2024-07-01
'S11/E9'. Cleo en manlief Julian se gastekamer is eintlik maar 'n stoorkamer, want oor styl kan die twee net nie saamstem nie. Kan Isabel en Melt met R15,000 en een dag stylvrede skep?
'S1/E9'. Jan Bloukaas, Die See en Augusta Zietsman kom vanaf verskillende rigtings in die musiekbedryf bymekaar om stories en ervarings te deel.
'S1/E7'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.
'S8/E23'. Nisboere vertel die besielende storie van Garlic Farmers SA wat in 'n klein stadserf begin het. Plus, Nisboere ontdek 'n suksesvolle truffelboerdery in Pretoria en ons gesels met van Adama.
'S13/E6'. Die oproep wat geen ouer moet kry nie: Die nuus dat jou dogter haar eie lewe geneem het. Met gebroke harte het Nadia Lloyd se ouers dadelik te werk gegaan om die waarheid te leer... met ontstellende gevolge.
'S1/E4'. Nick Oosthuizen besoek Mardouw-olyfplaas en La Mont, 'n suiwelboerdery, om bestanddele vir sy driegangmaaltyd te vind. Hy wil die beoordelaars oortuig hy's die geskikte kandidaat om Just Amy te bestuur.
'S1/E4'. Dis akteur Christo Davids se beurt om deur Iana uitgedaag te word. Hulle gaan in sweeftuie klim, in die lug op vlieg en dan word die enjins afgesit! Christo maak oop oor kuns, sy kinders en hoe om jou vrese te oorkom.
'S1/E5'. Vandag gesels Dr. Mountany met Henck Conrey terwyl haar kollega, Jocelyn Hall, by Erika O'Farrel inloer. Henck en Erika is albei met algemene angsversteuring gediagnoseer.
'S1/E1'. Ons eerste gas is die veelsydige akteur, Francois Jacobs. Jaycee Wiese bevestig of dit regtig só 'n groot no-no is om jou hare by die huis te kleur en Herman leer vir Leandie steak gaar maak.
'S25/E6'. Jaco Pieterse boer naby Richmond in die Noord-Kaap. Hierdie provinsiale Jongboer van die Jaar se sin vir besigheid gee hom skaalvoordele, veral op huurgrond, soos hy integrasie in die skaapwaardeketting benut.
'S11/E5'. Cyrilene en Clifton Carolus sit vas oor die afronding van hul leefarea. Kan Isabel en Melt met R15,000 en een dag stylvrede skep?
'S8/E22'. Nisboere reis na 'n asemrowende mooi deel van ons land, Prince Albert. Ons kuier by twee familieplase waar, onderskeidelik, olywe en vye verbou word. Plus, ons gesels met 'n teler van luiperdgeitjies.
'S5/E4'. Anchen en Gerrit Genis van die Paarl besoek die Momentum-span om seker te maak dat hul finansiële besluite en doelwitte vir hul gesin se toekoms in plek is.
'S13/E6'. Die oproep wat geen ouer moet kry nie: Die nuus dat jou dogter haar eie lewe geneem het. Met gebroke harte het Nadia Lloyd se ouers dadelik te werk gegaan om die waarheid te leer... met ontstellende gevolge.
'S4/E8'. Dis tyd vir Klankbank se tweede semi-finaal. Ruchelle, Mitha en Melissa keer terug om dit uit te baklei vir die tweede laaste plek in die finaal. Met 'n spesiale optrede deur William Wolf.
'S2/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!
'S1/E2'. Sy is 'n bekroonde sportsomroeper, anker-aanbieder op SuperSport en die first lady van rugby. Motshidisi Mohono kuier by Leandie. Pieter Serton wys hoe jy selfs in jou woonstel luuks kan onthaal en Herman maak Chorizo aartappels.
'S25/E7'. Stompie Olivier het as 11-jarige sy eerste melkbeesstoetery bedryf. Vandag, hier naby Ventersdorp in Noordwes, spog hy met die Hotspot-beeste: 'n Boran- en Droughtmaster-stoetery.
'S11/E6'. Neil en Reneé Botha se dogter het onlangs uitgetrek en nou stry hulle oor die mooimaak van hul gastekamer. Kan Isabel en Melt met R15,000 en een dag stylvrede skep?
'S8/E23'. Nisboere vertel die besielende storie van Garlic Farmers SA wat in 'n klein stadserf begin het. Plus, Nisboere ontdek 'n suksesvolle truffelboerdery in Pretoria en ons gesels met van Adama.
'S5/E5'. Hierdie week kuier A-iesha en Reece by Momentum. Hulle het groot drome vir die toekoms, maar wil seker maak dat hulle finansiële doelwitte bereikbaar is.
'S13/E7'. Op 7 Julie, 1999 het drie onskuldige vriende uitgery om die natuurskoon van die Franschhoekpas te geniet. Sonder enige waarskuwing besluit 'n groep mans om hulle te beroof en grusaam om die lewe te bring...
'S10/E8'. Stap en Stuff en Helderberg takel mekaar in agt rondes van algemene kennis en ander lekker speletjies. Wie stap moontlik weg met 'n kontantprys van R10,000?
'S4/E9'. Dis die volgende uitdunrondte en drie nuwe spelers gaan saamwerk om die bank te probeer beroof. Hul geniet ook 'n vertoning deur Paxton Fielies.
'S1/E2'. Sy is 'n bekroonde sportsomroeper, anker-aanbieder op SuperSport en die first lady van rugby. Motshidisi Mohono kuier by Leandie. Pieter Serton wys hoe jy selfs in jou woonstel luuks kan onthaal en Herman maak Chorizo aartappels.