2024-07-09
'S9/E228 of 246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S5/E86 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Rowland Jones rus jou toe om te bemoedig deur teenwoordig te wees.
'S1/E6'. Matilda is die baas van Die Muisgenoot en sy is altyd naarstiglik op soek na 'n groot storie om die hele muisdom te vermaak of in te lig. Drama, trane en nuusstories is haar kos.
'S9/E228 of 246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S12/E1 of 17'. Ons kuier tussen die rooi duine van die Kalahari op Tswalu. Ons kry 'n eksklusiewe besoek by Klein-Jan en wys jou hoe dit lyk op Suid-Afrika se grootste privaat wildreservaat.
'S3/E1 of 13'. Ons verken die Oos-Vrystaat met ons Jimny, bly op 'n huisboot op Chobe in Namibia en baljaar met quads en pypkarre in die Noord-Kaap.
'S11/E14 of 41'. Hierdie week is ons ateljeegas die sangeres Karlien van Jaarsveld, en ons SAKEfokus is in Heidelberg, Gauteng.
'S1/E105'. Ahmet trek Cemre diep in sy web van bedrog in. Muzaffer sê vir Nefise dat Emre sy houding sal verander.
'S10/E70 of 130'. Mymoena se nuwe tydverdryf hou haar omtrent besig. Gary dink nie Lisa is die regte meisie vir Aiden nie, terwyl Siya en Kate mekaar takel oor die 'Barmhartige Samaritaan' se skenkings.
'S1/E5 of 53'. Die Louw's maak almal reg vir Jasmine se terugkeer. Christine vis by Erica om meer oor Jasmine se besering uit te vind. Abel is gefrustreerd dat niemand sy bydrae tot die plaas erken nie.
'S8/E47 of 85'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.
'S11/E25 of 37'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.
'S12/E1 of 17'. Ons kuier tussen die rooi duine van die Kalahari op Tswalu. Ons kry 'n eksklusiewe besoek by Klein-Jan en wys jou hoe dit lyk op Suid-Afrika se grootste privaat wildreservaat.
'S1/E12 of 26'. Chanel is kwaad vir Poenie omdat hy haar nie vertel het van die kaalbas onderbroek advertensie nie. Poena en Poenie kry stry voor 'n kliënt en Coco dreig om vir Poen daarvan te vertel.
'S13/E27 of 260'. Naomi en Louis neem 'n groot besluit. Birdy is hoogs ontsteld wanneer Nicolette 'n versoek rig, en Jazzy vind uit Annelize het vir Clive gekonfronteer.
'S1/E137 of 208'. Meghan is vasbeslote om haar verlede beter te verstaan. Zelda oefen nog meer druk uit op Gys, en Tommie het groot planne vir hom en Karla se optrede.
'S10/E71 of 130'. Gary sien iets wat hom ontstel, maar Aiden dink hy maak 'n berg van 'n molshoop. Zoe probeer iets nuuts, terwyl Mymoena se dag tot 'n verrassende einde kom.
'S15/E101 of 184'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S1/E6'. Kevin en Gloria geniet hulle eerste romantiese afspraak. Jasmine se obsessie met Lily maak Hazel seer. Christine trap op Erica se tone wanneer sy die Louws beledig.
'S1/E106 of 153'. Muzaffer nooi Nefise, haar kinders en Azime vir ete. Zerrin daag ongenooid op en Onur kondig aan dat hy en Zeynep gaan trou.
'S1/E1 of 13'. Die braaiers se vuurdoop is om die beoordelaars se gunstelinge perfek te braai. Wie maak 'n goeie eerste indruk met Bertus se tjoppies en wie verbrand hul vingers met Kobus se geelstert?
'S13/E27 of 260'. Naomi en Louis neem 'n groot besluit. Birdy is hoogs ontsteld wanneer Nicolette 'n versoek rig, en Jazzy vind uit Annelize het vir Clive gekonfronteer.
'S10/E71 of 130'. Gary sien iets wat hom ontstel, maar Aiden dink hy maak 'n berg van 'n molshoop. Zoe probeer iets nuuts, terwyl Mymoena se dag tot 'n verrassende einde kom.
'S1/E137 of 208'. Meghan is vasbeslote om haar verlede beter te verstaan. Zelda oefen nog meer druk uit op Gys, en Tommie het groot planne vir hom en Karla se optrede.
'S1/E6 of 53'. Kevin en Gloria geniet hulle eerste romantiese afspraak. Jasmine se obsessie met Lily maak Hazel seer. Christine trap op Erica se tone wanneer sy die Louws beledig.