2024-11-15 00:00 Die GROOT Ontbyt 02:00 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis 02:15 Lappies 02:30 Die GROOT Ontbyt 04:30 Super Rugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 05:30 Kyk Wie Praat De Klerk vra weer baie belangrike vrae in dié episode: Moet onderwysers eintlik ook skooldrag dra? En weet sy klitse waarvan word papier gemaak? 06:30 Met 'n Huppel In Die Stap Ons besoek die tuine van die Renaissance Aftreeoord in Bela-Bela, sien 'n tipiese bosveldtuin in Negester Klein-Kariba, en stap deur die Jisreël Kwekery, net buite Bela-Bela. 07:00 My Naam Is Farah Tahir beloof Farah om haar te help om burgerskap te kry. Terwyl Farah by Vera kuier, word Kaan in hegtenis geneem. Ali gee vir Bekir opdrag om Farah by die huis gevange te hou. 08:00 Suidooster Spanning loop hoog in Ruiterbosch. Brendan sukkel om sy woede te beheer, en niks sal Mo weerhou om haar toekomsplanne na te streef nie. 08:30 Skemergrond Christine word gedwing om Tyler in haar vertroue te neem. Als raak te veel vir 'n ongelukkige Shakiel. Patty lig Ruan in dat sy nog 'n 'geskenk' ontvang het en loop Blaartjie raak. 09:00 Klaskamer 10 Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte. 09:30 4x4 Met André André de Villiers en sy span durf die weskus, al die pad noord tot by Vioolsdrift aan, waar 'n besonderse gas opgelaai word vir 'n ontdekkingsreis deur die ruwe terrein van die Richtersveld. 10:00 Hannes Aan Huis Hannes gesels lang asems en goue medaljes met Comrades Marathon legende, Bruce Fordyce. 10:30 Orkney Snork Nie Ouboet het aandele in 'n resieskonyn. Wimpie en Hess wil graag 'n swembad hê en Wimpie het 'n vorm geteken wat 'n swembadverkoopsman by hul deur laat aanklop. 11:00 Wanderlus In hierdie episode bring Hennie en Nicole jou na die skilderagtige Salt Rock in KwaZulu-Natal. Sien uit na jet ski-avonture, visvangsessies en pragtige see landskappe. 11:30 Binnelanders Steve en Delia probeer om hulle 'probleem' uit te werk, en Uys het 'n belangrike boodskap nié gekry nie. 'n Dokter moet aan die lewe gehou word. 12:00 Lui Maar Op Belinda Annetjie stuur per ongeluk meer as net haar huis se vier mure op die huiseienaarsvereniging se groepie en Frans wil 'n oorval kry. Maggie en Ian word gekonfronteer met oudword. 12:30 Suidooster Lee-Ann probeer weer vir Clayton uitvang terwyl Nazeem 'n groot kans vat. Mo is desperaat en doen iets drasties. 13:00 eNuus Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans. 13:30 Spasie 14:00 Toks & Tjops 15:00 Vrystaatbewoners 15:30 4x4 Met André 16:00 Binnelanders 16:30 Suidooster 17:00 Hier Gaan Ons Alweer 17:30 Hartklop 18:30 Hannes Aan Huis Hannes gesels lang asems en goue medaljes met Comrades Marathon legende, Bruce Fordyce. 19:00 Lui Maar Op Belinda Annetjie stuur per ongeluk meer as net haar huis se vier mure op die huiseienaarsvereniging se groepie en Frans wil 'n oorval kry. Maggie en Ian word gekonfronteer met oudword. 19:30 Orkney Snork Nie Ouboet het aandele in 'n resieskonyn. Wimpie en Hess wil graag 'n swembad hê en Wimpie het 'n vorm geteken wat 'n swembadverkoopsman by hul deur laat aanklop. 20:00 Met 'n Huppel In Die Stap Ons besoek die tuine van die Renaissance Aftreeoord in Bela-Bela, sien 'n tipiese bosveldtuin in Negester Klein-Kariba, en stap deur die Jisreël Kwekery, net buite Bela-Bela. 20:30 Super Rugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae. 21:30 Sê Jou Sê Hoe veilig is dit om 'n e-taxidiens te gebruik? Twee vroue deel hul gru-verhale. 22:30 Musiekvideo's Musiekvideo's vir elke smaak.
2024-11-16 00:00 Hannes Aan Huis Hannes gesels lang asems en goue medaljes met Comrades Marathon legende, Bruce Fordyce. 00:30 Orkney Snork Nie Ouboet het aandele in 'n resieskonyn. Wimpie en Hess wil graag 'n swembad hê en Wimpie het 'n vorm geteken wat 'n swembadverkoopsman by hul deur laat aanklop. 01:00 Rat-Tat-Tat Rats, die slimkop-bontebok, en Streep, sy muishondmaat, gaan op 'n reis na die Rooikruis-uile. Langs die pad ontmoet hulle allerlei interessante karakters. 01:20 Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek Gemeente. Saam met Kola de Klerk verken ons rentmeesterskap. 01:30 Sê Jou Sê Hoe veilig is dit om 'n e-taxidiens te gebruik? Twee vroue deel hul gru-verhale. 02:30 ontbytSAKE 'n Leefstylprogram aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, sjef Corli Prinsloo en metereoloog Anika de Beer, met SAKEfokusse, kos-idees, ekonomiese, landbou- en algemenenuus asook die weervoorspelling. 04:00 My Naam Is Farah Farah is op die bus om gedeporteer te word, maar Tahir en Mehmet kom tot haar redding. Vera wil vir Kaan wegstuur om hom te beskerm, maar hy bied weerstand in 'n uitbarsting teen sy ma. 04:55 My Naam Is Farah Tahir neem vir Farah en Kerim in vir hul eie veiligheid. Gönül het 'n openhartige gesprek met Kaan. Mehmet en Farah het 'n hewige argument oor haar immigrasie-status. 05:50 My Naam Is Farah 06:45 My Naam Is Farah 07:30 Lui Maar Op Belinda 08:00 Diepe Waters 08:30 Diepe Waters 09:00 Diepe Waters 09:30 Diepe Waters 10:00 Sê Jou Sê 11:00 Orkney Snork Nie 11:30 Toks & Tjops 12:30 Wanderlus 13:00 eNuus 13:30 Kyk Wie Praat 14:30 Hartklop 15:30 Hier Gaan Ons Alweer 16:00 Spasie 16:30 Orkney Snork Nie 17:00 Hannes Aan Huis Hannes gesels lang asems en goue medaljes met Comrades Marathon legende, Bruce Fordyce. 17:30 Super Rugby Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.