2024-07-05
'S9/E226'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S5/E83'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Christelle Botes verken ons liefde deur te luister.
'S1/E4'. Matilda is die baas van Die Muisgenoot en sy is altyd naarstiglik op soek na 'n groot storie om die hele muisdom te vermaak of in te lig. Drama, trane en nuusstories is haar kos.
'S9/E226'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S11/E24'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.
'S10/E12'. Op reis deur Rajasthan besoek die span die Karni Mata tempel met 25 000 rotte, die blou stad Jodhpur met die imposante Mehrangarh fort wat oor die stad waak.
'S12/E1'. Ons kuier tussen die rooi duine van die Kalahari op Tswalu. Ons kry 'n eksklusiewe besoek by Klein-Jan en wys jou hoe dit lyk op Suid-Afrika se grootste privaat wildreservaat.
'S1/E104'. Muzaffer smeek Emre dat hy hom moet vergewe sodat almal by die villa kan intrek. Kemal vertel vir Nefise hy was 'n jeugvriend van haar oorlede man, Salih.
'S10/E68'. Bridgette reik uit na Mymoena, terwyl Gary vir Justin in sy vertroue neem. Mrs J bedoel goed, maar fnuik onwetend Siya en Kate se planne.
'S1/E4'. Die Louw-familie is in stukke ná skokkende nuus. Fabian is woedend vir sy suster, en Hazel en Erica het 'n hewige argument oor Lily.
'S8/E45'. Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte.
'S1/E8'. Shari beleef die Kalahari is sy volle glorie na die reën. Sy leer meer oor die!Xhomani San mense en hul tradisies, en vat die Toyota vir 'n rit op die duine.
'S1/E12 of 13'. Tiaan is gaande oor Oosterse geure en wys hoe jy met eenvoudige bestandele die komplekse tog lekker smake in drie resepte kan baasraak.
'S6/E48'. Ons sê koebaai. Kykers Shane Stoffels, Derrick Schroeder, Marjorie van Schalkwyk en Delphine van Wyk deel hul gunsteling oomblikke. Heindrich en Lyntjie reflekteer op hul tyd op KLOP!
'S6/E13'. Formalige kanaalhoof Karen Meiring kom kuier saam met Allan Huges en Gielie de Kock van Vredendal by Lyntjie en Pietman. Mansoor Joshops en Ali Samsodien maak musiek saam met Schalk Joubert.
'S13/E25'. Liam is op 'n missie met sy ma. Annetjie wil fees vier, maar iemand vlug. Jazzy vermoed sy weet wie is skuldig, en Danny ontferm hom oor haar baba. Elise het 'n nuwe blink gedagte.
'S1/E12'. Chanel is kwaad vir Poenie omdat hy haar nie vertel het van die kaalbas onderbroek advertensie nie. Poena en Poenie kry stry voor 'n kliënt en Coco dreig om vir Poen daarvan te vertel.
'S10/E69'. Justin se gewete ry hom, maar gaan hy iets aan die saak doen? Aiden neem 'n oorhaastige besluit oor Lisa, terwyl Mymoena se nuwe selfoonspeletjie haar roetine omverwerp.
'S15/E97'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S1/E1'. Willie Schmidt is 'n eksentrieke kunstenaar, denker en uitvinder wie sy eie windturbines bou om vir sy huis krag te gee. Willie meen elektrisiteit is daar buite, en is dus verniet.
'S14/E14'. Hammie en Rika maak beurte agter die kroeg om sport te gesels saam met ons paneel Breyton, Rikus, Jean, Jonathan, Jannie, Chef Vaatjie en Janina. Daar word gekook en heerlik gekuier.
'S1/E9'. Die Weskus is vol pret. Shari skoffel mossels in Yzerfontein, ry branderplank in Elandsbaai en leer meer oor visvang en hoe die Abalobi visvang toep mense se lewens verander in Lambertsbaai.
'S8/E1 of 13'. Henck en sy span kuier in Pretoria by Theresa en haar seun Dewald se woning. Binneshuiseversierder Candice transformeer Theresa se eetkamer om dit meer aanloklik te maak vir kopers.
'S13/E25'. Liam is op 'n missie met sy ma. Annetjie wil fees vier, maar iemand vlug. Jazzy vermoed sy weet wie is skuldig, en Danny ontferm hom oor haar baba. Elise het 'n nuwe blink gedagte.
'S10/E69'. Justin se gewete ry hom, maar gaan hy iets aan die saak doen? Aiden neem 'n oorhaastige besluit oor Lisa, terwyl Mymoena se nuwe selfoonspeletjie haar roetine omverwerp.
'S12/E26 of 26'. Jan Braai en die Ontspan sluit 'n heerlike jaar in die Klein Karoo af deur jou al die beste eetplekke in die agterplaas van hierdie seisoen te wys. Waar eet jy orals in Calitzdorp?
'S2/E3 of 10'. Die Taakspan is op soek na 'n vermiste jong model, maar die kinkels in die ondersoek laat verskeie duistere moontlikhede opduik...