Jy dink nog jy het 'n huis en dan word dit onder jou uitverkoop of jy word sommer net uitgesit op straat. Kom praat saam. 10:30 Vat Jou Goed En Trek Henck en sy span kuier in Pretoria by Theresa en haar seun Dewald se woning. Binneshuiseversierder Candice transformeer Theresa se eetkamer om dit meer aanloklik te maak vir kopers. 11:00 Hokaai, My Meisie! Die Weskus is vol pret. Shari skoffel mossels in Yzerfontein, ry branderplank in Elandsbaai en leer meer oor visvang en hoe die Abalobi visvang toep mense se lewens verander in Lambertsbaai. 11:30 Toks & Tjops Hammie en Rika maak beurte agter die kroeg om sport te gesels saam met ons paneel Breyton, Rikus, Jean, Jonathan, Jannie, Chef Vaatjie en Janina. Daar word gekook en heerlik gekuier. 12:30 KLOP! Ons sê koebaai. Kykers Shane Stoffels, Derrick Schroeder, Marjorie van Schalkwyk en Delphine van Wyk deel hul gunsteling oomblikke. Heindrich en Lyntjie reflekteer op hul tyd op KLOP! 13:00 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 13:30 Voetspore In die laaste week van die 12 500 km reis oor die sub-kontinent besoek die span Porbandar, die geboortestad van Mahatma Gandhi. 14:30 Projek Dina Drie mans met soortgelyke gelaatstrekke word as vermis aangemeld, maar die taakspan is angstig om die sindikaat-bedrywighede te onderskoek. 15:30 Mal Kamper Ons verken die Oos-Vrystaat met ons Jimny, bly op 'n huisboot op Chobe in Namibia en baljaar met quads en pypkarre in die Noord-Kaap. 16:00 Gee My Krag Willie Schmidt is 'n eksentrieke kunstenaar, denker en uitvinder wie sy eie windturbines bou om vir sy huis krag te gee. Willie meen elektrisiteit is daar buite, en is dus verniet. 16:30 KLOP! Ons sê koebaai. Kykers Shane Stoffels, Derrick Schroeder, Marjorie van Schalkwyk en Delphine van Wyk deel hul gunsteling oomblikke. Heindrich en Lyntjie reflekteer op hul tyd op KLOP! 17:00 Tiaan Proe Tiaan is gaande oor Oosterse geure en wys hoe jy met eenvoudige bestandele die komplekse tog lekker smake in drie resepte kan baasraak. 17:30 Super Rugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.