2024-07-02
'S9/E223'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S5/E80 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jay Bezuidenhout verken ons wat God se liefde doen.
'S1/E213 of 260'. Dee Dee & Spike is 'n dansreeks vir die jongspan. In elke episode word jy na 'n pret plek weggevoer en speel-speel leer ons jou danspassies en help jou om jou woordeskat te bou.
'S9/E223'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S1/E13'. San Lameer, KwaZulu-Natal. Johnny en Alwyn sluit ons seisoen af met wyse woorde van Whal Bartmann, 'n wen-putt van Mark Mculty, en Snotkop deel 'n kant van homself wat 'n nuwe lied werd is.
'S12/E26 of 26'. Jan Braai en die Ontspan sluit 'n heerlike jaar in die Klein Karoo af deur jou al die beste eetplekke in die agterplaas van hierdie seisoen te wys. Waar eet jy orals in Calitzdorp?
'S11/E13'. Hierdie week kuier die hoofafrigter van die Blitsbokke, Philip Snyman, in die ateljee en ons fokus op sake in die omgewing van Ekurhuleni en elders in die land.
'S1/E101'. Talat probeer Ahmet oortuig om meer in Cemre belang te stel. Ahmet moet besluit of die prys wat hy vir sy wraak moet betaal te hoog is.
'S10/E65'. Lonestar Laundry maak sy deure oop. Justin vat 'n kans met Lisa, terwyl Zoe haar skeidokumente van die prokureur af kry.
'S1/E1'. Jasmine worstel met haar emosies as sy 'n ou brief lees en steek dit weg van JP. Hazel en Ronnie het 'n argument en dit ontstel Junior. Christine vra haar pa uit oor Jasmine Louw.
'S8/E42'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.
'S11/E24'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.
'S12/E26 of 26'. Jan Braai en die Ontspan sluit 'n heerlike jaar in die Klein Karoo af deur jou al die beste eetplekke in die agterplaas van hierdie seisoen te wys. Waar eet jy orals in Calitzdorp?
'S1/E11'. Coco waarsku Chanel dat sy haar vingers gaan verbrand met dit waarmee sy besig is. Poenie soek troos by oupa Poen. Poen is in groot moeilikheid toe Coco sien waar sy motor parkeer is.
'S13/E22 of 260'. Liam en die manne praat troustories. Annelize vermoed Jeremy ruik 'n storie, en Thomas voel skuldig oor Andrea. Birdy wonder oor Nicolette en Conrad, en Uys laat vir Annetjie sleg voel.
'S1/E133'. Henry wil graag iets spesiaal beplan en vra rond vir raad. Zelda se verlede vang op met haar en Pam word geskok deur 'n onthulling wat haar lewe gaan verander.
'S10/E66'. Gary wonder hoekom die nuwe wassery so buitengewoon besig is, terwyl Aiden vir Lisa op 'n 'date' vra. Bridgette is bekommerd dat Zoe te gou probeer aanbeweeg en Bennie klik op Kate.
'S15/E94'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S1/E2 of 53'. Christine probeer om nog inligting uit Hendrik te kry. Abel gee liefdesraad aan Kevin, maar dinge loop skeef. Hazel is ontsteld wanneer Jasmine vir Lily in 'n gesprek opbring.
'S1/E102'. Onur wil graag met Zeynep trou, maar sy ma het ander planne vir hom. Muzaffer wil Tugba so gou as moontlik by die huis uitkry.
'S1/E4'. Die uiters private Elandré maak vir die eerste keer oop oor sy grootwordjare, terugslae en wat dit vat om sukses te behaal. Van kleindorp-dromer tot uitverkoopte konserte, en alles tussenin.
'S13/E22 of 260'. Liam en die manne praat troustories. Annelize vermoed Jeremy ruik 'n storie, en Thomas voel skuldig oor Andrea. Birdy wonder oor Nicolette en Conrad, en Uys laat vir Annetjie sleg voel.
'S10/E66'. Gary wonder hoekom die nuwe wassery so buitengewoon besig is, terwyl Aiden vir Lisa op 'n 'date' vra. Bridgette is bekommerd dat Zoe te gou probeer aanbeweeg en Bennie klik op Kate.
'S1/E133'. Henry wil graag iets spesiaal beplan en vra rond vir raad. Zelda se verlede vang op met haar en Pam word geskok deur 'n onthulling wat haar lewe gaan verander.
'S1/E2'. Christine probeer om nog inligting uit Hendrik te kry. Abel gee liefdesraad aan Kevin, maar dinge loop skeef. Hazel is ontsteld wanneer Jasmine vir Lily in 'n gesprek opbring.
'S10/E12 of 13'. Op reis deur Rajasthan besoek die span die Karni Mata tempel met 25 000 rotte, die blou stad Jodhpur met die imposante Mehrangarh fort wat oor die stad waak.
'S7/E13 of 13'. Jo Black, Bernice West en Cindy Swanepoel besoek kinderhuise waar hulle inspirerende jong mense verras met Lottoland-koeverte wat hul toekomsdrome 'n hupstoot gee.
'S12/E26 of 26'. Jan Braai en die Ontspan sluit 'n heerlike jaar in die Klein Karoo af deur jou al die beste eetplekke in die agterplaas van hierdie seisoen te wys. Waar eet jy orals in Calitzdorp?
'S6/E48 of 48'. Ons sê koebaai. Kykers Shane Stoffels, Derrick Schroeder, Marjorie van Schalkwyk en Delphine van Wyk deel hul gunsteling oomblikke. Heindrich en Lyntjie reflekteer op hul tyd op KLOP!
'S6/E13 of 13'. Formalige kanaalhoof Karen Meiring kom kuier saam met Allan Huges en Gielie de Kock van Vredendal by Lyntjie en Pietman. Mansoor Joshops en Ali Samsodien maak musiek saam met Schalk Joubert.
'S2/E3 of 10'. Die Taakspan is op soek na 'n vermiste jong model, maar die kinkels in die ondersoek laat verskeie duistere moontlikhede opduik...
'S11/E24 of 37'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.
'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.
'S9/E224 of 246'. GROOTplaas gesels met Lutz Nell van die Agri Relief Foundation en ons hoor hoe hulle boere op dié belangrike manier ondersteun.
'S5/E81'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jay Bezuidnehout verken ons om te leer tot ons glo.